Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Posted on May 1, 2013 at 12:49pm 2 Comments 0 Likes
Hi soek raad, ek het onlanks die Nikon 85mm f/3.5 DX VR Macro gekoop en is effens terleurgesteld. Hoe nader ek is aan my voorwerp, met 1:1 fokus, hoe meer verloor ek diepte. Hoe verder ek weg staan hoe meer verloor ek detial. Ek wil regtig nader aan my voorwerp kom soos iemand met die vlieg se oe al afgeneem het.
Wat is beter om by te voeg, extension tubes of converter lens of altwee as ek regtig naby wil inkom.
Selfde van my kant af Donald.
Seën wense en goeie jaar wat voorlê, veels geluk.
Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele wees. Ons wag vir jou foto's.
Baaie geluk Donald, geniet die dag!
Hi Donald, jy moet more lekker verjaar, hoop jy word sommer baie bederf. Seen op jou nuwe lewensjaar.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by