Gerrie Lambrechts
  • Female
  • Strand
  • South Africa
Share

Gerrie Lambrechts's Friends

  • Gerda Grove
  • Debbie Johnstone
  • Rudi van Dyk
  • Mark
  • Heleen Moulder
  • Pine
  • Wilma
  • Bruwer Burger
  • Ella Fourie
  • Bessie van der Westhuizen
  • Elaine de Bruin
  • Herman Swanepoel
  • Sandra Grobler
  • Leon Viljoen
  • Sandra Mouton

Gerrie Lambrechts's Discussions

2017 - 2018

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jun 6, 2018. 13 Replies

Hallo Igno. Ek wil uit my hart weereens baie dankie sê vir hierdie blad wat jy begin het.  Ek het al so baie daarby gebaat in my fotografie. Dankie Hennie en elke skoler vir foto's en kommentare. …Continue

Vadersdag

Started this discussion. Last reply by Piet Nel Jun 15, 2014. 1 Reply

Geseënde Vadersdag aan al die Pa's op FotoSkool.As ek na julle foto's kyk glo ek dat die mooiheid wat daarin is,is ook die boodskap wat julle, oor die lewe, aan julle kinders oordra.Geniet die…Continue

Sterkte

Started this discussion. Last reply by Madeleine Hardinge Dec 13, 2013. 1 Reply

Madeleine, ek wil vir jou sterkte toe wens met die operasie. Ons glo en vertrou dat dit goed sal gaan en dat ons Groot Geneesheer jou spoedig sal herstel en dat jy weer op en wakker sal wees vir jou…Continue

 

Gerrie Lambrechts's Page

Latest Activity

Heleen Moulder commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Sal egale groen beter wees as hierdie effe blur?

"Ek weet nie wat het gebeur nie, ek het ietsie gedruk oor " e-mail my of nie"  . Jammer  ek het niks gedoen nie. Ha ha."
9 hours ago
Heleen Moulder commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Sal egale groen beter wees as hierdie effe blur?

"Gerrie ek kan sien, jy was presies besig waarmee ek elke dag oefen, ons kom mooi reg... "
9 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Gerrie Lambrechts's photo
10 hours ago
Gerrie Lambrechts posted photos
10 hours ago
Tina le Grange commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Sal egale groen beter wees as hierdie effe blur?

"Gerrie ek hou ook van die agtergrond wat natuurlik lyk. Die Malva is pragtig skerp met goeie kontras en kleurskakerings. Die "ink" wat Hennie uitwys, kan jy met ons Photoshop-program maklik met die "clone stamp tool" regstel."
yesterday
Gerrie Lambrechts commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_7017

"Baie mooi met blink ogie."
yesterday
Gerrie Lambrechts commented on Ingrid Louw's photo
Thumbnail

_DSC0310 Olifante

"Baie mooi skerp foto, jammer ma se stert is afgesny."
yesterday
Gerrie Lambrechts commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Naaldekoker (3)

"Uitstekend!!"
yesterday
Gerrie Lambrechts commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Strandstappie 3

"Mooi foto, hou vd boonste een. "
yesterday
Hennie Cronjé commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Sal egale groen beter wees as hierdie effe blur?

"Net nog iets: regs bo is 'n donker kol wat bietjie onnatuurlik lyk. Dit lyk asof jy vloeistof daar gemors het!"
yesterday
Hennie Cronjé commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Sal egale groen beter wees as hierdie effe blur?

"Die detail in die agtergrond is nou so min, dat jy nie verder hoef te gaan nie. Met egalige blur van die agtergrond loop mens die risiko om die agtergrond onnatuurlik te laat lyk. Nou is dit natuurlik en goed gedoen."
yesterday
Gerrie Lambrechts commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Knop van die Nandevillas

"Dankie Hennie."
yesterday
Hennie Cronjé commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Knop van die Nandevillas

"Pragtig! Mooi eenvoud, agtergrond, met goeie kontras. Ook mooi sagte kleure en die diagonale plasing maak die foto minder formeel. Mooi skerp ook met goeie beligting. Baie mooi!"
yesterday
Gerrie Lambrechts posted a photo
Wednesday
Gerrie Lambrechts commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Waterbak : 9 foto's

"Goed gedoen Elna."
Tuesday
Gerrie Lambrechts commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Naaldekoker (1)

"Uitstekend, ogies ook mooi skerp."
Tuesday

Gerrie Lambrechts's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:32pm on December 10, 2020, Maria Van Zyl said…
Dankie Gerrie
At 2:59pm on November 3, 2020, Doretha Kock said…

Gerrie, baie geluk met jou verjaardag en alles wat mooi is toegewens vir die nuwe lewensjaar.

 
 
 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html