Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Posted on September 29, 2012 at 8:11am 1 Comment 1 Like
Ai Stephen Moet hierdie met jou deel. Dit is seker maar goed as mens vir jouself kan lag ne onthou net niemand mag hiervan weet nie. Ek was nog altyd geinteresseerd in fotografie en koop toe vir my n Panasonic FZ5. Toe ek die boks oopmaak sien ek saam met die kamera is hierdie snaakse metaalagtige, silinderagtige voorwerp en dit lyk asof dit aan die kamera vasknip. Nouja na n bietjie sukkel kry ek dit nie reg nie en ek het ook nie tyd om die instruksies te lees nie want ek is te haastig om…
ContinuePosted on December 23, 2011 at 8:01am 2 Comments 0 Likes
Ons was vir n rukkie Manyane toe, in die Pilanesberg.
So met die rondry kom ons af op die storie dat daar n seekoei is wat besig is om te kalf.
Nodelos om te sê jaag ons nou na hierdie watergat om die geboorte te gaan belewe. 'n Geleentheid om nooit te vergeet nie. Min mense het seker al so n voorreg gehad om dit te aanskou.
Daar aangekom vind ons die dier wat al vyf dae daar lê in n modder gat nie veel groter as sy self nie. Ons merk sy is ongewoon rustelooos. Die dam…
Continue
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
Comment Wall (6 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Geluk Debbie. Ek sien jy verjaar vandag. Mag daar vir jou 'n mooi jaar voorle. Ek kyk na jou fotos en is regtig beindruk. Die leeu het jy besonder mooi gekry. Wat interessant is, is dat my broer 'n plek op Mabalingwe besit en ek en Elsa het onlangs 'n paar dae daar gebly. Ongelukkig nie die leeus gesien nie. Ek wil ook die geleentheid gebruik om jou uit te nooi om na my webblad te gaan kyk. Daar is 'n gratis e-boek wat jy kan aflaai en dan gaan jy ook op gereelde basis stukkies inligting oor 'n verskeidenheid van fotografie onderwerpe kry. www.photographytricksandtips.info Of jy kan na my facebook blad gaan om te sien wat daar alles gebeur. www.facebook.com/photographytricksandtips
Hi Debbie
Maar die idee is om die foto reg te neem dan het jy nie nodig om jou foto's baie te edit nie so skree maar as jy hulp soek ons sal altyd raad gee waar ons kan
Met Photoshop
Ek het hom sommer by my foto's op gesit
Wat is jou epos adres