Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Dec 29, 2017. 5 Replies 0 Likes
Middag almal. 'n Paar vriende het gevra hoe ek die kleurvolle piramide gedoen het. 'n Foto van kleurvolle materiaal. Photoshop CS5 Extended, het bo 'n 3D funksie. Kliek daar en kies New Shape from…Continue
Started this discussion. Last reply by Gerrie Lambrechts Dec 9, 2013. 6 Replies 0 Likes
Die jaareind werklading raak nou te veel en my kommentaar sal moet oorstaan tot Januarie 2014, maar ek gaan nog loer waar ek kan.Graag wil ek my dankbaarheid uitspreek teenoor:Igno vir 'n puik blad…Continue
Started this discussion. Last reply by Doretha Kock Aug 28, 2013. 4 Replies 2 Likes
Van tyd tot tyd word persoonlike aanvalle geloots teen persone wat sogenaamde "ongewensde" foto's plaas.Dit dien geen doel om 'n persoon, persoonlik aan te val nie en lei slegs tot 'n bekgeveg en/of…Continue
Posted on July 24, 2013 at 9:59am 5 Comments 4 Likes
Baie geluk met jou verjaardag DorethaDoretha, mag dit 'n geseënde jaar wees.
Die kleure vd druppels en weerkaatsing daarin is pragtig Doretha. Nie op inbox gekry nie.
Hallo Doretha. Oor die stuk gereedskap. Ek is nie eens seker wat die regte Afr. naam is soos dit in 'n tegniese woordeboek voorkom nie. Die term 'angle grinder' is so goed gevestig dat dit dalk al as 'n leenwoord erken word vir al wat ek weet. Ek hoor egter wel dat'hoeksnyer' (en ook hoekslyper) af en toe gebruik word. Oor die algemeen is ons as Afrikaanssprekendes baie lui om Afrikaanse terme aan te leer en te gebruik.
Baie dankie vir die verjaardagwense - ek waardeer dit!
Hi Doretha, ek het ook gewonder oor die wit weerkaatsing in vamdag se foto maar ek gaan dit eers so los. Dankie dat jy dot genoem het
Graaff Reinet se kerk:
Doretha en Donald baie dankie vir die inligting - ek waardeer julle wenke en Donald vir jou moeite met die foto.
Baie dankie vir die gelukwense met my verjaardag, Doretha, waardeer dit sooo baie!
Groete
Christa
Baie geluk met jou verjaardag, Doretha. Mag die nuwe lewensjaar baie geseënd wees en net die allermooiste vir jou inhou.
Groete
Christa
My high-key foto: Doretha die storie agter hierdie foto: ons was 'n groep fotograwe wat 'n kursus in die Hopefield-omgewing gedoen het. As ek reg onthou, het ek hierdie foto by Cape Columbine geneem, naby Tietiesbaai en Pasternoster. Die wind was baie sterk en hierdie man wat saam met ons op kursus was, het hom self verskans teen die wind met die doek om sy gesig en toe het hy teen die rots gaan sit waar 'n groot kruis geverf is. Wie die kruis daar geverf het, weet ek ongelukkig nie.
My groen vlasse-foto:
Doretha was dit nie vir Fotoskool nie, sou ek nooit daaraan gedink het nie. Dankie vir jou mooi kommentaar.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by