Deon
  • Male
  • Roodepoort
  • South Africa
Share

Deon's Friends

  • Steve van Rooyen
  • Willie Schoombee
  • Elna Geringer
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Piet Nel
  • Ronnie Bresser

Deon's Discussions

Opgradering

Started this discussion. Last reply by Deon Nov 10, 2014. 8 Replies

Ek skiet tans met n Nikon D5100 en wil nou opgradeer na n D7100 of D610. My lense wat ek tans gebruik is, Nikon 50mm f1.8 g, Nikon 18-300mm DX lens en n Tamron 150-600mm lens.Ek weet nie watter kant…Continue

Sonsopkoms

Started this discussion. Last reply by Deon Oct 25, 2014. 6 Replies

Hi vriende,Ek gaan n bietjie sonsopkoms afneem die naweek in die Magalies Berge. Ek sak die baie waardeer as daar iemand is wat n paar tips en kamera stellings met my sal deel.DankieContinue

 

Deon's Page

Latest Activity

Deon commented on Deon's photo
Thumbnail

Marloth

"Dankie almal"
Nov 14
Elna Geringer commented on Deon's photo
Thumbnail

Marloth

"Uit die boek mooi Deon"
Nov 14
Johan Ayres commented on Deon's photo
Thumbnail

Marloth

"Baie geluk met 'n skitterende foto."
Nov 13
Hennie Cronjé commented on Deon's photo
Thumbnail

Marloth

"Dis 'n wonderlike foto wat jy baie goed uitgevoer het. Iets om op trots te wees. Baie mooi!"
Nov 13
Donald Daniel Jacobs commented on Deon's photo
Thumbnail

Marloth

"mooi foto en toneel"
Nov 13
Steve van Rooyen commented on Deon's photo
Thumbnail

Marloth

"Amazing Foto Deon, skerp en helder!! die hele toneel is so mooi opgevang in die beeld!"
Nov 13
Deon posted a photo

Marloth

Ek het die foro van die jong Breekop arend Sept in Marloth Park geneem
Nov 13
Elna Geringer commented on Deon's photo
Thumbnail

Hy kyk my uit

"Puik gedoen Deon"
Aug 8
Gerrie Lambrechts commented on Deon's photo
Thumbnail

Hy kyk my uit

"Baie mooi foto en werk goed saam met die agtergrond.  Pragtige skerp ogie."
Aug 8
Deon posted a photo

Hy kyk my uit

Mossie geneem met die selfde kamera en lens kombinasie as die vink
Aug 7
Tina le Grange commented on Deon's photo
Thumbnail

Lekker happie

"Deon die geel en bruin is so mooi, asook die blink ogie en vangs in die bekkie."
Aug 6
Gerrie Lambrechts commented on Deon's photo
Thumbnail

Lekker happie

"Baie mooi skerp met mooi detail op die veertjies."
Aug 6
Josef Steyn commented on Deon's photo
Thumbnail

Lekker happie

"Jy het hom mooi gekry Deon en sy kleur is pragtig."
Aug 5
Hennie Cronjé commented on Deon's photo
Thumbnail

Lekker happie

"Op hierdie vergroting is daar niks met die kwaliteit van die foto verkeerd nie. Dis pragtig met mooi kleure. Die lig val ook mooi op die voël. Op volgrootte is die fokus net-net nie 100% skerp nie, wat my laat wonder of jy die foto op die…"
Aug 5
Deon posted a photo

Lekker happie

Die foto het ek met n Nikon D7200 en N Tamron 70-200 f2.8 G2 geskiet. Ek kon so na as 3-4 meter aan die voels kom
Aug 5
Gerrie Lambrechts commented on Deon's photo
Thumbnail

Akkedis

"Lekker loer hy, mooi foto."
Aug 5

Deon's Photos

  • Add Photos
  • View All

Deon's Blog

Hennie en Josef se boek

Posted on May 22, 2015 at 8:02am 0 Comments

More fotoskool vriende,

Ek het so n week terug Hennie en Josef se boek in CD formaat aan gekoop. Ek is nou so halfpad met hom en ek moet se dis insigewend en die detail en formaat van elke hoofstuk is puik.

