Tema Voeljie
"....en dit nogal op die mooie spekboompie.
Pragtige foto Elsa; goeie beligting. Ek stem saam dat jy die takkie regs kan uithaal indien jy 'n redigeerprogram het. Doe so voort!"
Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Baie dankie vir die gelukwense met my verjaardag Elsa, waardeer dit sooo baie!
Groete
Christa
Elsa, baie geluk met jou Verjaardag en alles wat mooi en goed is, toegewens.
baie geluk met die herdending van jou geboortedag Elsa
Hi Elsa, Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar vele meer en nog sommer baie van jou mooi foto's wees. Geniet jou dag.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by