Gerrie Lambrechts
  • Female
  • Strand
  • South Africa
Share

Gerrie Lambrechts's Friends

  • Debbie Johnstone
  • Rudi van Dyk
  • Mark
  • Heleen Moulder
  • Pine
  • Wilma
  • Bruwer Burger
  • Ella Fourie
  • Bessie van der Westhuizen
  • Elaine de Bruin
  • Herman Swanepoel
  • Sandra Grobler
  • Leon Viljoen
  • Sandra Mouton
  • Rita Koen

Gerrie Lambrechts's Discussions

2017 - 2018

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jun 6, 2018. 13 Replies

Hallo Igno. Ek wil uit my hart weereens baie dankie sê vir hierdie blad wat jy begin het.  Ek het al so baie daarby gebaat in my fotografie. Dankie Hennie en elke skoler vir foto's en kommentare. …Continue

Vadersdag

Started this discussion. Last reply by Piet Nel Jun 15, 2014. 1 Reply

Geseënde Vadersdag aan al die Pa's op FotoSkool.As ek na julle foto's kyk glo ek dat die mooiheid wat daarin is,is ook die boodskap wat julle, oor die lewe, aan julle kinders oordra.Geniet die…Continue

Sterkte

Started this discussion. Last reply by Madeleine Hardinge Dec 13, 2013. 1 Reply

Madeleine, ek wil vir jou sterkte toe wens met die operasie. Ons glo en vertrou dat dit goed sal gaan en dat ons Groot Geneesheer jou spoedig sal herstel en dat jy weer op en wakker sal wees vir jou…Continue

 

Gerrie Lambrechts's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Ma het al die kinders aangesteek met foto's neem

"Gerrie sy het genoeg "asemruimte" soos Hennie dit noem, gelaat om die son, wolke en water mooi te wys. Die atmosfeer is treffend. Ek hou ook van die blou lug wat lyk of dit uitwaaier, vanuit die wolke. Moeder leer haar mooi!!"
20 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Ma het al die kinders aangesteek met foto's neem

"Dankie Rassie en Elna ek sal aan haar oordra."
21 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Wit en grys 4 glas

"Uitstekend Doretha, ek sien die wolke daarin weerkaats."
21 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Brandwag geneem uit die weste

"Die blou gee mooi agtergrond.  Ek dink ook die kleure kan bietjie uitkom."
21 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Skilpad (0559 a)

"Mooi gekamoefleer, goed geneem en mooi gefokus."
21 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A3639

"Weer een van jou goeie foto's Jan."
21 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema

"Goed gedoen, die rooi is mooi fokus punt."
21 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Wit-grys

"Mooi tema foto.  Die ligte kleur regs is amper te sterk. "
21 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

tema - wit en grys

"Die lyfie is meer bruin, maar die koppie se kleur is reg.  Mooi gesiggie skerp geneem."
21 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Vaart vanaf Gisborne na Tauranga, NZ – 9/3/2020

"Mooi voor, middel en agtergrond met mooi lyne.  Goeie foto."
21 hours ago
Elna Geringer commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Oogdruppel

"Gerrie die sirkel vorm werk 100% en ek ditto met die vorige krits"
22 hours ago
Elna Geringer commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Ma het al die kinders aangesteek met foto's neem

"Die foto moet op VS gekyk word, detail en fokus is daar beter. Die strale kom mooi deur en die manne was omtrent dapper. Ek hou hiervan Gerrie"
22 hours ago
Rassie van Graan commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Ma het al die kinders aangesteek met foto's neem

"Heel oulik so teen die sonstrale.  Baie beskeie moontlikheid is om die foto warmer te maak (ryker kleure) en effens meer detail op die seil te kry en effens links en onder te 'crop'."
23 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Wit en grys 3 Reier

"Kostelike gesiggie, mooi geneem."
23 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

boot wag

"Baie mooi foto met pragtige skerp kleure.  Komposisie is baie goed.  Sal lekker legkaart maak."
23 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Oogdruppel

"Dankie Josef, Tina en Hans."
23 hours ago

Gerrie Lambrechts's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html