Herman
  • Male
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (172)
  • Photo Albums
  • Videos
 

Herman's Page

Latest Activity

Magda vd Merwe commented on Herman's photo
Thumbnail

glase

"Wow, awesome gedoen"
2 hours ago
Tina le Grange commented on Herman's photo
Thumbnail

glase

"Herman, van my kant af ook veels geluk;  treffend!!"
4 hours ago
Herman liked Elna Geringer's photo
4 hours ago
Hennie Cronjé commented on Herman's photo
Thumbnail

glase

"Skitterend!!! Die opstelling is uitstekend. Die “steel” van die boonste glas wat in die opening van die middelste glas presenteer, vorm ‘n goeie fokuspunt. Die kleure is iets besonders en maak die foto uniek. Baie geluk met…"
8 hours ago
Herman posted a photo

glase

50mm iso 400 F8 1/3 SEK
9 hours ago
Herman liked JJ's photo
9 hours ago
Herman liked Riaan's photo
yesterday
Riaan commented on Herman's photo
Thumbnail

Lokval

"behalwe dat dit 'n pragtige prentjie is, is die tegniese kwaliteit ook baie goed Herman"
Sunday
Hennie Cronjé commented on Herman's photo
Thumbnail

Lokval

"Baie mooi gevang! Dis 'n uitstekende foto met mooi skerp fokus en mooi kleure ook. Goed gedoen!"
Sunday
Doretha Kock commented on Herman's photo
Thumbnail

Lokval

"Puik."
Sunday
Elna Geringer liked Herman's photo
Sunday
Donald Daniel Jacobs commented on Herman's photo
Thumbnail

LOKVAL

"uitstekend"
Sunday
Herman posted a photo

Lokval

ISO 800 1/640 SEK 100MM
Sunday
Herman liked Hans Myburg's photo
Nov 24
Magda vd Merwe commented on Herman's photo
Thumbnail

patrone

"Baie mooi foto"
Nov 23
Hennie Cronjé commented on Herman's photo
Thumbnail

patrone

"Mens moet van tyd tot tyd iets anders probeer. Dit brei jou ervaringsveld uit en aat jou groei. Hierdie poging was baie suksesvol - dis pragtig! Dit hou mens nogfal besig as jy daarna kyk. Baie mooi!"
Nov 23

Herman's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (3 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:53pm on January 2, 2020, Pine said…

Hallo Herman,

Ek gebruik ń Meike MK-FC110 Macro LED Ring Flash. Dit is maar ń goedkoop outjie, maar dit lyk my of hy redelik goed werk.

Groete

Pine

At 2:48pm on July 24, 2018, jan jordaan said…

HERMAN EK GAAN NET VIR N RUK KAAP TOE, MY SEL NO IS 0832569944 OF HUIS NO 0515225683. 

At 5:33pm on July 8, 2018, Herman said…

canon 60d

canon 100 f2.8

manual

1/800 sec

f3.5

Jammer ek leer nog ,dink die DOF kon groter gewees het om die agterlyf ook in fokus te kry

Was my eerste probeerslag met die lens

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html