Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by Henriette Auerswald Aug 17, 2014. 3 Replies 0 Likes
Hi julle, ek het hulp nodig, ek wil gou hoor, ek het die naweek 'n troue gedoen, en die mevrou het 'n baie slegte vel kondisie opgedoen (helder rooi kolle op haar liggaam), maar veral op haar arms.…Continue
Started this discussion. Last reply by Phillip Olivier Apr 14, 2014. 4 Replies 1 Like
Hi julle Ek wil net hoor wie weet watter flash sal goed werk met my kamera soos bo genoem??Ek moet een kry en ek wil nie die "verkeerde" een kry nie!!help asb baie dankie Continue
Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Feb 26, 2014. 1 Reply 0 Likes
Hi julle ek het 'n snaakse vraag ek het nou die trail van elements 12 afgelaai. ek het altyd 9 gehad. ek wil nou daai brush actions gebruik wat jy se reverse black and white ens, maar nou sien ek dat…Continue
Started this discussion. Last reply by Albert van Eck May 16, 2014. 2 Replies 0 Likes
Hi julle, ek wil graaag inligting bekom oor 'n tweede fotograaf. Ek is gewoontlik net een (ek leer nog en ek het al geleer een werk nie!) en ek wil iemand "huur" of hoe okal dit werk, maar ek weet…Continue
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
Comment Wall
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool