Elna Geringer
  • Female
  • Mtunzini
  • South Africa
Share

Elna Geringer's Friends

  • Hendrik van Taak
  • Koos de Wet
  • Mark
  • Heleen Moulder
  • Henriette Vermeulen
  • Pine
  • Linda
  • Bruwer Burger
  • Ella Fourie
  • Hannes Claassens
  • Sandra Grobler
  • Ansie van Rensburg
  • Werner Frylinck
  • Marsha Dreyer
  • Claudi Lourens

Elna Geringer's Discussions

Foto's laai is nie meer 'n opsie nie

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jun 12. 2 Replies

{"success":true,"forwardUrl":"http:\/\/fotoskool.co.za\/photo\/photo\/new?failedFiles=&overLimit="}Die boodskap is nou al vir 3 dae sodra ek probeer foto's laai. Ek weet dat Tina en Gerrie ook…Continue

Geluk Heleen

Started Mar 17 0 Replies

Gaan loer bietjie in April 2020 se WEG na ons eie Heleen se storie en foto's. Julle sal dit kry op bls 134 - "Met my eie Oë"Baie geluk Heleen. Dit is 'n groot eer as Toast Coetzer  vir 'n fotograaf…Continue

Raad met Laai van Foto’s

Started this discussion. Last reply by Willie Schoombee Aug 30, 2019. 3 Replies

Of die volgende vir julle enige sin gaan maak weet ek nie maar dit werk. Sodra ek ‘n foto klaar verwerk het, stoor ek dit in volgrootte in ‘n lêer Elke keer wat die laai van ‘n foto nie wil/kan…Continue

Doring bome in uMkhuze met spieëlbeeld

Started this discussion. Last reply by Heleen Moulder Jul 27, 2019. 1 Reply

Wat word Benodig ?‘n Foto wat ‘n goeie senter punt het. In die foto wat ek gebruik het, was die Koorsboom tussen die twee Doringbome, my senter punt.Photoshop en Topaz (Magda ek weet jy het beide die…Continue

 

Elna Geringer's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Vaak Apie

"Hulle is darem maar kostelik Ek hou van die plasing regs, skerp fokus en goeie beligting Geniet die naweek - sien uit na jou foto's"
10 hours ago
Josef Steyn commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Vaak Apie

"Raakgevang Elna."
16 hours ago
Elna Geringer liked Tina le Grange's photo
18 hours ago
Elna Geringer commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Die Wonder van Wolke 2/10/2020 om 18:22

"Baie interessante wokies wat jy hier het Tina. Wys net.......ons moet te alle tye reg rondom ons kyk en reg wees met die kamera. Puik gedoen"
18 hours ago
Elna Geringer commented on Johan Ayres's photo
18 hours ago
Elna Geringer commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Monster trokke

"Aaaahhhhhh op my "to do" lysie is om net een van hierdie monsters onder my allie te voel, net so vir 'n kilometer................"
18 hours ago
Elna Geringer commented on Suzann Ellis's photo
Thumbnail

Dinokeng.

"Detail en fokus is beslis teenwoordig maar ek wonder oor die afsny van die pote????? Ek gaan weer kom kyk wat dink die res van die klas. GG Suzann"
18 hours ago
Elna Geringer liked Vida van Schalkwyk's photo
18 hours ago
Elna Geringer commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Herkou

"Ai jinne tog.......dit lyk kompleet of hy vir jou knipoog Gerrie. Mooi eenvoud en goed geplaas so uit die hoek uit"
18 hours ago
Elna Geringer posted a photo

Vaak Apie

Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Mtunzini het amper meer Blouape as menslike inwoners……LOL. Sommige dae het ons hulle langs die lagoon dopgehou en die ou het duidelik ‘n laat nag gehad. Hy kon sy oë nie oop hou…
18 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Elna Geringer's photo
21 hours ago
Tersia Weitsz commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Ellie Blokkade deur die Voorruit

"Wow oulik en interessante verwerking Elna"
21 hours ago
Tina le Grange commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Ellie Blokkade deur die Voorruit

"Dankie Elna vir die verstellings; dit help my baie. Ek stem saam hierdie toneel laat my baie dink aan graffiti - goeie verwerking en kontras."
yesterday
Josef Steyn commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Ellie Blokkade deur die Voorruit

"Die verwerking laat dit lyk asof hulle uit klip gebeitel is. Interessant gedoen."
yesterday
Elna Geringer liked Vida van Schalkwyk's photo
yesterday
Elna Geringer liked Tersia Weitsz's photo
yesterday

Elna Geringer's Photos

  • Add Photos
  • View All

Elna Geringer's Videos

  • Add Videos
  • View All

Elna Geringer's Blog

Wat Fotoskool + vir my beteken

Posted on October 1, 2015 at 3:14pm 5 Comments

WOW………’n maklike vraag maar waar begin ek?Daar is so baie aspekte.

 

Ek hoor van Fotoskool die eerste keer by Josef Steyn in Feb 2014 toe ons by hulle gaste huis gebly het.Ek sluit aan en begin fotos laai.Ek het op hierdie stadium van my lewe feitlik niks van al die tegnieke van fotografie geweet nie.Ek het maar fotos geneem en gehoop ek het sukses iewers.Ek het in 2004 van brug kamera na Canon Eos 1000D gegaan met ‘n 70-300mm lens.Toe koop Huey in 2013 vir my die 60D…

Continue

Hande was en virusse...........

