Hans Myburg
  • Male
  • Jeffreys Baai
  • South Africa
Share

Hans Myburg's Friends

  • Pine
  • Herman Swanepoel
  • Suzanne Louw
  • Christelle
  • Marenschia Goosen
  • Riaan
  • Renette van der Merwe
  • Piet Nel
  • Ronnie Bresser
  • Gene
  • Sarel Hendrikz
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Paul Combrinck
 

Hans Myburg's Page

Latest Activity

Josef Steyn commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_5841

"Interessante omgewing Hans en jy het die komposisie goed reggekry."
3 hours ago
Magda vd Merwe commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_5841

"Pragtig Hans"
3 hours ago
Hennie Cronjé commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_5841

"Op hierdie klein foto is dit pragtig met mooi afwisseling van lig - van donker onder tot lig bo. Op volgrootte is daar egter heelwat noise, wat bietjie steurend is. Ek is nie seker waarom dit gebeur het nie, want die lig lyk voldoende. Kyk net asb…"
4 hours ago
Hans Myburg posted a photo

IMG_5841

Witkop naby Paul Roux waar ek die afgeloopetyd by die kinders gekuier het en al die diere fotos geneem het.
4 hours ago
Elna Geringer commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_5834

"Ja-nee.............dien nimlike "Oogpister", ek weet presies hoe 'n oog kan brand van sy spuitstof"
8 hours ago
Josef Steyn commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_5834

"Pragtige foto van die oogpister!! Lanklaas gesien."
8 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_5834

"Mooi geneem Hans."
10 hours ago
Hans Myburg commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Johannesburg graffiti 96 (Vampier)

"Pragtig, uitsteekend die kleure en die kunstnaar se vernif."
18 hours ago
Hans Myburg commented on Riaan's photo
Thumbnail

Motlarwe

"Dit is gedoen en dit met n selfoon 10 uit 10"
18 hours ago
Hans Myburg commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Ek is dom met die name.

"Probleem op gelos met google,hy Kom voor in die Eritrea, Ethiopia en Suid Sudan."
18 hours ago
Hans Myburg commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Ek is dom met die name.

"Baie mooi foto mooi geneem .(Kan irmand my help,dit is die eerste keer wat ek hom sien ,is hy inheems in Suid Afrika? of is hy van n ander land ?,hys vreemed vir my) "
18 hours ago
Hennie Cronjé commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_5834

"Jou beskrywing lui 'n klokkie in my gedagtes! Baie mooi en goed gefotografeer."
yesterday
Donald Daniel Jacobs commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_5834

"jy is reg.....mooi skerp foto"
yesterday
Hans Myburg posted a photo

IMG_5834

Die man wat nie vertrou is met die man se maniere nie moet hom nie probeer vang sonder n duik bril op nie.As jy wel probeer sonder n bril sal jy vinnig weet wat sy naam is.
yesterday
Doretha Kock commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_5552

"Pragtig, Hans."
yesterday
Donald Daniel Jacobs commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_5552

"pragtig..... eerste keer dat ek die voeltjies sien"
yesterday

Hans Myburg's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (8 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:57pm on May 7, 2020, Ella Fourie said…

Baie geluk Hans, mooi nuwe lewensjaar!

At 12:53pm on May 7, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag.  Mag dit ’n mooi dag en nuwe lewensjaar vol spark en foto's wees.  Geniet die dag.

At 8:45pm on January 29, 2017, Tina le Grange said…

My foto van "Maria"  -  Hans ek het nog nie voorheen die tipe foto's geneem nie; was maar baie op my senuwees toe hulle gevra het of ek by die Kersspel sal foto's neem.

At 1:33pm on December 9, 2016, Tina le Grange said…

Hans, Erika se burst-foto's.

Ek het Picasa gratis afgelaai van die internet;  oulike program met heelwat verwerkingsopsies;  daarop is onder andere die opsie "focal zoom" wat jy kan gebruik nadat 'n foto geneem is.  Ek dink dit is waarna Willie ook verwys.

Die ander tegniek is Zoomburst wat jy met die lens van 'n SLR-kamera kan doen.

At 11:06am on May 7, 2016, Gerrie Lambrechts said…

More Hans, veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog mooi jare en tonne foto's wees.

At 6:42pm on September 5, 2015, Josef Steyn said…

Hans, verkoon die stadige repons. Die foto is met 'multiple exposure' geneem en dit is 'n funksie wat nie deur die 600D aangebied word nie. Jy kan egter dieselfde effek kry deur Photoshop te gebruik. Gebruik 'n zoom lens en neem 'n aantal foto's deur tussen twee opeenvolgende foto's bietjie nader te zoom of verder uit te zoom afhangend van die zoom waarmee jy begin het. Jy kan die reeks foto's dan in Photoshop op mekaar plak.

At 9:35pm on August 27, 2014, Riaan said…

Hallo Hans stuur asb vir my jou verjaarsdag datum

At 8:27pm on December 6, 2013, Anita du Toit said…

Hi Hans, om voorwerpe uit 'n foto haal moet jy 'n fotoprogram soos Ps of Windows Live Photogallary gebruik, daar is 'n icon wat se "retouch" Vra maar as jy hulp nodig het

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html