Huey Geringer
  • Male
  • Port Edward
  • South Africa
Share

Huey Geringer's Friends

  • Pine
  • Willie Schoombee
  • Julandi McCabe
  • Elna Geringer
  • Piet Nel
  • Louise Viljoen
  • Paul Combrinck
 

Huey Geringer's Page

Latest Activity

Heleen Moulder commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

6 Buffels drink saam

"Pragtig... ek wil graag saam met julle daar wees nou, nie later nie, nou... baie mooi."
9 hours ago
Josef Steyn commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

6 Buffels drink saam

"Die spieëlbeeld werk baie goed Huey. Laat my dink aan 'Twee-buffels-met-een-skoot-geskiet-fontein'"
Tuesday
Hennie Cronjé commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

6 Buffels drink saam

"Mrs Editor, baie geluk hiermee! Dis uitstekend gedoen en van 'n foutjie het jy 'n skitterende foto gemaak. Pragtig en baie geluk hiermee aan jul albei!"
Tuesday
Huey Geringer posted a photo

6 Buffels drink saam

Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Editor sal kom vertel wat hier gedoen is“Huey neem oor die algemeen goeie foto’s en ek het nie nodig om veel daaraan te karring in PS nie. Soms is die zoem net te veel en word van die…
Tuesday
Tina le Grange commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Hamburg Süd in Durban hawe

"Huey alles werk pragtig saam Baie goeie beplanning van die komposisie en die rooi maak die toneel ekstra spesiaal."
Jan 15
Gerrie Lambrechts commented on Huey Geringer's photo
Jan 15
JJ liked Huey Geringer's photo
Jan 14
Josef Steyn commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Hamburg Süd in Durban hawe

"Mooi Huey. Mooi horisontale in voorgrond, helder rooi kleur en pragtige wolkies."
Jan 14
Vida van Schalkwyk commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Hamburg Süd in Durban hawe

"ek hou baie van jou foto!!"
Jan 14
Hennie Cronjé commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Hamburg Süd in Durban hawe

"Daardie hawe sal seker 'n klompie goeie foto's kan oplewer. Hierdie foto is pragtig, grootliks weens die helder rooi van die boot. Mooi eenvoud ook met die wolkies wat 'n lekker bonus is. Ek hu ook baie van die variasie van kleure en…"
Jan 14
Huey Geringer posted a photo

Hamburg Süd in Durban hawe

Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Van Gonubi na Durban se besige hawe……………Canon 60SX HS PowershotBrandpuntafstand : 27.65 mmTyd 1/1000 sekf/5ISO 200Auto Mode
Jan 14
Gerrie Lambrechts commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Swembad en Strand by Gonubie

"Baie mooi foto, daar sal ek ook splash."
Jan 11
Hennie Cronjé commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Swembad en Strand by Gonubie

"Dis pragtig, met 'n mooi voor- en agtergrond. Baie goed gedoen!"
Jan 11
Josef Steyn commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Swembad en Strand by Gonubie

"'n Foto met lekker atmosfeer Huey."
Jan 11
Huey Geringer posted a photo

Swembad en Strand by Gonubie

Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Lank gelede het ons gaan kyk hoe lyk dit in Gonubi se area en vroeg een oggend gaan stap langs die strandCanon 50SX HS PowershotBrandpuntafstand : 4.94 mmTyd 1/1000 sekf/4.5ISO 160Auto…
Jan 11
Hennie Cronjé commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Wolnekooievaar

"Ek dog jy en Editor het verhuis en hier is julle terug! Nietemin, dis 'n pragtige voël met mooi skerp fokus. Bietjie onderbelig, waarskynlik weens die helder lig wat van bo regs deurkom. Die takkies in die agtergrond is egtger bietjie…"
Jan 8

Huey Geringer's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (8 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:06pm on April 18, 2020, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Huey. Mag dit 'n geseende nuwe lewensjaar wees.

At 8:17pm on April 18, 2020, Neville Hein said…

Baie geluk met jou verjaardag Huey en mag jy 'n geseënde nuwe lewensjaar hê.

At 9:22pm on April 18, 2018, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Huey. Mag die nuwe lewensjaar net die mooiste vir jou inhou. Hoop jy word vandag lekker bederf!

At 8:54am on April 18, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Môre Huey, veels geluk met jou verjaarsdag.  Mag daar nog vele geseëndes wees en baie foto's vir FotoSkool.  Geniet julle toer en jou dag.

At 12:57pm on April 18, 2016, Gerrie Lambrechts said…

Hi Huey, en daar kan ek nou op die hoofblad ingaan.  Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele rondry dae vir julle twee wees en baie foto's vir ons.  Geniet jou dag.

At 3:34pm on April 18, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele meer wees.  Geniet jou dag.  Ek hoop Elna kan so hink en pink darem ietsie voorsit.

At 3:11pm on April 18, 2015, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag.. ek hoop Elna het jou al lekker bederf en dat dit die hele jaar sal aanhou.. dis nou die bederf:-)

At 1:02pm on August 31, 2014, Pierre Hardinge said…

Huey.... Dit is net a.g.v. Jesus se onbeskryflike genade dat ons die aangenome kinders van die Almagtige die gawe kon kry om Jesus se werke te aanskou Romeine hoofstuk een vertel ons dat selfs deur die skeppings daar gesien kan word dat daar n God is en dat Hy aanbid moet word en dat deur selfs die skepping daar geen verskoning is vir enige mens om te kan sê "Sorry, maar ek het nie geweet nie"....Aan God die Vader Al die Eer en Lof !!!

 
 
 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html