Gerda Robbertse
  • Female
  • Rustenburg, North west
  • South Africa
Share

Gerda Robbertse's Friends

  • Willie Schoombee
  • Albertyn Potgieter
  • Louisa van Niekerk
  • Ben van Heerden
  • Johan Visser
  • Marenschia Goosen
  • jan jordaan
  • Hein Roos
  • Renette van der Merwe
  • Amanda Coertze
  • Lize Hill
  • Fred Beck
  • Gene
  • hennie viljoen
  • Tina le Grange
 

Gerda Robbertse's Page

Latest Activity

Tersia Weitsz commented on Gerda Robbertse's photo
Jan 9
Johan de Beer commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Bontvisvanger met vangs

"Pragfoto en storie"
Jan 8
Pine commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Bontvisvanger met vangs

"Puik foto en ook n uitstekende komposisie Gerda!"
Jan 8
Rika Schoeman commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Bontvisvanger met vangs

"Pragtige foto Gerda!"
Jan 8
Hennie Cronjé commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Bontvisvanger met vangs

"Pragtig! Baie goed uitgevoer in alle opsigte. As mens op volgrootte kyk, voel ek amper om te sê vee die boonste stuk stomp uit, kaar jy moet maar besluit of jy dit wil doen of nie. Dis egter 'n pragtige foto."
Jan 8
Mark commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Bontvisvanger met vangs

"Baie mooi skerp en pragtige foto, die V vorm van die stomp links maak mooi raam. Daar is n  bietjie halo rondom die voël en die stomp, maar die agtergrond verbloem dit redelik goed."
Jan 8
Tina le Grange commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Bontvisvanger met vangs

"Gerda, jy en Magda verras my keer op keer. Die natuurlike half-raam, skerp fokus, goeie agtergrond, blink ogie en natuurlik die vangs hierby, is puik!"
Jan 8
Magda vd Merwe commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Bontvisvanger met vangs

"Pragtige foto Gerda. Stem met Josef."
Jan 8
Josef Steyn commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Bontvisvanger met vangs

"Baie goed gedoen Gerda. Hulle is darem uitstekende hengelaars!!"
Jan 8
Gerda Robbertse posted a photo
Jan 8
Hennie Cronjé commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Pylvlekkatlagter

"Pragtig en baie goed uitgevoer!"
Jan 5
Tina le Grange commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Pylvlekkatlagter

"Gerda, die eenvoud, komposisie, sagte kleure en skerp fokus is puik!"
Jan 3
Tersia Weitsz commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Pylvlekkatlagter

"Pragtig Gerda"
Jan 3
Koos de Wet commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Pylvlekkatlagter

"Mooi gedoen Gerda"
Jan 3
Dine Potgieter commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Pylvlekkatlagter

"Pragtig - ek hou van die skuinsplasing"
Jan 3
Josef Steyn commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Pylvlekkatlagter

"Mooi Gerda. Die verskillende kykrigtings maak die foto spesiaal. Goeie posisie en wonderlike agtergrond."
Jan 2

Gerda Robbertse's Photos

  • Add Photos
  • View All

Gerda Robbertse's Blog

Anet Potgieter - Tsumeb

Posted on January 24, 2013 at 11:27am 15 Comments

More fotoskolers,

Dit is vir my baie hartseer om aan julle mee te deel dat ons fotomaatjie Anet Potgieter van Tsumeb se man vonoggend oorlede is na 'n kort siekbed.

Ek en my man het die voorreg gehad om hulle met ons Namibia vakansie Nov 2012 in Tsumeb te ontmoet en toe weer in Hentiesbaai.

Ons harte en gebede gaan uit na haar en haar gesin.

Sterkte!!

Comment Wall (17 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:36am on November 20, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Gerda. Hoop jy word lekker bederf vandag.

At 9:41pm on November 20, 2015, Tina le Grange said…

Gerda, my allerbeste wense vir jou nuwe lewensjaar, gevul met ons Vader se Liefde, Vrede, Genade en goeie gesondheid.

Ek leer by jou van fotografie;  baie dankie.

At 5:11pm on November 20, 2015, Elsa crous said…

 Gerda Baie geluk met jou verjaardag mag daar nog velewonderlike jare wees Ek mis jou mooi diere fotos!

At 10:39am on November 20, 2015, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag.. hoop jy het 'n wonderlike dag en jaar!

At 8:00am on November 20, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Hi Gerda ons sien jou maar min, maar mis jou in die 'klas'.  Veels geluk met jou verjaarsdag, seën en vele meer wens ek jou toe. Geniet jou dag.

At 1:52pm on February 4, 2015, Josef Steyn said…

Gerda, ivm Etosha. Ek sou eksperimenteer met die ligskuif funksie. (Exposure compensation). Ek het nie persoonlike ondervinding van so 'n situasie nie maar dit mag wees dat as jou foto donker en ligte tonele bevat, jy dalk sal moet bracket met so 2 stops weerskante toe. In my en Hennie se boek gee ek 'n detail bespreking van die regte manier om die bracketing proses te doen. Dit is 'n bietjie lank om hier te skryf. Agterna mag dit dalk nodig wees om foto's te kombineer om die verlangde foto te kry. (Die proses word ook in die boek beskryf)

As jy 'n lang lens gebruik mag dit dalk werk as jy die spot metingsfunksie vir ligmeting gebruik.

 

At 10:40am on January 7, 2015, Albertyn Potgieter said…

Hi Gerda

Ek het die settings by die glas-foto ge-post. As jy dit nie sien nie, dit was Spoed 1/800 sek; F4.5; en ISO 125. Ek het n swart doek agter gehang en lekker gelag want my maatjie wat die aarbei moes laat val, het die glas gemis met die eerste probeerslag!! Ek het die kamera op "high speed continious" gesit en shutter begin druk as hy die aarbei los. Hierdie een was die beste poging.

Lekker dag jou kant

Albertyn

At 12:56pm on November 20, 2014, Elsa crous said…

 Gerda baie geluk met jou verjaarsdag mag die dag vir jou mooi wees en voorspoed vir die jaar wat voorle groetnis

At 12:51pm on November 20, 2014, Anita du Toit said…

Sjoe die jaar is alweer verby.. ek hoop jy was geseend met die afgelope jaar, en dat jy sommer 'n lekker jaar vorentoe sal beleef met baie opwindende kiekiegeleenthede!

At 11:02am on November 20, 2014, Tina le Grange said…
Gerda, my allerbeste wense vir jou verjaardag. Mag jy oorvloed seën uiy ons Vader se Hand ontvang!!!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html