Ferdinand van der Merwe
  • Male
  • Pretoria
  • South Africa
Share

Ferdinand van der Merwe's Friends

  • Bruwer Burger
  • Dirk Koekemoer
  • Emsie Spaarwater
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous
  • Daleen Mc Crudden
  • Johannes Jesais Van Der Merwe
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
  • BAREND ROSSOUW
  • André Pretorius
  • Denver Arends
  • Renette van der Merwe
  • Piet Nel
  • Andy Melville

Ferdinand van der Merwe's Groups

Ferdinand van der Merwe's Discussions

Oorbeligting

Started this discussion. Last reply by Ferdinand van der Merwe Nov 10, 2013. 1 Reply

Hierdie kwessie pla my nog altyd want lig is die belangrikste vir n kamera omdat hy nie n menslike oog is nie. As jy stel is dit ISO of spoed of albei en hoe kry mens dit in noutomatiese dig se kop…Continue

Mooi Fotos

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Oct 18, 2013. 2 Replies

My huidige fotos net met gewone mik druk sonder zoom. Die skolers wys uitstekende  kuns en kwaliteit met hul fotos. Hoe ver kan mens gaan met toerusting? Ek het al in die wildtuin gesien dat mense…Continue

 

Ferdinand van der Merwe's Page

Latest Activity

Elna Geringer commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Thumbnail

Bos van Jakarandablom

"Ek ditto met die ander krits Ferdinand. Hulle is bitter mooi"
yesterday
Josef Steyn commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Thumbnail

Bos van Jakarandablom

"Baie mooi op die blommetjies. Beligting goed so teen die halder lig.  Tersia se voorstel is goed en jy kan dalk ook probeer om die helderheid van die res van die agtergrond te verminder. Die blommetjies is egter uitstekend. Die deel onder die…"
yesterday
Tersia Weitsz commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Thumbnail

Bos van Jakarandablom

"Baie mooi fokus op die 'ruikertjie' Jakarandas, ek dink  om onderste gedeelte af te sny, dus vierkantige foto te maak om   aandag op die mooi blomme te kry."
yesterday
Johan Ayres commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Thumbnail

Bos van Jakarandablom

"'n Helder en kleurvolle foto."
Sunday
Ferdinand van der Merwe commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Baba Kameelperdtjie

"Spesiale geleentheid om hom so te kry kyk hoe buig die ou nekkie"
Sunday
Ferdinand van der Merwe commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Uiteindelik weer mense op die strand

"Mooi gesien hulle is aan die kom gee net bietjie kans"
Sunday
Ferdinand van der Merwe commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Uit die lug...

"Mooi aksiefoto daar Tersia en ja vlieg hy nie lekker nie in die regte rigting"
Sunday
Ferdinand van der Merwe commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Thumbnail

Bos van Jakarandablom

"Nog by die Jakarandas en hulle nog by ons hier in Pta hulle maak vakansie gees en ons wil net pad vat maar moet eers eksamens afhandel"
Sunday
Ferdinand van der Merwe posted a photo
Sunday
Tersia Weitsz liked Ferdinand van der Merwe's photo
Saturday
Gerrie Lambrechts commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Thumbnail

Jakarandablom 2

"Tog te mooi. Ek kry elke jaar ’n foto van my seun uit Pretoria."
Friday
Johan Ayres commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Thumbnail

Jakarandablom 2

"'n Goeie naby skoot."
Friday
Elna Geringer commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Thumbnail

Jakarandablom 2

"Lieflik Ferdinand. EK kan net dink dat Pretoria weer uit sy nate bars van mooi pers kleure. In Herbert Baker is die wittes, het jy al daar gaan kyk?"
Friday
Josef Steyn commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Thumbnail

Jakarandablom 2

"Hierdie een is baie goed saamgestel. jy slaag in jou doel en lewer ook sommer 'n kunstige foto met goeie diepte."
Friday
Ferdinand van der Merwe commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_2408

"Mooi skerp foto Hans. Op vergroting kan mens mooi inzoom op die oe wat altyd vir my wonderlik is om na te kyk"
Friday
Ferdinand van der Merwe commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Die lig val in

"Fotografie op sy beste Hennie jou tegniek het gewerk.Geniet die plaas"
Friday

Ferdinand van der Merwe's Photos

  • Add Photos
  • View All

Ferdinand van der Merwe's Blog

Gehalte van fotos

Posted on August 5, 2014 at 8:03am 2 Comments

Kan nie help om nou kommentaar te gee op skolers se fotos nie. Die fotos is so goed dat mens nie vir almal eintlik kan se hoe mooi hulle fotos is nie .Dit is n bewys van wat Fotoskool beteken . Skolers leer hier om werklik hoe kwaliteit fotografie te bemeester . Dankie vir die kenners prof Hennie en al die ander julle weet wie hulle is wat so gereeld wenke gee. Dankie Igno ek is so gelukkig hier tussen julle ek kan nie help om my geluk met julle te deel nie

Fotoskool

Posted on May 6, 2014 at 5:55am 2 Comments

Die fotos wat skolers plaas is so mooi dat mens vir almal wil dankie se dat hulle deelneem , Ek is seker ons sien mekaar se fotos maar kan nie komment gee op alles nie . Wees verseker in die stilte word elke foto ten volle wwaardeer dankie Igno vir jou lekker program

Top members

Posted on February 13, 2014 at 2:31pm 5 Comments

Dankie vir ons top members wat altyd so getrou op hulle pos is met raad aanmoediging en lof op almal se prentjies julle maak dit vir ons lekker om ons fotos op FOTOSKOOL te kom wys

Fotos van die Maan met gewone Toerusting

Posted on January 16, 2014 at 12:21pm 0 Comments

Ek lees in die VSA veral is n groep amateurfotograwe wat spesialiseer om die maan te fotografeer en met mekaar meeding om te sien wie se poging is die beste. Hulle maak n studie van die maan se beweging maw wanneer is die maan die naaste aan die aarde ,waar die lug die skoonste is wanneer die weer gunstig is en nog klomp ander dinge . Hulle is regtig met die maan gepla en hulle neem die mooiste fotos van die maan kamp uit en is net gesellig so onder di maan

Comment Wall (17 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:00am on March 3, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met verjaardag Ferdinand, mag jy goed bederf word!

At 9:54am on March 3, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Ferdinand, hoop jy het 'n fantasmagoriese dag!!

At 11:55am on June 1, 2015, Ronnie Bresser said…

Hi Fredinand sien Sam en Alta is op Facebook weet nie of jy FB het nie. Groete Ronnie

At 10:37am on March 3, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar vele meer geseënde jare en baie vreugde wees.  Geniet die dag.

At 6:21am on March 3, 2015, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Ferdinand.  Mag dit vir jou 'n vreugdevolle dag wees en die nuwe lewensjaar gevul met goeie gesondheid en baie foto-geleenthede.

At 1:15pm on March 9, 2014, Johannes Jesais Van Der Merwe said…

Hallo Oupa. Kyk na een van my foto's wat ek geneem het op Pofadder. Lekker Sondag verder.

At 3:33pm on March 3, 2014, Liz said…

Heppie heppie - hoop jou dag was vol verrassings!

At 9:03am on November 29, 2013, Ronnie Bresser said…

Ferdinand nee geen kontak met hom gehad na skool en dis baie jare terug. LOL

At 10:14am on November 22, 2013, Liz said…

Hi bedoel jy die ene op my kop?? In die Kaap gekoop. Groete

At 7:55am on November 22, 2013, Ronnie Bresser said…

Kan onthou hy was goed met fotografie het altyd die fotos vir die jaarblad geneem.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html