Donald E Jacobs 2nd
  • Male
  • Pinelands Cape town
  • South Africa
Share

Donald E Jacobs 2nd's Friends

  • Adriaan Loots
  • Cindy Nel
  • Louisa van Niekerk
  • Christelle
  • Mandie Herbst
  • Jacques Bernard Swanepoel
  • Renette van der Merwe
  • Numanri Botes
  • Hannelie Le Cornu
  • Elizma Fourie
  • Joanette Le Cornu
  • Anita du Toit
  • Pierre Hardinge
  • Donald Daniel Jacobs
  • Corne Loots
 

Donald E Jacobs 2nd's Page

Latest Activity

Tersia Weitsz commented on Donald E Jacobs 2nd's photo
Thumbnail

bloukop salamander

"Goeie agtergrond en goed gedoen met foto"
Saturday
Hans Myburg commented on Donald E Jacobs 2nd's photo
Thumbnail

bloukop salamander

"Bloukopkoggelmander mooi met sy bloukop en natuurlike houding wanneer hy gewoonlik in die son le ,mooi fokus en agtergrond.( Net Salamander is heel iets anders)"
Saturday
Elna Geringer commented on Donald E Jacobs 2nd's photo
Thumbnail

bloukop salamander

"Ek hou van die hoek wat die ou in lê en die agtergrond is mooi skoon. GG Donald"
Friday
Donald E Jacobs 2nd commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

_MG_1462

"lyk goed, mooi bloem"
Friday
Donald Daniel Jacobs liked Donald E Jacobs 2nd's photo
Friday
Josef Steyn commented on Donald E Jacobs 2nd's photo
Thumbnail

bloukop salamander

"Jy het 'n wonderlike agtergrond berwerkstellig Donald. As ek die blur bekyk mag dit wees dat jy sou kon wegkom met 'n kleiner lensopening vir beter velddiepte, maar nou ja, 'met die water wat onder die brug verby is....'"
Friday
Donald E Jacobs 2nd commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Die oue en die nuwe

"mooi kunstig"
Friday
Donald E Jacobs 2nd commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Weerkaatsing

"Lekker, hou hier van. Ek sou dit so 7-8 grade kloksgewys gedraai het om die meer horisontaal te kry. Blammer my OCD"
Friday
Donald E Jacobs 2nd commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Zebra's is daar te veel op die foto?

"Mooi foto Gerrie, ek sou net so bietjie oop spasie na leks gehou het vir kompisisie reels"
Friday
Donald E Jacobs 2nd commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Perfeksie versinnebeeld.

"wow, Josef, perfek"
Friday
Donald E Jacobs 2nd commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A3439

"Uitstekend Jan"
Friday
Donald E Jacobs 2nd posted a photo

bloukop salamander

Geneem by Berg Kwagga park
Friday
Donald E Jacobs 2nd commented on Cronjé Botha's photo
Thumbnail

Speeltyd

"Mal oor die aksie"
Oct 12
Donald E Jacobs 2nd commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Ysblok

"Baie skeppende idea"
Oct 10
Donald E Jacobs 2nd commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Watercolor

"Goeie samestelling"
Oct 10
Donald E Jacobs 2nd liked Magda vd Merwe's photo
Oct 10

Donald E Jacobs 2nd's Photos

  • Add Photos
  • View All

Donald E Jacobs 2nd's Videos

  • Add Videos
  • View All

Donald E Jacobs 2nd's Blog

Kan die Nikon 85mm f/3.5 DX VR Macro werk met extension tubes?

Posted on May 1, 2013 at 12:49pm 2 Comments

Hi soek raad, ek het onlanks die  Nikon 85mm f/3.5 DX VR Macro gekoop en is effens terleurgesteld.  Hoe nader ek is aan my voorwerp, met 1:1 fokus, hoe meer verloor ek diepte.  Hoe verder ek weg staan hoe meer verloor ek detial.  Ek wil regtig nader aan my voorwerp kom soos iemand met die vlieg se oe al afgeneem het.

Wat is beter om by te voeg, extension tubes of converter lens of altwee as ek regtig naby wil inkom.

Comment Wall (6 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:56am on January 15, 2016, Isoldé Laesecke said…

Selfde van my kant af Donald.

At 7:08am on January 15, 2016, Gerrie Lambrechts said…

Seën wense en goeie jaar wat voorlê, veels geluk.

At 11:20am on January 15, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele wees.  Ons wag vir jou foto's.

At 9:34am on January 15, 2014, Anita du Toit said…

Baaie geluk Donald, geniet die dag!

At 10:09am on January 15, 2013, Petro Geldenhuys said…
Baie geluk met jou verjaarsdag. Geniet!!
At 3:57pm on January 14, 2013, Anita du Toit said…

Hi Donald, jy moet more lekker verjaar, hoop jy word sommer baie bederf. Seen op jou nuwe lewensjaar.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html