Hans Myburg
  • Male
  • Jeffreys Baai
  • South Africa
Share

Hans Myburg's Friends

  • Pine
  • Herman Swanepoel
  • Suzanne Louw
  • Christelle
  • Marenschia Goosen
  • Riaan
  • Renette van der Merwe
  • Piet Nel
  • Ronnie Bresser
  • Gene
  • Sarel Hendrikz
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Paul Combrinck
 

Hans Myburg's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_2850

"Nie omdat ons hier woon nie Hans, maar ek stem saam - so 'n voorreg om die berge gedurig te sien met verskillende kleure Ek hou van die voor-, middel en agtergrond."
8 hours ago
Hans Myburg commented on Henriette Visser's photo
Thumbnail

Biedouwvallei

"Afgesien van die een blommetjie is dit n baie mooi foto kleurvol en skerp.goed gedoen."
18 hours ago
Hans Myburg commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Sommer net 'n Lighuis

"Pragtig geneem met die lae son,mooi foto."
18 hours ago
Hans Myburg commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

Kuier op die plaas (selfoonfoto)

"Dis winter en daar moet vuur gemaak word, dit kan die boom jou vertel ,Hy het eker n paar kagels aan die gang gehou.Mooi geneem, selfoon fotos is deesdae baie gevorderd en kan mens verras met hulle kwaliteit."
18 hours ago
Hans Myburg commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Sneeubal

"Prag foto mooi kleur met n skerp fokus so teen die blou lug ,baie goed en mooi gedoen."
19 hours ago
Hans Myburg commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Skoorsteenveër_Vuilerig

"Dit is n baie mooi foto, lyk of die man nou net deur n skoorsteen gekom het as ek na sy vlerk kyk"
19 hours ago
Hans Myburg commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Goud geel

"Pragig foto uisteekend gedoen."
19 hours ago
Hans Myburg commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Johannesburg graffiti 34 (Ek kyk op na jou)

"Baie mooi geneem,maar ek dink die grafiti is nie net n gewone  mens nie soos sommige grafiti skilders is nie ,die is n kunstenaar."
19 hours ago
Hans Myburg commented on Alecia Bester's photo
Thumbnail

57

"Mooi landskap,hou ook van die pad wat n mens se aandag dadelik trek,goed gedoen."
19 hours ago
Hans Myburg commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

Drietoonstrandloper

"Pragtig die aksie skerp fokus en mooi die kleur,"
19 hours ago
Hans Myburg commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

Goeie mõre !! (selfoonfoto)

"Mooi so deur die hek."
19 hours ago
Hans Myburg commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Rustig

"Baie mooi kleur en komposiesie met die weerkaats uitsteekend,n prag foto."
19 hours ago
Hans Myburg posted photos
yesterday
Gerrie Lambrechts commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

kIMG_7842-2 (2)

"Pragtige foto. mooi silhoeët. Jy kan dalk onder bietjie afsny asook die takkie links bo."
yesterday
Johan Ayres commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

kIMG_7842-2 (2)

"Pragtige foto met baie gevoel."
Friday
Tina le Grange commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_9610 (2)

"Mooi skerp Hans en 'n renoster wat hopelik vir ewig die horing sal behou. Ek hou ook van die plante soos 'n raam."
Friday

Hans Myburg's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (8 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:57pm on May 7, 2020, Ella Fourie said…

Baie geluk Hans, mooi nuwe lewensjaar!

At 12:53pm on May 7, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag.  Mag dit ’n mooi dag en nuwe lewensjaar vol spark en foto's wees.  Geniet die dag.

At 8:45pm on January 29, 2017, Tina le Grange said…

My foto van "Maria"  -  Hans ek het nog nie voorheen die tipe foto's geneem nie; was maar baie op my senuwees toe hulle gevra het of ek by die Kersspel sal foto's neem.

At 1:33pm on December 9, 2016, Tina le Grange said…

Hans, Erika se burst-foto's.

Ek het Picasa gratis afgelaai van die internet;  oulike program met heelwat verwerkingsopsies;  daarop is onder andere die opsie "focal zoom" wat jy kan gebruik nadat 'n foto geneem is.  Ek dink dit is waarna Willie ook verwys.

Die ander tegniek is Zoomburst wat jy met die lens van 'n SLR-kamera kan doen.

At 11:06am on May 7, 2016, Gerrie Lambrechts said…

More Hans, veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog mooi jare en tonne foto's wees.

At 6:42pm on September 5, 2015, Josef Steyn said…

Hans, verkoon die stadige repons. Die foto is met 'multiple exposure' geneem en dit is 'n funksie wat nie deur die 600D aangebied word nie. Jy kan egter dieselfde effek kry deur Photoshop te gebruik. Gebruik 'n zoom lens en neem 'n aantal foto's deur tussen twee opeenvolgende foto's bietjie nader te zoom of verder uit te zoom afhangend van die zoom waarmee jy begin het. Jy kan die reeks foto's dan in Photoshop op mekaar plak.

At 9:35pm on August 27, 2014, Riaan said…

Hallo Hans stuur asb vir my jou verjaarsdag datum

At 8:27pm on December 6, 2013, Anita du Toit said…

Hi Hans, om voorwerpe uit 'n foto haal moet jy 'n fotoprogram soos Ps of Windows Live Photogallary gebruik, daar is 'n icon wat se "retouch" Vra maar as jy hulp nodig het

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html