Posted on August 30, 2015 at 2:36pm 5 Comments

Hierdie storie het nou niks met fotografie te doen nie,maar daar is dalk van julle wat dit tog sal geniet

Ek loop nou al 'n paar dae met die storie in my kop maar ek gaan dit tog vir julle vertel.Saterdag, 22/08/2015, kom ons terug van Stutterheim af nadat ons gaan blomme kyk het.Ons val maar vroeg in die pad want groot dele van die Oos-Kaap is mos nou maar 60-80km per uur en as jy gelukkig is,100km.Huey sit die radio aan en ons sit en luister die Saterdagoggend program op…

Continue

Die wildebeeskalfie,die vlakvarkie en God se genade...........

Posted on January 16, 2015 at 12:19pm 3 Comments

Vroeg Saterdag oggend besluit ons in so “spur of the moment” om bietjie wildtuin toe te gaan.Ons het geweet dit gaan warm wees maar as ons nie so een maal n maand in die veld kom nie, raak ek mos effe “bossies”. Woerts - warts is die koffie en kook water reg, ‘n paar koeldranke in die yskas en daar gaan ons.......

Die Masinga skuiling in die Mkhuze wildtuin is ‘n baie gewilde plek vir fotograwe en ook sommer vir die mense wat wild kyk en nie noodwendig fotos neem nie. By hierdie…

Continue

Die jaar 2014.......

Posted on December 22, 2014 at 10:12am 5 Comments

Dierbare Fotoskool Vriende en Vriendinne

Nou ja ons het aan die einde van die jaar gekom en wow………………..hoe vinnig het dit nie gebeur nie?

Aan die begin van 2014 het ek nie een van julle geken nie en nie eers van die Fotoskool Web geweet nie. Dankie tog dat Josef my en Huey se pad gekruis het in Januarie 2014 en dat hy net sommer so terloops vir my gevra het of ek weet van Fotoskool………….die res is geskiedenis

Daar is min mense soos julle en ek kan nie die geleentheid …

Continue

Comment Wall (64 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:23pm on November 11, 2019, Anita Wessels said…

Elna, op my stillewe vra jy vir my die EXIF,... ai my liewe mens, ek het geen idee wat dit is en waar om dit te kry nie - ek is groenner as 'n toegeslykte plaasdam,...- moet 'seblief nie te hard lag nie.

At 11:26am on August 8, 2018, Magda vd Merwe said…

My liewe vriendin, baie dankie vir jou mooi woorde by my foto van gister.

Ek mis jou ook geweldig, dit was so lekker om net saam met julle te wees.

Ons sal dit weer doen.

Liefde groete.

At 8:14pm on July 25, 2018, Rassie van Graan said…

Dankie Elna!  Ek geniet en leer altyd van julle foto's - groentnis!

At 6:28pm on June 17, 2018, Tina le Grange said…

Dankie Elna vir jou wenk by my geel bootjie; ek sal die foto vir Igno stuur en sê jy het dit voorgestel  :-)

At 2:32pm on May 28, 2018, Riaan said…

nee jong ek's dom oor 'n verklaring vir die wegraping van my boodskap hier. ewenwel wat ek gesê het is dat jou foto met die spieëls teen die ongepleisterde muur my onverklaarbaar laat dink het aan 'n skets wat ek iewers op hoërskool gemaak het terwyl ek in die hospitaal met 'n gekrokte rug gelê het. ek kan dit skielik nou onthou asof gister, die son het deur iets op die muur oorkant my bed geskyn en die interessantste vorm gemaak. ek't dit fasinerind gevind en geteken want ek het op daardie stadium baie geskets. ek sit die skets hierby net vir agtergrondmusiek

At 5:32pm on May 15, 2018, Doretha Kock said…

Hallo Elna, dit is goed dat jy dit so gelos het. Goeie krits gekry en dit bly 'n pragtige foto en toneel.

At 9:27am on May 14, 2018, Pierre Hardinge said…

More Elna... ek cind dit eienaardig dat daar min veld infokus is op F6.3. Want op F6.3 is daar veronderstel om n groter velddiepte te wees wat meer van die wurm in fokus sou gehad het.

Dit mag dalk wees dat jy baie naby die wurm was en dat die lens dit weergee as Makro....as dit so is sal ek voorstel dat n volgende keer F9 tot selfs F11 gebruik.

Hoekom ek so se is dat meer van die wurm in fokus sal wees....die resultaat sal baaie beindruk.

Foto Groete

Pierre.

At 5:43pm on March 19, 2018, Tina le Grange said…

Elna my foto van gister;  baie dankie vir jou wenke. Ek sal verseker weer Josef se boek nadertrek.  Ek wens fotografie is al wat ek hoef te doen, daaroor te lees, te oefen, ens.

Maar, dit is mos nou nie hoe die lewe werk nie en ek sê weer dankie vir dat wat ek by julle almal in Fotoskool leer   :-)

At 1:13pm on March 14, 2018, Tina le Grange said…

My palm-weerkaatsing in die water: 

Baie dankie Elna dat jy uitgewys het dat slegs die weerkaatsing in hierdie geval gewerk het.

At 6:03pm on January 16, 2018, Tina le Grange said…

Elna ek weet nie so mooi van die perfeksionis nie;  deesdae bly ek konstant in die huiswerkklas  :-)

Dankie nietemin dat jy my aan ons heerlike tyd in Hogsback herinner.

Aan julle almal, baie dankie vir die kommentaar.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html