Ferdinand van der Merwe
  • Male
  • Pretoria
  • South Africa
Share

Ferdinand van der Merwe's Friends

  • Bruwer Burger
  • Dirk Koekemoer
  • Emsie Spaarwater
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous
  • Daleen Mc Crudden
  • Johannes Jesais Van Der Merwe
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
  • BAREND ROSSOUW
  • André Pretorius
  • Denver Arends
  • Renette van der Merwe
  • Piet Nel
  • Andy Melville

Ferdinand van der Merwe's Groups

Ferdinand van der Merwe's Discussions

Oorbeligting

Started this discussion. Last reply by Ferdinand van der Merwe Nov 10, 2013. 1 Reply

Hierdie kwessie pla my nog altyd want lig is die belangrikste vir n kamera omdat hy nie n menslike oog is nie. As jy stel is dit ISO of spoed of albei en hoe kry mens dit in noutomatiese dig se kop…Continue

Mooi Fotos

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Oct 18, 2013. 2 Replies

My huidige fotos net met gewone mik druk sonder zoom. Die skolers wys uitstekende  kuns en kwaliteit met hul fotos. Hoe ver kan mens gaan met toerusting? Ek het al in die wildtuin gesien dat mense…Continue

 

Ferdinand van der Merwe's Page

Latest Activity

Ferdinand van der Merwe commented on Rassie van Graan's photo
Thumbnail

Royal Hotel Pelgrimsrus

"Goeie een om te bere so n staptoer bring baie gedagtes terug het self al in daardie area gestaptoer en gesien hoe hulle daar rond gekrap het agter die goud aan ons hoop net dat die ou dorpie sal herleef dis so geskiedkundig en kultuurryk dat mens…"
17 hours ago
Donald Daniel Jacobs commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Thumbnail

Bosveldbraai

"mooi en interessant"
Tuesday
Gerrie Lambrechts commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Thumbnail

Bosveldbraai

"Goeie foto wat jy mooi geneem het."
Tuesday
Hennie Cronjé commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Thumbnail

Bosveldbraai

"'n Sirkel ontwerp is altyd 'n treffer - afgerond, gebalanseerd en trek aandag. Hier het jy 'n mooi sirkel ontwerp met 'n uitnodiging!!! Baie mooi en goed gefotografeer."
Tuesday
Josef Steyn commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Thumbnail

Bosveldbraai

"Ek het nogal gewonder waar die vuurhoutjies is!! Jy maak my sommer lus."
Tuesday
Ferdinand van der Merwe commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Thumbnail

Bosveldbraai

"Ons gaan die vuur nou aansteek"
Tuesday
Ferdinand van der Merwe posted a photo
Tuesday
Ferdinand van der Merwe commented on Ingrid Louw's photo
Thumbnail

IMG_9608 Die droeë boom

"Ek hou ook van hulle veral in die wildtuin staan hulle soms so uit mens moet n foto neem Goed gedoen Ingrid"
Tuesday
Elna Geringer commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Thumbnail

Pasient

"Jou pasient lyk al baie beter Ferdinand. Ek hou die vordering dop en wag vir die "gesonde" pasient"
Jan 9
Gerrie Lambrechts commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Thumbnail

Pasient

"Sommer baie beter, mooi."
Jan 9
Donald Daniel Jacobs commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Thumbnail

Pasient

"met groot liefde en sorg is die plant vinniig aan die herstel"
Jan 9
Donald Daniel Jacobs liked Ferdinand van der Merwe's photo
Jan 9
Hennie Cronjé commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Thumbnail

Pasient

"Veel beter - dis pragtig! Hierdie foto wys net hoe belangrik agtergrond is, veral as dit met die vorige foto vergelyk word. Baie mooi!"
Jan 8
Ferdinand van der Merwe commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Woelende waters

"Woelwaters"
Jan 8
Ferdinand van der Merwe commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

flash tube........................................DSC05672

"Ek dink zink wat brand in suurstof maak so n skerp lig ( asek my wetenskap goed onthou ) en die ding maak amper n ontploffing Ai die ou kamera storie was eintlik n gevaarlike oefening mens kon seerkry om n foto te neem "
Jan 8
Ferdinand van der Merwe commented on Ingrid Louw's photo
Thumbnail

