Doretha Kock
  • Female
  • Springs
  • South Africa
Share

Doretha Kock's Friends

  • Vida van Schalkwyk
  • Pine
  • Bruwer Burger
  • Anita du Toit
  • Rika Schoeman
  • Eurika de Gouveia
  • Elsa crous
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
  • John Cronje
  • Willie Botes
  • Riaan
  • Christa Snyman
  • Mandie Herbst
  • ArrA

Doretha Kock's Groups

Doretha Kock's Discussions

HOE FOTO GE-PHOTOSHOP IS.

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Dec 29, 2017. 5 Replies

Middag almal. 'n Paar vriende het gevra hoe ek die kleurvolle piramide gedoen het. 'n Foto van kleurvolle materiaal. Photoshop CS5 Extended, het bo 'n 3D funksie. Kliek daar en kies New Shape from…Continue

DANKIE Sê

Started this discussion. Last reply by Gerrie Lambrechts Dec 9, 2013. 6 Replies

Die jaareind werklading raak nou te veel en my kommentaar sal moet oorstaan tot Januarie 2014, maar ek gaan nog loer waar ek kan.Graag wil ek my dankbaarheid uitspreek teenoor:Igno vir 'n puik blad…Continue

Sogenaamde ongewensde foto's

Started this discussion. Last reply by Doretha Kock Aug 28, 2013. 4 Replies

Van tyd tot tyd word persoonlike aanvalle geloots teen persone wat sogenaamde "ongewensde" foto's plaas.Dit dien geen doel om 'n persoon, persoonlik aan te val nie en lei slegs tot 'n bekgeveg en/of…Continue

 

Doretha Kock's Page

Latest Activity

Gerrie Lambrechts commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Wit en grys 4 glas

"Uitstekend Doretha, ek sien die wolke daarin weerkaats."
20 hours ago
Tina le Grange commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Wit en grys 3 Reier

"Doretha ek hou van die portret-formaat Goeie detail in die vere en selfs plooie in die deel net onderkant die bek :-) Ek sien hier wel wit en grys in vergelyking met my duif-foto waarin ek meer swart gehad het. So lekker om bymekaar te leer."
20 hours ago
Elna Geringer liked Doretha Kock's photo
21 hours ago
Elna Geringer commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Wit en grys 4 glas

"WOW Doretha, of jy so geneem het en of jy PS ingespan het maak nie saak nie. Dit is puyik gedoen en beslis 'n waardige tema foto. BGG"
22 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Wit en grys 3 Reier

"Kostelike gesiggie, mooi geneem."
22 hours ago
Doretha Kock posted photos
yesterday
Rassie van Graan commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Wit en grys 3 Reier

"Goeie beligting om in die wit gedeelte ook nog besonderhede te sien."
yesterday
Tina le Grange commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Tema Grys en Wit 2

"Doretha, dit is asof in die middel 'n diagonale 'lyn' is van links na regs. Die tekstuur, wit, grys en bietjie swart is treffend."
Thursday
Hennie Cronjé commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Tema Grys en Wit 2

"Hierdie foto pas goed in by die tema. Hier en daar is daar swart met sterker kontras as wat grys en wit gee, maar oor die algemeen is hierdie foto baie suksesvol. Ook baie mooi tekstuur met die golfies wat die lig weerkaats. Baie mooi!"
Thursday
Josef Steyn commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Tema Grys en Wit 2

"Mooi Doretha. My mening: dit val vierkantig in die tema."
Thursday
Anita du Toit left a comment for Doretha Kock
"Baie dankie vir jou gelukwense Doretha. Ek het 'n besondere lekker dag gehad al was dit met inperking."
Thursday
Elna Geringer commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Tema Grys en Wit 2

"Sterk lyne en kurwes Doretha. Hierdie is 'n tipe foto wat 'n mens laat kyk en kyk en dan wonder jy wat is dit hierdie? BGG"
Thursday
Vida van Schalkwyk commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Tema Grys en Wit 2

"is mal oor jou foto doretha!! ten spyte van die feit dat daar nie kleur in is nie, lyk dit so lewendig - pragtig lig!!"
Thursday
Doretha Kock posted a photo

Tema Grys en Wit 2

Baie dankie vir kyk, kommentaar en raad by vorige foto.
Thursday
Doretha Kock left a comment for Anita du Toit
"Anita, liewer laat as nooit. Hoop jy het 'n heerlike Verjaardag gehad en mooi wense vir die nuwe lewensjaar wat voorlê."
Thursday
Rassie van Graan commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Groen en Geel Overberg

"Mooi kleure en lyne Doretha - welgedaan!"
Wednesday

Doretha Kock's Photos

  • Add Photos
  • View All

Doretha Kock's Blog

"Manual Mode" kamera verstellings deur Robbie Aspeling soos op FB geplaas

Posted on July 24, 2013 at 9:59am 6 Comments

Robbie Aspeling het die volgende op FB geplaas wat ek graag met almal deel.

Comment Wall (46 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:53pm on August 6, 2020, Anita du Toit said…

Baie dankie vir jou gelukwense Doretha. Ek het 'n besondere lekker dag gehad al was dit met inperking.

At 8:45pm on January 1, 2020, Ella Fourie said…

Baie geluk met jou verjaardag DorethaDoretha, mag dit 'n geseënde jaar wees.

At 10:17am on June 8, 2019, Gerrie Lambrechts said…

Die kleure vd druppels en weerkaatsing daarin is pragtig Doretha.  Nie op inbox gekry nie.

At 9:07am on December 31, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Doretha, ek is seker jy word heerlik bederf vandag. Mooi jaar vir jou.

At 10:41am on December 7, 2018, Josef Steyn said…

Hallo Doretha. Oor die stuk gereedskap. Ek is nie eens seker wat die regte Afr. naam is soos dit in 'n tegniese woordeboek voorkom nie. Die term 'angle grinder' is so goed gevestig dat dit dalk al as 'n leenwoord erken word vir al wat ek weet. Ek hoor egter wel dat'hoeksnyer' (en ook hoekslyper) af en toe gebruik word. Oor die algemeen is ons as Afrikaanssprekendes baie lui om Afrikaanse terme aan te leer en te gebruik.

At 10:44pm on October 12, 2018, Dine Potgieter said…

Baie dankie vir die verjaardagwense - ek waardeer dit!

At 4:52pm on May 15, 2018, Elna Geringer said…

Hi Doretha, ek het ook gewonder oor die wit weerkaatsing in vamdag se foto maar ek gaan dit eers so los. Dankie dat jy dot genoem het

At 4:45pm on May 2, 2018, Tina le Grange said…

Graaff Reinet se kerk:

Doretha en Donald baie dankie vir die inligting - ek waardeer julle wenke en Donald vir jou moeite met die foto.

At 8:20pm on March 8, 2018, Christa Snyman said…

Baie dankie vir die gelukwense met my verjaardag, Doretha, waardeer dit sooo baie!

Groete

Christa

At 11:50pm on January 1, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk Doretha.. hoop jy het 'n lekker dag geniet saam met jou geliefdes.. mag dit 'n goeie jaar vorentoe wees.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html