Henriette Vermeulen
  • Female
  • Vredenburg
  • South Africa
Share

Henriette Vermeulen's Friends

  • Ella Fourie
  • Willie Schoombee
  • Elna Geringer
  • Josef Steyn

Henriette Vermeulen's Discussions

myself

Started this discussion. Last reply by Dine Potgieter Mar 14, 2019. 6 Replies

Hi daar, ek is nog maar baie nuut in die fotografie bedryf. ek het Oktober 2018 eers begin fotos neem met my kamera wat ek toe maar pas gekoop het. Ek het n Canon EOS 600D met n 18-55mm lens en n…Continue

 

Henriette Vermeulen's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Kunswerk

"Ja, dit is werklik iets besonders en baie mooi! Ek verstom my aan kunstenaars se verbeelding en kreatiwiteit. Die beeld id bietjie donker, veral laer af. Jy kan dit gerus met die dodge tool ophelder."
Aug 7
Henriette Vermeulen liked Martie Venter's photo
Aug 6
Henriette Vermeulen commented on Martie Venter's photo
Thumbnail

Tarentaalveertjie (tema grys en wit)

"pragtige foto. dis asof mens die sagte veertjies sien beweeg in die wind"
Aug 6
Henriette Vermeulen posted a photo

Kunswerk

Die kunswerk was vir my baie uniek gewees en ek moes dit net afneem. Die agterkant is net so amazing
Aug 6
Dine Potgieter commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

IMG_0053

"Baie mooi - stem saam met Mark oor noise."
Jul 27
Josef Steyn commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

IMG_0053

"Goed gedoen. Mooi agtergrond."
Jul 27
Mark commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

IMG_0053

"Mooi helder foto, met redelik skerp gefokus op die blom, (die agtergond het bietjioe noise op.)"
Jul 27
Hennie Cronjé commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

IMG_0053

"Dis pragtig! Baie mooi en goed gefotografeer. Die blommetjie is nie heeltemal so eenvoudig nie! Maar dis baie mooi. "
Jul 27
Henriette Vermeulen commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

IMG_0053

"eenvoudige blommetjie. Ek het geen idee watse soort dit is nie maar dit is so pragtig"
Jul 26
Henriette Vermeulen posted a photo
Jul 26
Henriette Vermeulen commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

IMG_9986-2

"baie dankie Hennie vir jou kommentaar.  ek neem my fotos in Raw maar ek sal bietjie gaan kyk in lightroom wat ek kan doen"
Jul 25
Hennie Cronjé commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

IMG_9986-2

"Dis pragtig met baie mooi kleure. Die foto is dalk 'n rapsie oorbelig. Verder is daar noise in die agtergrond, wat waarskynlik minder opvallend sal wees as jy dit effe donkerder maak. Noise kom weens verskeie redes. Die algemeenste is donker…"
Jul 25
Henriette Vermeulen commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

IMG_9986-2

"Die foto vanoggend geneem van die Vinkie wat op die aalwyn sit in die vroeg oggend sonnetjie"
Jul 25
Henriette Vermeulen posted a photo
Jul 25
Henriette Vermeulen posted a status
"Die suurlemoen is heel ek sien daar word soms van my fotos afgesny"
Jul 23
Mark commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Suurlemoen met reendruppels

"Mooi foto kleur en lig werk mooi saam. Ek dink die suurlemoen moes vol in gewees het sonder die stukkie wat afgensy is...of dalk bietjie meer  weg crop van die suurlemoen ....(net my mening) dis nog steed n baie  mooi en goeie foto."
Jul 23

Henriette Vermeulen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:58pm on February 12, 2020, Ella Fourie said…

Baie geluk met verjaardag Henriette!

At 8:35am on March 23, 2019, Josef Steyn said…

Dankie vir die vriend-versoek Henriëtte. Onthou ek help graag. Skryf gerus vir my by josefmsteyn@gmail.com

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html