Henriette Vermeulen
  • Female
  • Vredenburg
  • South Africa
Share

Henriette Vermeulen's Friends

  • Ella Fourie
  • Willie Schoombee
  • Elna Geringer
  • Josef Steyn

Henriette Vermeulen's Discussions

myself

Started this discussion. Last reply by Dine Potgieter Mar 14, 2019. 6 Replies

Hi daar, ek is nog maar baie nuut in die fotografie bedryf. ek het Oktober 2018 eers begin fotos neem met my kamera wat ek toe maar pas gekoop het. Ek het n Canon EOS 600D met n 18-55mm lens en n…Continue

 

Henriette Vermeulen's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Reier se middagete

"Dis 'n pragtige foto met goeie komposisie. Mooi skerp met realistiese kleure en goeie kontraste. Dit bly 'n wonderwerk hoe hulle dit regkry om iets soos 'n muis of vis te vang."
Dec 30, 2020
Hennie Cronjé commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Reier soek middagete

"Dis pragtig! Baie goed gefotografeer met 'n goeie komposisie. Miskien moes jy net die boonste brander horisontaal gemaak het."
Dec 30, 2020
Ferdinand van der Merwe commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Reier se middagete

"Ek wou se daar is mos baie muise maar ek het nie geweet hy eet muise nie. Jou storiefoto maak nou meer aksie en jy was reg met jou kamera . Goed gesien en vasgevang Henriette"
Dec 29, 2020
Henriette Vermeulen posted photos
Dec 29, 2020
Ferdinand van der Merwe commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Reier soek middagete

"Nou wat is daar vir hom te ete hy soek erg miskien n stukkie van jou vissie of dalk n padda. Mooi raakgesien en in aksie vasgevat"
Dec 29, 2020
Gerrie Lambrechts commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Reier soek middagete

"Ene konsentrasie, mooi geneem.  Jy het hom goed geplaas en laat mens wonder wat was die vangs."
Dec 29, 2020
Tina le Grange commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Mak springbokkie

"Henriëtte mooi gekyk in die lens en lyk so rustig. Mooi skerp"
Dec 9, 2020
Gerrie Lambrechts commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

roofvoël met sy middagete

"Wow! die arend het darem vir jou mooi bly staan vir die besondere foto.  Mooi geneem Henriette."
Dec 8, 2020
Elna Geringer liked Henriette Vermeulen's photo
Dec 8, 2020
Tersia Weitsz commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Mak springbokkie

"Pragtig, ek het ook gedink jy moet stukkie van hek/heining uithaal.  Met agterpoot in die lug, sien jy hy stap nader en maak oogkontak"
Dec 8, 2020
Hennie Cronjé commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Mak springbokkie

"Dis pragtig! Mooi eenvoud en die foto is goed uitgevoer. Jy kan net die objek links onder in die hoek uithaal. Verder baie mooi."
Dec 8, 2020
Hennie Cronjé commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

roofvoël met sy middagete

"Ten spyte van die voorruit, het jy goed gedoen. Mooi skerp met goeie eenvoud en kontras. Ook baie realistiese kleure. Gooed gedoen!"
Dec 8, 2020
Henriette Vermeulen posted a photo
Dec 7, 2020
Elna Geringer commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

roofvoël met sy middagete

"Jou gelukkige vrou......om die pragtige Steppe-arend met kos te kry. Geluk hiermee"
Dec 7, 2020
Tersia Weitsz commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

roofvoël met sy middagete

"Bly jy kon 'n kans kry vir die foto!"
Dec 7, 2020
Henriette Vermeulen posted a photo

roofvoël met sy middagete

Ons het gery tussen Redelinghuis en Aurora op die grondpad en op die een afgekom. Ek het net kans gehad om hom deur die motorruit af te neem. Seker nie die beste kwaliteit foto nie maar ek is baie trots op my probeerslag. Die motor se bande het…
Dec 6, 2020

Henriette Vermeulen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:58pm on February 12, 2020, Ella Fourie said…

Baie geluk met verjaardag Henriette!

At 8:35am on March 23, 2019, Josef Steyn said…

Dankie vir die vriend-versoek Henriëtte. Onthou ek help graag. Skryf gerus vir my by josefmsteyn@gmail.com

 
 
 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html