Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Sep 28, 2019. 3 Replies 1 Like
Begin met 'n konsep. Maak fotos bymekaar van backgrounds, bome, blomme ens. Create a new file in Photoshop. Trek die fotos wat klaar ge-edit is oor na PS. Begin met background en werk layers op…Continue
Veels geluk met jou verjaarsdag, mag die lewe met sy mooi kant in die nuwe lewensjaar na jou toe kom. Geniet jou dag, ek hoop dit is warmder as hier by ons in die Kaap.
Baie geluk Elaine, lekker dag en voorspoedige nuwe lewensjaar!
Veels geluk met jou verjaardag Elaine, alles wat mooi is vir die jare wat voorlê met baie foto-geleenthede.
Hi Elaine, die temafoto's is aan die regterkant van die blad net onder verjaarsdae by FORUM beskikbaar. Wanneer jy terugvoering gee oor 'n foto, plaas jou kommentaar onder die blokkie van jou foto, anders weet ons nie van watter foto jy praat nie. Lekker skoolgaan en lekker kiek!
Genade Elaine jou fotos is pragtig, jys n pro.
Ek hou baie van jou foto's.
Thank you for all the lovely comments :)
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by