_DSC0326 Goue Wildebees

"Rooi of swart of blou wildebees ek sien minder van hulle deesdae hulle moet mos eintlik baie wees  ,trek deur die rivier en is kos vir baie ( mooi foto )"
Jan 8

Ferdinand van der Merwe's Photos

  • Add Photos
  • View All

Ferdinand van der Merwe's Blog

Gehalte van fotos

Posted on August 5, 2014 at 8:03am 2 Comments

Kan nie help om nou kommentaar te gee op skolers se fotos nie. Die fotos is so goed dat mens nie vir almal eintlik kan se hoe mooi hulle fotos is nie .Dit is n bewys van wat Fotoskool beteken . Skolers leer hier om werklik hoe kwaliteit fotografie te bemeester . Dankie vir die kenners prof Hennie en al die ander julle weet wie hulle is wat so gereeld wenke gee. Dankie Igno ek is so gelukkig hier tussen julle ek kan nie help om my geluk met julle te deel nie

Fotoskool

Posted on May 6, 2014 at 5:55am 2 Comments

Die fotos wat skolers plaas is so mooi dat mens vir almal wil dankie se dat hulle deelneem , Ek is seker ons sien mekaar se fotos maar kan nie komment gee op alles nie . Wees verseker in die stilte word elke foto ten volle wwaardeer dankie Igno vir jou lekker program

Top members

Posted on February 13, 2014 at 2:31pm 5 Comments

Dankie vir ons top members wat altyd so getrou op hulle pos is met raad aanmoediging en lof op almal se prentjies julle maak dit vir ons lekker om ons fotos op FOTOSKOOL te kom wys

Fotos van die Maan met gewone Toerusting

Posted on January 16, 2014 at 12:21pm 0 Comments

Ek lees in die VSA veral is n groep amateurfotograwe wat spesialiseer om die maan te fotografeer en met mekaar meeding om te sien wie se poging is die beste. Hulle maak n studie van die maan se beweging maw wanneer is die maan die naaste aan die aarde ,waar die lug die skoonste is wanneer die weer gunstig is en nog klomp ander dinge . Hulle is regtig met die maan gepla en hulle neem die mooiste fotos van die maan kamp uit en is net gesellig so onder di maan

Comment Wall (18 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:00pm on December 21, 2020, Riaan said…

Hallo Ferdinand, baie dankie vir die kompliment op my foto  van die spinnekop eierpakkie. Ek weet dis baie moeilik om te glo maar al my foto's neem ek met 'n Nokia 1020 selfoon wat hierdie maand 7 jaar oud is en ek soos goud oppas. Omdat twee ander lede van Fotoskool my al hieroor gepols het plaas ek graag die oorspronlike foto met sy tegniese inligtingkolom regs op die rekenaarskerm. Groetnis en mooi loop mater

At 11:00am on March 3, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met verjaardag Ferdinand, mag jy goed bederf word!

At 9:54am on March 3, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Ferdinand, hoop jy het 'n fantasmagoriese dag!!

At 11:55am on June 1, 2015, Ronnie Bresser said…

Hi Fredinand sien Sam en Alta is op Facebook weet nie of jy FB het nie. Groete Ronnie

At 10:37am on March 3, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar vele meer geseënde jare en baie vreugde wees.  Geniet die dag.

At 6:21am on March 3, 2015, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Ferdinand.  Mag dit vir jou 'n vreugdevolle dag wees en die nuwe lewensjaar gevul met goeie gesondheid en baie foto-geleenthede.

At 1:15pm on March 9, 2014, Johannes Jesais Van Der Merwe said…

Hallo Oupa. Kyk na een van my foto's wat ek geneem het op Pofadder. Lekker Sondag verder.

At 3:33pm on March 3, 2014, Liz said…

Heppie heppie - hoop jou dag was vol verrassings!

At 9:03am on November 29, 2013, Ronnie Bresser said…

Ferdinand nee geen kontak met hom gehad na skool en dis baie jare terug. LOL

At 10:14am on November 22, 2013, Liz said…

Hi bedoel jy die ene op my kop?? In die Kaap gekoop. Groete

 
 
 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html