Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Posted on February 29, 2012 at 9:25pm 2 Comments 0 Likes
Hallo almal!
Ek wil bietjie raad vra... Ek is nog n groentjie wat foto's neem betref, maar wil graag uitvind watter tipe filter 'n mens kan aanskaf as jy jou lens teen vingermerke, klein stofdeeltjies ens. wil beskerm maar terselfde tyd ook 'n beter kwaliteit foto wil neem. Ek is ook glad nie seker of mens verskillende grootte filters moet kry vir verskillende lense nie - ek neem aan dat die groottes van die filters sal verskil van lens tot lens. 'n Verdere vraag wat ek het…
Continue
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
Comment Wall (2 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Alweer 'n jaar verby en jy het baie sukses behaal met jou fotografie!!! Baie geluk met jou verjaardag Dorette, mag jy Sy Seen elke dag in jou nuwe lewensjaar ondervind.
Baie geluk met jou verjaarsdag, Dorette!