Dine Potgieter
  • Female
  • Pretoria
  • South Africa
Share

Dine Potgieter's Friends

  • Bruwer Burger
  • Ella Fourie
  • Rika Schoeman
  • Dirk Koekemoer
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous
  • lizette ludeke coetzer
  • Magda vd Merwe
  • Ilze Esterhuizen
  • Gerhard Niemand
  • Hester Gerber
  • Karen Kemp
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
  • John Cronje
 

Dine Potgieter's Page

Latest Activity

Josef Steyn commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Simple Bliss

"Treffend met die boom 'n sterk fokuspunt. Geniet jou vakansie!!"
Sep 24
Gerrie Lambrechts commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Simple Bliss

"Mooi foto Dine.  Voorspoedige reis ek weet ons gaan wees foto's kry wat vol verrassings is."
Sep 24
Donald Daniel Jacobs commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Simple Bliss

"mooi foto en komposisie"
Sep 24
Magda vd Merwe commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Simple Bliss

"BAie mooi foto Dine"
Sep 24
Dine Potgieter commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Simple Bliss

"Met "goeie lig" bedoel ek hier eintlik maar net baie lig, eerder as werklike mooi lig"
Sep 24
Dine Potgieter commented on Marianne Peacock's photo
Thumbnail

IMG_8367

"Pragtig - goeie komposisie!"
Sep 24
Dine Potgieter commented on Rudolph Müller's photo
Thumbnail

Pink gin cocktail

"Pragtig! Daar was nou onlangs 'n salon met 'n paar kategoriee net vir selfoonfotos."
Sep 24
Dine Potgieter commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Leeubekkie 3.

"Pragtig!"
Sep 24
Dine Potgieter commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Huistoe!

"Baie mooi! Volgens sommige bronne was Ysland op 'n tyd baie meer boomryk, maar die Viking-setlaars het redelik geplunder."
Sep 24
Dine Potgieter commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_9610 (2)

"Mooi - oppas net vir verwerkingshalo..."
Sep 24
Dine Potgieter commented on Gerrie Lambrechts's photo
Sep 24
Dine Potgieter commented on Jannie Kidson's photo
Thumbnail

Karoo road.

"Baie mooi!"
Sep 24
Dine Potgieter commented on Karen van Zyl's photo
Thumbnail

3171 (C) Flaminke by soutpanne

"Pragtig - kan net die horison so 'n rapsie antiklokgewys draai."
Sep 24
Dine Potgieter posted a photo

Simple Bliss

Paar jaar terug met 'n selfoon geneem. Danksy die feit dat dit in baie goeie lig geneem is, vergelyk dit redelik met 'n meer gesofistikeerde kamera, maar sodra dit op 'n groter skerm oopgemaak word, en daar 'n bietjie meer "latitude" vir verwerking…
Sep 24
Lanie Badenhorst liked Dine Potgieter's profile
Sep 22
Dine Potgieter commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Extraterrestrial Free State

"Baie dankie almal! Tina - 'n driepoot dien 'n dubbeldoel in die berge - die bobbejane dink hopelik dis 'n wapen ('n mede-fotograaf moes 'n stapstok as afskrikmiddel by Sentinel gebruik - ek dink hulle het 'n smaak vir…"
Sep 22

Dine Potgieter's Photos

  • Add Photos
  • View All

Dine Potgieter's Blog

Help - iets "creepy" is besit om te gebeur!

Posted on August 31, 2014 at 10:57am 6 Comments

Ek het so 'n week of wat gelede 'n Namibiese landskapsfoto met die titel "Mukurob no more" geplaas. Gisteraand wou ek bietjie skoonmaak en delete onder my FS-posts, en dit blyk dat die foto vervang is met 'n vreemde foto van 'n vroulike gesig - ek ken die foto van geen kant af nie en ek het dit beslis nie geneem of geplaas nie. Die titel is nog dieselfde. Dit is net sigbaar as ek op "My photos" ingaan - op die "slideshow" wys die korrekte foto.

Kan iemand dalk 'n tegniese…

Continue

Comment Wall (62 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:11pm on October 12, 2019, Gerrie Lambrechts said…

Geluk met jou verjaarsdag Dine, ek glo daar sal nog stap togte wees en baie mooi foto's vir ons.  Geniet jou dag.

At 7:55am on October 12, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met jou verjaardag, mag daar baie "groot geleenthede" jou pad kruis.

Dankie vir kommentaar en raad op fotos, ek leer baie by jou!

At 8:02am on April 6, 2019, Heleen Moulder said…
Dien dit was Canon 70D
At 10:07pm on October 12, 2018, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Dine. Mag die nuwe lewensjaar net die allermooiste en nog BAIE pragfoto's vir jou inhou.

At 11:34am on October 12, 2018, Gerrie Lambrechts said…
Hi Dine veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar vele meer wees en nog meer foto's van al jou toere in die verre Noorde. Geniet jou dag.
At 9:39am on October 12, 2018, Doretha Kock said…

Baie geluk met jou verjaardag. Hoop jy het 'n fantastiese bederf dag.

At 10:31pm on April 30, 2018, Tina le Grange said…

Dankie Dine vir jou kommentaar op my maanfoto. Jy beskryf presies wat ek wou wys. Báie dankie!! 

At 9:00pm on March 3, 2018, Tina le Grange said…

My enkele windlaaier:  Baie dankie Dine en Hennie vir julle kommentaar;  Dine veral vir jou opmerking i.v.m. die raam.

At 9:27pm on February 5, 2018, Tina le Grange said…

Baie dankie Dine;  ek het eers toe ek die foto's afgelaai het, op die groot skerm die bril gesien - dankie dat jy dit uitwys.

At 9:01pm on February 5, 2018, Tina le Grange said…

Dine en Josef; gelukkig het Maart ook weer 2 volmane en as die lug oopgetrek is en die tye nie in die middel van die nag is nie, sal ek julle wenke probeer. Nogmaals dankie.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html