Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Posted on March 26, 2013 at 1:20pm 2 Comments 0 Likes
Ek het n Canon 1Dmerk3 in baie goeie toestand te koop.Al die bybehore en kamera is in oorspronklike verpakking.Ek het die kamera net as n backup gebruik en ook net as n stokperdjie..Die rede vir verkoop is dat ek n 1Dx gekoop het en nou my 1Dm4 as n backup gaan gebruik.Prys is R13000.Sel.nr--0823776615 en epos adres is --joosteg@vodamail.co.za
Posted on January 26, 2013 at 11:02am 2 Comments 1 Like
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
Comment Wall (6 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Geluk met die groot dag Geo - nou's jy nog 'n jaar jonger. Alle voorspoed en geluk vir dievolgende jaar
Baie geluk met jou verjaarsdag Geo
Geluk Geo - mag jy n baie voorspoedige jaar vorentoe hê !
Geo, Baie geluk met jou verjaarsdag vandag. Hoop die komende jaar sal 'n vreugdevolle een wees en sterkte met jou en Charles se inisiatiewe vir hierdie jaar - hoop dit sal sommer 'n groot sukses wees !
Hallo Geo, is die Cannon 100-400 daardie "grys" L lens wat so R 15900 ongeveer kos. Gaan die 300 f2.8 vaste lens nie dalk vir my 'n "beter" opsie wees vir die ver, wildfoto's nie? Anders byt ek vas en kry die 100-400.
Groete Izak
hi Geo.
Al sien ek julle nie meer nie kan ek darm jou fotografie bewonder> alles gaan goed in kimberley. Ek begin nou voel asof my nuwe huis my huis is. Jou wild fotos is baie mooi. sal so nou en dan 'n foto van jou houtwerk ook wil sien.
werner Hoek