Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jun 12, 2020. 2 Replies 0 Likes
{"success":true,"forwardUrl":"http:\/\/fotoskool.co.za\/photo\/photo\/new?failedFiles=&overLimit="}Die boodskap is nou al vir 3 dae sodra ek probeer foto's laai. Ek weet dat Tina en Gerrie ook…Continue
Started Mar 17, 2020 0 Replies 0 Likes
Gaan loer bietjie in April 2020 se WEG na ons eie Heleen se storie en foto's. Julle sal dit kry op bls 134 - "Met my eie Oë"Baie geluk Heleen. Dit is 'n groot eer as Toast Coetzer vir 'n fotograaf…Continue
Started this discussion. Last reply by Willie Schoombee Aug 30, 2019. 3 Replies 0 Likes
Of die volgende vir julle enige sin gaan maak weet ek nie maar dit werk. Sodra ek ‘n foto klaar verwerk het, stoor ek dit in volgrootte in ‘n lêer Elke keer wat die laai van ‘n foto nie wil/kan…Continue
Started this discussion. Last reply by Heleen Moulder Jul 27, 2019. 1 Reply 0 Likes
Wat word Benodig ?‘n Foto wat ‘n goeie senter punt het. In die foto wat ek gebruik het, was die Koorsboom tussen die twee Doringbome, my senter punt.Photoshop en Topaz (Magda ek weet jy het beide die…Continue
Posted on October 1, 2015 at 3:14pm 5 Comments 5 Likes
WOW………’n maklike vraag maar waar begin ek?Daar is so baie aspekte.
Ek hoor van Fotoskool die eerste keer by Josef Steyn in Feb 2014 toe ons by hulle gaste huis gebly het.Ek sluit aan en begin fotos laai.Ek het op hierdie stadium van my lewe feitlik niks van al die tegnieke van fotografie geweet nie.Ek het maar fotos geneem en gehoop ek het sukses iewers.Ek het in 2004 van brug kamera na Canon Eos 1000D gegaan met ‘n 70-300mm lens.Toe koop Huey in 2013 vir my die 60D…
ContinuePosted on August 30, 2015 at 2:36pm 5 Comments 3 Likes
Hierdie storie het nou niks met fotografie te doen nie,maar daar is dalk van julle wat dit tog sal geniet
Ek loop nou al 'n paar dae met die storie in my kop maar ek gaan dit tog vir julle vertel.Saterdag, 22/08/2015, kom ons terug van Stutterheim af nadat ons gaan blomme kyk het.Ons val maar vroeg in die pad want groot dele van die Oos-Kaap is mos nou maar 60-80km per uur en as jy gelukkig is,100km.Huey sit die radio aan en ons sit en luister die Saterdagoggend program op…
ContinuePosted on January 16, 2015 at 12:19pm 3 Comments 1 Like
Vroeg Saterdag oggend besluit ons in so “spur of the moment” om bietjie wildtuin toe te gaan.Ons het geweet dit gaan warm wees maar as ons nie so een maal n maand in die veld kom nie, raak ek mos effe “bossies”. Woerts - warts is die koffie en kook water reg, ‘n paar koeldranke in die yskas en daar gaan ons.......
Die Masinga skuiling in die Mkhuze wildtuin is ‘n baie gewilde plek vir fotograwe en ook sommer vir die mense wat wild kyk en nie noodwendig fotos neem nie. By hierdie…
Posted on December 22, 2014 at 10:12am 5 Comments 2 Likes
Dierbare Fotoskool Vriende en Vriendinne
Nou ja ons het aan die einde van die jaar gekom en wow………………..hoe vinnig het dit nie gebeur nie?
Aan die begin van 2014 het ek nie een van julle geken nie en nie eers van die Fotoskool Web geweet nie. Dankie tog dat Josef my en Huey se pad gekruis het in Januarie 2014 en dat hy net sommer so terloops vir my gevra het of ek weet van Fotoskool………….die res is geskiedenis
Daar is min mense soos julle en ek kan nie die geleentheid …
ContinueElna, op my stillewe vra jy vir my die EXIF,... ai my liewe mens, ek het geen idee wat dit is en waar om dit te kry nie - ek is groenner as 'n toegeslykte plaasdam,...- moet 'seblief nie te hard lag nie.
My liewe vriendin, baie dankie vir jou mooi woorde by my foto van gister.
Ek mis jou ook geweldig, dit was so lekker om net saam met julle te wees.
Ons sal dit weer doen.
Liefde groete.
Dankie Elna! Ek geniet en leer altyd van julle foto's - groentnis!
Dankie Elna vir jou wenk by my geel bootjie; ek sal die foto vir Igno stuur en sê jy het dit voorgestel :-)
nee jong ek's dom oor 'n verklaring vir die wegraping van my boodskap hier. ewenwel wat ek gesê het is dat jou foto met die spieëls teen die ongepleisterde muur my onverklaarbaar laat dink het aan 'n skets wat ek iewers op hoërskool gemaak het terwyl ek in die hospitaal met 'n gekrokte rug gelê het. ek kan dit skielik nou onthou asof gister, die son het deur iets op die muur oorkant my bed geskyn en die interessantste vorm gemaak. ek't dit fasinerind gevind en geteken want ek het op daardie stadium baie geskets. ek sit die skets hierby net vir agtergrondmusiek
Hallo Elna, dit is goed dat jy dit so gelos het. Goeie krits gekry en dit bly 'n pragtige foto en toneel.
More Elna... ek cind dit eienaardig dat daar min veld infokus is op F6.3. Want op F6.3 is daar veronderstel om n groter velddiepte te wees wat meer van die wurm in fokus sou gehad het.
Dit mag dalk wees dat jy baie naby die wurm was en dat die lens dit weergee as Makro....as dit so is sal ek voorstel dat n volgende keer F9 tot selfs F11 gebruik.
Hoekom ek so se is dat meer van die wurm in fokus sal wees....die resultaat sal baaie beindruk.
Foto Groete
Pierre.
Elna my foto van gister; baie dankie vir jou wenke. Ek sal verseker weer Josef se boek nadertrek. Ek wens fotografie is al wat ek hoef te doen, daaroor te lees, te oefen, ens.
Maar, dit is mos nou nie hoe die lewe werk nie en ek sê weer dankie vir dat wat ek by julle almal in Fotoskool leer :-)
My palm-weerkaatsing in die water:
Baie dankie Elna dat jy uitgewys het dat slegs die weerkaatsing in hierdie geval gewerk het.
Elna ek weet nie so mooi van die perfeksionis nie; deesdae bly ek konstant in die huiswerkklas :-)
Dankie nietemin dat jy my aan ons heerlike tyd in Hogsback herinner.
Aan julle almal, baie dankie vir die kommentaar.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by