Henry Inocco
  • Male
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Henry Inocco's Friends

  • Louisa van Niekerk
  • Piet Nel
  • jan greyling
  • Chamotei
  • WIMPIE BUTLER
  • Barry Torlage
  • Ria Pretorius
  • Gerrie Lambrechts
  • Elizma Fourie
  • Anita du Toit
  • Jackie Blackford
  • Schalk Burger
  • Rudi Kleynhans
  • Petro Geldenhuys
  • Josef Steyn

Henry Inocco's Groups

 

Henry Inocco's Page

Latest Activity

Michiel Prins liked Henry Inocco's photo
Oct 20
Tersia Weitsz commented on Henry Inocco's photo
Thumbnail

White cactus flower

"Dat so 'n stekelrige plant so 'n mooi blom kan hê, pragtige foto"
Oct 20
Tersia Weitsz commented on Henry Inocco's photo
Thumbnail

Same flower different angle

"Baie mooi detail van die blom, baie goeie foto"
Oct 20
Gerrie Lambrechts commented on Henry Inocco's photo
Thumbnail

Same flower different angle

"Pragtige foto, die wit staan mooi uit teen die agtergrond. Puik kontras."
Oct 20
Vida van Schalkwyk commented on Henry Inocco's photo
Thumbnail

Same flower different angle

"well done! uitstekende detail op jou blm"
Oct 20
Hennie Cronjé commented on Henry Inocco's photo
Thumbnail

Same flower different angle

"Nog mooiers as jou vorige een. Dis uitstekend uitgevoer met pragtige, skerp detail. Die donker agtergrond laat die blom mooi sterk uitstaan. Baie mooi!"
Oct 20
Henry Inocco posted photos
Oct 20
Henry Inocco commented on Henry Inocco's photo
Thumbnail

White cactus flower

"Baie dankie almal"
Oct 20
Neville Hein commented on Henry Inocco's photo
Thumbnail

White cactus flower

"Mooi foto Henry - goed geplaas en die wit is nie uitgebrand nie."
Oct 19
Gerrie Lambrechts commented on Henry Inocco's photo
Thumbnail

White cactus flower

"Skitterend."
Oct 19
Magda vd Merwe commented on Henry Inocco's photo
Oct 19
Hennie Cronjé commented on Henry Inocco's photo
Thumbnail

White cactus flower

"Pragtig!!! Hierdie foto is perfek uitgevoer en 'n lus vir die oog. Die detail in die blom is wonderlik. Baie mooi!"
Oct 19
Tina le Grange commented on Henry Inocco's photo
Thumbnail

Bubbles within a bubble

"Henry die sirkels, binne 'n groot sirkel is baie treffend."
Oct 4
Gerrie Lambrechts commented on Henry Inocco's photo
Thumbnail

Bubbles within a bubble

"Baie goed gedoen."
Oct 4
Magda vd Merwe commented on Henry Inocco's photo
Oct 4
Hennie Cronjé commented on Henry Inocco's photo
Thumbnail

Bubbles within a bubble

"Ek weet nie hoe jy dit gedoen het nie, maar dis 'n uitstekende foto. Ek hou baie van die ontwerp. Ook goed gefotografeer met 'n mooi agtergrond. Baie mooi!"
Oct 4

Henry Inocco's Photos

  • Add Photos
  • View All

Henry Inocco's Blog

Nikon D3200

Posted on November 19, 2012 at 8:06pm 6 Comments

Is daar iemand wat die Nikon D3200 gebruik. Is jy tevrede met hom. Ek sukkel met die "sharpness" van my fotos. my vorige camera was die D3000 en sy beeld was baie beter. Ek het om terug gestuur Nikon toe en hulle se hulle het die sharpness gestel maar ek sien nie n verskil nie. Laat weet asb.

Comment Wall (6 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:23am on March 18, 2015, Ronnie Bresser said…

Baie geluk met jou verjaarsdag mag daar sommer nog baie wees geniet jou dag.

At 10:15am on March 18, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Henry, seen op jou nuwe lewensjaar.

At 9:42am on March 18, 2013, Gerrie Lambrechts said…

Seënwense met jou verjaarsdag Henry, geniet jou dag!!

At 6:58am on March 18, 2013, Petro Geldenhuys said…

Baie geluk met jou verjaarsdag.

At 9:44pm on March 5, 2013, Josef Steyn said…

Dankie Henry.

At 5:55am on February 11, 2013, suzann ellis said…

Dankie Henry, ek waardeer jou kommentaar.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html