Heleen Moulder
  • Female
  • Pretoria
  • South Africa
Share

Heleen Moulder's Friends

  • Mark
  • Rika Schoeman
  • Elna Geringer
  • Gerrie Lambrechts
  • Josef Steyn
  • Hennie Cronjé

Heleen Moulder's Discussions

Afrika Trip

Started this discussion. Last reply by Linda Erasmus Mar 16. 8 Replies

Graag groet ek vir nou, ons ry vir ons jaarlikse reis op na Kenya padlangs met ons camper, Njovu... en die tyd is onbeperk, ons weet nie vir hoe lank nie, en waarheen presies en hoe ons gaan ry nie.…Continue

Baie dankie.

Started May 10, 2019 0 Replies

Graag wil ek almal baie dankie sê vir hulle kommentaar en hulp, ek weet nie mooi waar moet ek direk vir die persoon dankie sê nie, maar sal nog hierdie webblad leer.  Baie dankie...Continue

Baie dankie.

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer May 11, 2019. 1 Reply

Graag wil ek almal baie dankie sê vir hulle kommentaar en hulp, ek weet nie mooi waar moet ek direk vir die persoon dankie sê nie, maar sal nog hierdie webblad leer.  Baie dankie...Continue

Baie dankie.

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Apr 19, 2019. 2 Replies

Graag sê ek baie dankie vir julle kommentaar, ek is so in my skik met hierdie blad, ek geniet dit baie, en ek waardeer altyd kritiek en dan nog die tyd wat julle neem om wel vir my te help met julle…Continue

 

Heleen Moulder's Page

Latest Activity

Gerrie Lambrechts commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Skroef..

"Goed gedoen Heleen."
Thursday
Johan de Beer commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Skroef..

"Baie mooi foto"
Wednesday
Hennie Cronjé commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Skroef..

"Dis pragtig en goed gedoen. Jou verstellings was reg, maar omdat die foto effens onderbelig is, sou 'n nog stadiger spoed aangewese gewees het. Kyk altyd na die histogram na die tyd. Dit sal 'n goeie aanduiding wees van die beligting. Wat…"
Wednesday
Magda vd Merwe commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Skroef..

"Heleen vir my is dit n baie goeie foto."
Wednesday
Heleen Moulder posted a photo

Skroef..

Ek moes oefen om spesifieke werkstuk te doen, met die tema: skroewe, en het met hierdie een opgekom. My stellings was: 5/2 sec.... F20 ISO 200. op driepoot gestabiliseer. Canon 7D met Makro lens. Sal graag opinie wil hoor. Ek wou graag die…
Wednesday
Hennie Cronjé commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Eenvoud in die natuur.

"Dankie hiervoor, Heleen. Ons waardeer altyd jou bydraes. Hierdie foto is pragtig met goeie eenvoud, soos jy sê. Net bietjie onderbelig, maar verder baie goed gedoen. Met my tong in die kies wil ek darem sê ek is oortuig die "redelik…"
Nov 24
Heleen Moulder posted a photo

Eenvoud in die natuur.

Graag vra ek regtig verskoning omdat ek so skaars is, die tyd is op die oomblik vir my groot probleem, en ons was redelik uitstedig, en gaan alweer Saterdag. Hierdie is maar net om halo te sê en te noem ek is so bly ek is nog deel van die groep...…
Nov 24
Tersia Weitsz commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Bytjie

"Wow Heleen, kleur, fokus, agtergrond.... alles puik gedoen"
Oct 17
Hennie Cronjé commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Blomme 2020

"Dis pragtig en baie goed uitgevoer. 'n Goeie komposisie. Mens sou graag die agtergrond meer wou blur (of 'n swart doek daar indruk!), maar jy kon beswaarlik laer gaan as F6.3, omdat daar twee insekte was en jy wou hul albei skerp kry. So,…"
Oct 16
Hennie Cronjé commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Bytjie