Of jy nou n beginner of Pro is ek dink jy sal baat vind hierby. Nog n ding waarvan ek hou is die feit dat dit nie n boek is wat jy net een maal sal lees en dan weg sal sit nie, nee jy kan hom altyd beiderhand hou vir na slaan werk.

Omdat alle…

Continue

Einde Van Die Jaar

Posted on December 12, 2014 at 8:30am 3 Comments

Nou ja vriende dis die einde van die jaar en nou tyd om te gaan rus. Ek maak vandag klaar by die werk vir die jaar en Sondag oggend ry ek en my vrou Ceres en Sederberge toe.

Dankie vir al die mooi foros wat ek kon besigtig het die afgelope paar weke. En dankie vir al die kommentaar en krits op al my fotos. Ek moet erken ek het n paar goed geleer.

Ek wil elke fooskool vriend n baie geseende Christusfees toewens en sommer n baie voorspoedige nuwe jaar. Vir elkeen…

Continue

FotoSkool

Posted on October 24, 2014 at 10:14am 6 Comments

Hi Vriende,



Ek is nou so twee weke deel van die Fotoskool vriende kring en moet se ek geniet dit. Ek het nou al so baie goeie en mooi fotos gesien en dis goed om te sien soveel mense geniet fotografie. My probleem is as ek op elke foto moet kommentaar lewer gaan ek nooit gewerk kry nie.



Die lekkerste is om so veel foto oor die hele land te sien, ek het nou al fotos van plekke gesien waar ek nog nooit was nie.



Ek voel al sommer klaar lekker tuis.



Baie… Continue

Nuwe ling

Posted on October 14, 2014 at 4:48pm 8 Comments

Hello al die Fotoskool friend,



Soos julle agterkom is ek nog maar nuut hier op die site en probeer ek nog my pad hier vind. Dankie dat ek saam met julle kan leer en fotos kyk. Ek is mal oor Fotografie as ook alle aspekte daarvan, maar die grootste daarvan is natuur forografie omdat ek lief is vir die natuur en sy skoonheid. Dis vir my lekker om met God se skepping te spog.



Ek is baie lief daar voor om voels, vernaam roofvoels af te neem, so julle sal baie daarvan sien,en… Continue

Comment Wall (6 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:06am on May 30, 2015, Josef Steyn said…

Deon, baie dankie vir jou kommentaar oor my en Hennie se boek. Ek het groot waardering daarvoor.

At 2:45pm on February 4, 2015, Riaan said…

Dagsê Deon, ons het nog nie ontmoet nie maar ek's 'n baie groot slangliefhebber en wil dolgraag iets met jou deel oor die foto en ek's nie een of ander Natuurbewaarder of polisieman wat jou wil aanvat nie. Sal BAIE waardeer as jy my selfs net 'n miscall kan gee, sal jou terugbel. My landlyn is 0219816798

Dankie baie

Riaan

At 3:09pm on October 25, 2014, Tina le Grange said…

Deon, Allerbeste wense vir 'n baie geseënde nuwe lewensjaar.  Vir goeie gesondheid en baie vreugde met jou kamera in die hand!!

At 10:44am on October 25, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag Deon.  mag daar nog vele meer wees en sommer baie foto's op FotoSkool.

At 8:52am on October 24, 2014, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Deon.. hoop jy het 'n lekker bederfdaggie en fab kiekiejaar voor jou!!

At 1:44pm on October 15, 2014, Anita du Toit said…

Baie welkom by Fotoskool Deon, ons sien uit na jou pragtige foto's, en dankie dat jy sommer uit die staanspoor begin krit. ( Dit sal nog gawer wees as jy 'n mens en nie 'n voeltjie profiel het nie.) :-)

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html