Dine Potgieter
  • Female
  • Pretoria
  • South Africa
Share

Dine Potgieter's Friends

  • Bruwer Burger
  • Ella Fourie
  • Rika Schoeman
  • Dirk Koekemoer
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous
  • lizette ludeke coetzer
  • Magda vd Merwe
  • Ilze Esterhuizen
  • Gerhard Niemand
  • Hester Gerber
  • Karen Kemp
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
  • John Cronje
 

Dine Potgieter's Page

Latest Activity

Doretha Kock commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Portal to an old, old land

"Pragtige landskap en foto, Dine."
yesterday
Elna Geringer commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Portal to an old, old land

"Dine, die titel van die foto is treffend en dit dra beslis by tot die storie hiervan. Ek hou van die S&W verwerking. Dis nogal dramaties"
yesterday
Dine Potgieter commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Muisvoël sit in die Boom-aalwyn 15/5/2020 om 11:23

"Ek het myself verkeerd uit gedruk in die eerste sin - velddiepte by verskillende sensorgroottes wissel (oenskynlik) by dieselfde f-stop. Danksy goeie artikels oor sg "equivalency", en die reuse-debat rondom dit, het ek die woord…"
Saturday
Hennie Cronjé commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Portal to an old, old land

"Die sukses van hierdie foto is die sterk (en skerp) voorgrond met goeie kontraste daarop. Die agtergrond is mooi ver weg en gee baie mooi diepte aan die foto. Nie heeltemal skerp doer ver nie, maar jy het goed gedoen."
Saturday
Dine Potgieter commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Vlietende lig, Groot Karoo

"Baie dankie almal! Wat 'n voorreg om die Karoo so te beleef..."
Saturday
Dine Potgieter commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Muisvoël sit in die Boom-aalwyn 15/5/2020 om 11:23

"Baie mooi! Wat krit op die settings betref - dit is bietjie moeilik. Velddiepte by 'n spesifieke sensorgrootte wissel, al is die f-stop dieselfde. Die Coolpix se sensor is byvoorbeeld kleiner as 'n APC -DSLR kamera (en heelwat kleiner as…"
Saturday
Dine Potgieter commented on JJ's photo
Thumbnail

Meestal wit

"Pragtig gedoen!"
Saturday
Dine Potgieter commented on Ingrid Louw's photo
Thumbnail

_DSC7084 Reën

"Uitstekend - net soos dit is!"
Saturday
Dine Potgieter commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Vlieër branderry

"Goed gedoen!"
Saturday
Dine Potgieter commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Selfde een het gedraai na my toe.

"Pragtig - dit is wonderlik as hulle saamwerk! Ek het al by die voelpark verbygery - was nog nie binne nie."
Saturday
Dine Potgieter commented on Ingrid Louw's photo
Thumbnail

_DSC8373 Canola

"Pragtige foto!"
Saturday
Dine Potgieter commented on Huey Geringer's photo
Saturday
Dine Potgieter commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Kat se Poot

"Baie oulik - tot sy "vingerafdrukkie" is duidelik."
Saturday
Dine Potgieter posted a photo

Portal to an old, old land

Ongelukkig klipharde Karoo-middaglig. Die logistiek aan goue uur fotografie op Tafelkop gaan uitdagend wees...maar ek speel met die idee. Enige verskoning om terug te gaan...
Saturday
Josef Steyn commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Vlietende lig, Groot Karoo

"Dramatiese lig en uitstekende beligting."
Nov 23
Donald Daniel Jacobs commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Vlietende lig, Groot Karoo

"mooi spel van lig"
Nov 21

Dine Potgieter's Photos

  • Add Photos
  • View All

Dine Potgieter's Blog

Help - iets "creepy" is besit om te gebeur!

Posted on August 31, 2014 at 10:57am 6 Comments

Ek het so 'n week of wat gelede 'n Namibiese landskapsfoto met die titel "Mukurob no more" geplaas. Gisteraand wou ek bietjie skoonmaak en delete onder my FS-posts, en dit blyk dat die foto vervang is met 'n vreemde foto van 'n vroulike gesig - ek ken die foto van geen kant af nie en ek het dit beslis nie geneem of geplaas nie. Die titel is nog dieselfde. Dit is net sigbaar as ek op "My photos" ingaan - op die "slideshow" wys die korrekte foto.

Kan iemand dalk 'n tegniese…

Continue

Comment Wall (62 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:11pm on October 12, 2019, Gerrie Lambrechts said…

Geluk met jou verjaarsdag Dine, ek glo daar sal nog stap togte wees en baie mooi foto's vir ons.  Geniet jou dag.

At 7:55am on October 12, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met jou verjaardag, mag daar baie "groot geleenthede" jou pad kruis.

Dankie vir kommentaar en raad op fotos, ek leer baie by jou!

At 8:02am on April 6, 2019, Heleen Moulder said…
Dien dit was Canon 70D
At 10:07pm on October 12, 2018, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Dine. Mag die nuwe lewensjaar net die allermooiste en nog BAIE pragfoto's vir jou inhou.

At 11:34am on October 12, 2018, Gerrie Lambrechts said…
Hi Dine veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar vele meer wees en nog meer foto's van al jou toere in die verre Noorde. Geniet jou dag.
At 9:39am on October 12, 2018, Doretha Kock said…

Baie geluk met jou verjaardag. Hoop jy het 'n fantastiese bederf dag.

At 10:31pm on April 30, 2018, Tina le Grange said…

Dankie Dine vir jou kommentaar op my maanfoto. Jy beskryf presies wat ek wou wys. Báie dankie!! 

At 9:00pm on March 3, 2018, Tina le Grange said…

My enkele windlaaier:  Baie dankie Dine en Hennie vir julle kommentaar;  Dine veral vir jou opmerking i.v.m. die raam.

At 9:27pm on February 5, 2018, Tina le Grange said…

Baie dankie Dine;  ek het eers toe ek die foto's afgelaai het, op die groot skerm die bril gesien - dankie dat jy dit uitwys.

At 9:01pm on February 5, 2018, Tina le Grange said…

Dine en Josef; gelukkig het Maart ook weer 2 volmane en as die lug oopgetrek is en die tye nie in die middel van die nag is nie, sal ek julle wenke probeer. Nogmaals dankie.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html