Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by Phillip Olivier Jan 26, 2012. 6 Replies 0 Likes
Help, ek het altyd my groot hoeveelhede fotos by die plek in Langenhofenpark (langs Checkers) laat druk maar toe ek laas week daar kom vertel die mense my die besigheid het gekuif na Kroonstad. ek…Continue
Started this discussion. Last reply by Schalk Bezuidenhout Jun 6, 2011. 26 Replies 0 Likes
Ek het onlangs ge"upgrade" na my eerste DSLR - 'n Nikon D3100 en wil nou vir my 'n flits koop vir die kamera, wat is julle aanbevelings? Onthou asb die ekonomiese omstandigde.
Posted on July 21, 2012 at 10:02am 0 Comments 0 Likes
More almal, vir die wat belang stel daar is vanmiddag 14:30 (21 July) n kranslegging by die ou Fort museum en by die Pres Brand Begraafplaas. dit is deur die vriende van die Ou Presidensie gereel ter viering van Pres JH Brand, die 4de President van die Republiek van die Vrystaat. Dalk n goeie foto geleentheid??
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
Comment Wall (14 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Baie geluk met jou verjaardag Gerhard, mag jy 'n lekker bederfdag he en sommer die hele jaar geseend wees in als wat jy doen.
Jou FB page lyk stuning :)
En hoe vergelyk dit met Nikon se "ViewNX2" of iPhoto se program?
Hi baie dankie,,,,ek sal vinnig die blad leer ken,,,....ek is baie nuut met als,, ek het die naweek eers my kamera gekry en die was my errste fotos,, ekt die naweek net met die kamera gespeel en leer ken ens nog nooit vooreen eers met een gewerk nie. ;-) ekt n canon 1000d vir nou gekry.
Dankie Gerhard !
Gerhard, jammer ek het verkeerdelik jou boodskap na Frans toe gestuur. Dankie vir die inligting oor Lightroom 3. Ek gaan jou raad volg en die Lightroom 2 se inligting aflaai. Mag 2012 'n besonderse fotografiese jaar vir jou wees.
View All Comments