Dan is jy nou op die regte plek!! Ons is so bly om "jong bloed" hier te he. Julle kikker sommer die prentjies op met nuwe vars idee's. Dankie vir jou invite, ek waardeer dit.
Hi Helene, baie welkom by Fotoskool, hoop jy geniet dit hier. Ons sien uit na jou foto's en jou kommentare op ander foto's, want daardeur gaan jy baie leer indien jy nie alreeds volleerd is nie!!!!! :-)
Comment Wall (4 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Baie geluk met jou verjaarsdag Helene, 'n lekker kiekiejaar vol geleenthede vir jou!!
Dankie dat ek jou fotoskool-maiki kan wees; Upington lê my na aan die hart. Gerrie is my suster en ons pa is in die distrik van Upington gebore.