Elaine Els
  • Female
  • Port Elizabeth
  • South Africa
Share

Elaine Els's Friends

  • Maria Van Zyl
  • Claudi Lourens
  • Annelie Tolmay
  • Elna Geringer
  • Derick Oosthuizen
  • Danie Mouton
  • Diane Darlow
  • Derrick Darlow
  • Melissa
  • Elzaan le Roux
  • Hannelie Le Cornu
  • Joanette Le Cornu
  • Jaco Bruwer
  • Karin
  • Anneliese

Elaine Els's Discussions

Elaine Els se tegniek : "Decayed flowers" en "Just an old tree" . Aangevra deur Elna Geringer

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Sep 28, 2019. 3 Replies

Begin met 'n konsep. Maak fotos bymekaar van backgrounds, bome, blomme ens.  Create a new file in Photoshop.  Trek die fotos wat klaar ge-edit is oor na PS.  Begin met background en werk layers op…Continue

 

Elaine Els's Page

Latest Activity

Elaine Els liked Claudi Lourens's profile
Oct 30
Heleen Moulder commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Simplicity

"Baie mooi... Het jy effe donkerder gemaak om die kante?  Ek hou altyd daarvan om dit te doen, maar soms kry ek raas. hierdie is so mooi."
Oct 15
Pine commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Simplicity

"Goeie komposisie en fokus met ń pragtige agtergrond! Die foto is egter onderbelig."
Oct 14
Donald Daniel Jacobs commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Simplicity

"mooi foto"
Oct 14
Hennie Cronjé commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Simplicity

"Dis pragtig! Mooi eenvoud met skerp fokus en 'n goeie agtergrond. Die sirkel motief is ook mooi, maar die foto is onderbelig. Veral die ligter dele moet helderder kom. In Levels kan jy die regter slider intrek en in Curves die boonste deel van…"
Oct 13
Rassie van Graan liked Elaine Els's photo
Oct 13
Henriette Visser commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Simplicity

"Die goggatjie maak die foto sommer baie meer interessant! Jy het die blur in die agtergrond mooi reggekry."
Oct 13
Elaine Els liked Henriette Visser's photo
Oct 13
Elaine Els liked Elna Geringer's photo
Oct 13
Elaine Els liked Joan Nel's photo
Oct 13
Elaine Els liked Donald Daniel Jacobs's photo
Oct 13
Elaine Els commented on Vida van Schalkwyk's photo
Oct 13
Elaine Els liked Hennie Cronjé's photo
Oct 13
Elaine Els liked Josef Steyn's photo
Oct 13
Elaine Els liked Claudi Lourens's photo
Oct 13
Elaine Els liked Claudi Lourens's photo
Oct 13

Elaine Els's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:34am on July 6, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag die lewe met sy mooi kant in die nuwe lewensjaar na jou toe kom.  Geniet jou dag, ek hoop dit is warmder as hier by ons in die Kaap.

At 11:32am on July 6, 2014, Anita du Toit said…

Baie geluk Elaine, lekker dag en voorspoedige nuwe lewensjaar!

At 8:32pm on July 5, 2014, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Elaine, alles wat mooi is vir die jare wat voorlê met baie foto-geleenthede.

At 5:57pm on April 15, 2014, Anita du Toit said…

Hi Elaine, die temafoto's is aan die regterkant van die blad net onder verjaarsdae by FORUM beskikbaar. Wanneer jy terugvoering gee oor 'n foto, plaas jou kommentaar onder die blokkie van jou foto, anders weet ons nie van watter foto jy praat nie. Lekker skoolgaan en lekker kiek!

At 9:30am on April 4, 2014, Bennie Greyling said…

Genade Elaine jou fotos is pragtig, jys n pro.

At 9:19pm on February 22, 2012, Martha van der Westhuizen said…

Ek hou baie van jou foto's.

At 12:15pm on December 11, 2011, Juan Wernecke said…

Thank you for all the lovely comments :)

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html