Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Baie geluk met jou verjaarsdag Gerrie!
Baie geluk met hierdie dag!! Groete
Wow dis alweer sulke tyd van die jaar.. jou groot dag! Baie geluk daarmee, ek hoop my wens van verlede jaar het vir jou waar geword en jy moet jou dag ten volle geniet!
Baie geluk met jou verjaarsdag Gerrie mag daar sommer nog baie wees, geniet jou dag.
Baie geluk met jou nuwe lewensjaar, mag jou drome vervul word en geniet die dag!
Gerrie jy is reg oor die stert. ongelukkig is die foto so geneem. Ek het dit nie af gecrop nie.
Ek het 'n tweede poging van die gesin leeus gelaai. Kan jy asb. kyk of dit meer aanvaarbaar is.
Terwyl ek skryf kyk ek na jou fotos en hulle is absoluut verstommend!
Gerrie
Ek dink hierdie is n uitstekende foto. Baie geluk met die een! Ek dink ek sou die foto onder een vd bestes wat ek nog op Fotoskool gesien het. Besonderse knap skoot.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by