"Hier het jy F5 gebruik en amper die hele blom skerp gekry met blur van die agtergrond - seker met 'n telefotolens. Wanneer mens insekte afneem, werk 'n telefotolens beslis makliker as 'n makrolens weens die groter afstand wat dit…"
Oct 16
Pine commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Bytjie

"Baie mooi foto met goeie detail en ń pragtige agtergrond Heleen."
Oct 16
Gerrie Lambrechts commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Bytjie

"So mooi en baie goed gedoen met die geel en die bytjie."
Oct 15
Gerrie Lambrechts commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Blomme 2020

"Uitstekend, goeie komposisie. Geniet die wegbreek."
Oct 15
Heleen Moulder commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Simplicity

"Baie mooi... Het jy effe donkerder gemaak om die kante?  Ek hou altyd daarvan om dit te doen, maar soms kry ek raas. hierdie is so mooi."
Oct 15
Heleen Moulder commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Johannesburg graffiti 52 (Johannesburg)

"Jissie dit is baie mooi, ek is mal oor straat fotos."
Oct 15
Heleen Moulder commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Kerkdeur

"Deure en vensters is vir my altyd onweerstaanbaar, mens wens net die deur wil so effe oopgaan... maar mooi is dit mooi."
Oct 15

Heleen Moulder's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:14pm on August 23, 2020, Tina le Grange said…

Heleen, ek hoop jy het 'n heerlike verjaardag gehad; mooi wense vir jou nuwe lewensjaar en baie foto-geleenthede.  Groete, Tina

At 1:54pm on August 24, 2019, Tina le Grange said…

Heleen, veels geluk met jou verjaardag vandag; ek hoop dit is 'n heerlike bederfdag en dat jou nuwe lewensjaar gevul sal wees met baie vreugde en foto-geleenthede.  Groete, Tina

At 5:00pm on August 12, 2019, Josef Steyn said…

Heleen, hiermee its oor vignette

noun
noun: vignette; plural noun: vignettes
  1. 1.
    a brief evocative description, account, or episode.
    "a classic vignette of embassy life"
  2. 2.
    a small illustration or portrait photograph which fades into its background without a definite border.
  3. 3.
    a small ornamental design filling a space in a book or carving, typically based on foliage.
verb
verb: vignette; 3rd person present: vignettes; past tense: vignetted; past participle: vignetted; gerund or present participle: vignetting
  1. 1.
    portray (someone) in the style of a vignette.
    • produce (a photograph) in the style of a vignette by softening or shading away the edges of the subject.
      "instructions had been sent to the shop to make a cropped, oval, vignetted copy of a family group portrait"
At 2:25pm on April 16, 2019, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kommentaar Heleen. As ek op enige manier 'n bydrae kan maak is dit 'n voorreg vir my. As jy blomme wil afneem en skerpte regdeur wil kry is 'n driepoot ononderhandelbaar. As jy blomme in die buitelig afneem is wind 'n mens se grootste vyand. Selfs die geringste roering in die lug kan 'n foto beduiwel.

At 9:17am on March 19, 2019, Josef Steyn said…

Heleen, jy sal waarskynlik raad kry, maar sodra ek klaar is met die voëltjie wat ek nou plaas gaan ek drie foto's plaas wat 'n bietjie inligting oor jou vraag sal bevat.

At 8:15am on March 16, 2019, Heleen Moulder said…
Nee ek kritiseer nie , ek is onsseker oor my eie denke maar jy help my. Dankie
At 5:34pm on March 15, 2019, Josef Steyn said…

Welkom by Fotoskool Heleen. Dalk is jy al lankal lid maar ek kan nie foto's van jou onthou nie. Ansie se foto. As die vrou se vel redelik donker is, wat waarskynlik is, is jy reg. Daar is egter nie erge oorbeligting nie. Die hoeveelheid verdonkering sal egter waarskynlik min wees.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html