Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jun 6, 2018. 13 Replies 2 Likes
Hallo Igno. Ek wil uit my hart weereens baie dankie sê vir hierdie blad wat jy begin het. Ek het al so baie daarby gebaat in my fotografie. Dankie Hennie en elke skoler vir foto's en kommentare. …Continue
Started this discussion. Last reply by Piet Nel Jun 15, 2014. 1 Reply 0 Likes
Geseënde Vadersdag aan al die Pa's op FotoSkool.As ek na julle foto's kyk glo ek dat die mooiheid wat daarin is,is ook die boodskap wat julle, oor die lewe, aan julle kinders oordra.Geniet die…Continue
Started this discussion. Last reply by Madeleine Hardinge Dec 13, 2013. 1 Reply 2 Likes
Madeleine, ek wil vir jou sterkte toe wens met die operasie. Ons glo en vertrou dat dit goed sal gaan en dat ons Groot Geneesheer jou spoedig sal herstel en dat jy weer op en wakker sal wees vir jou…Continue
Gerrie, baie geluk met jou verjaardag en alles wat mooi is toegewens vir die nuwe lewensjaar.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by