Huey Geringer
  • Male
  • Mtunzini
  • South Africa
Share

Huey Geringer's Friends

  • Pine
  • Willie Schoombee
  • Julandi McCabe
  • Elna Geringer
  • Piet Nel
  • Pieter Steyn
  • Louise Viljoen
  • Paul Combrinck
 

Huey Geringer's Page

Latest Activity

Johan Ayres commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Tema Grys en Wit : Blou Apie

"Pragtige temafoto vol emosie."
15 hours ago
Tina le Grange commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Tema Grys en Wit : Blou Apie

"Huey, baie goeie tema-foto Net sy moeder kan die gesiggie lief hê  :-)"
16 hours ago
Rassie van Graan liked Huey Geringer's photo
20 hours ago
Josef Steyn commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Tema Grys en Wit : Blou Apie

"Huey, baie mooi. Die foto voldoen aan al die vereistes wat Elna se definisie gestel het en is presies reg vir die tema."
22 hours ago
Huey Geringer commented on Huey Geringer's photo
22 hours ago
Huey Geringer posted a photo

Tema Grys en Wit : Blou Apie

Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het.Canon 60SX HS PowershotBrandpuntafstand : 135 mmTyd 1/200 sekf/5.0ISO 125Auto Mode
23 hours ago
Johan Ayres commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Tema Grys en Wit : Takbokvaring

"Pragtige foto met 'n slim komposisie. "
Thursday
Tina le Grange commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Tema Grys en Wit : Takbokvaring

"Huey die Takbokvaring is pragtig, veral die mooi tru-beligting en ligene op die stam. Ek hou van die komposisie."
Thursday
Gerrie Lambrechts commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Tema Grys en Wit : Takbokvaring

"Besondere varing wat ek nie ken nie, baie mooi foto."
Thursday
Josef Steyn commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Tema Grys en Wit : Takbokvaring

"Mooi foto en goeie huiswerk Huey."
Thursday
Hennie Cronjé commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Tema Grys en Wit : Takbokvaring

"Die foto bo is pragtig en goed uitgevoer. As ek daar iets kan voorstel is dit om die agtergrond bietjie kleur te gee, soos beige of ‘n baie liggroen. Die huiswerk is goed gedoen en maak dat die foto veel beter vertoon (beter as wat ek verwag…"
Thursday
Huey Geringer commented on Huey Geringer's photo
Wednesday
Huey Geringer commented on Huey Geringer's photo
Wednesday
Huey Geringer posted a photo

Tema Grys en Wit : Takbokvaring

Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Ons hoop hierdie foto is reg vir die tema. Die huiswerk is onder geplaasCanon 60SX HS PowershotBrandpuntafstand : 24.79 mmTyd 1/80 sekf/5.0ISO 160Auto Mode
Wednesday
Johan Ayres commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Impala kom soek Water

"'n Baie mooi natuurfoto met natuurlike kleure. Indien dit my foto was, sou ek ook dit ook oorweeg het om die bok links uit te haal. "
Wednesday
Gerrie Lambrechts commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Impala kom soek Water

"Baie mooi natuurtoneel en foto.  Ek hou vd voëltjies wat saam ry. "
Wednesday

Huey Geringer's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (9 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:06pm on April 18, 2020, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Huey. Mag dit 'n geseende nuwe lewensjaar wees.

At 8:17pm on April 18, 2020, Neville Hein said…

Baie geluk met jou verjaardag Huey en mag jy 'n geseënde nuwe lewensjaar hê.

At 9:48am on April 18, 2020, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Huey

At 9:22pm on April 18, 2018, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Huey. Mag die nuwe lewensjaar net die mooiste vir jou inhou. Hoop jy word vandag lekker bederf!

At 8:54am on April 18, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Môre Huey, veels geluk met jou verjaarsdag.  Mag daar nog vele geseëndes wees en baie foto's vir FotoSkool.  Geniet julle toer en jou dag.

At 12:57pm on April 18, 2016, Gerrie Lambrechts said…

Hi Huey, en daar kan ek nou op die hoofblad ingaan.  Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele rondry dae vir julle twee wees en baie foto's vir ons.  Geniet jou dag.

At 3:34pm on April 18, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele meer wees.  Geniet jou dag.  Ek hoop Elna kan so hink en pink darem ietsie voorsit.

At 3:11pm on April 18, 2015, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag.. ek hoop Elna het jou al lekker bederf en dat dit die hele jaar sal aanhou.. dis nou die bederf:-)

At 1:02pm on August 31, 2014, Pierre Hardinge said…

Huey.... Dit is net a.g.v. Jesus se onbeskryflike genade dat ons die aangenome kinders van die Almagtige die gawe kon kry om Jesus se werke te aanskou Romeine hoofstuk een vertel ons dat selfs deur die skeppings daar gesien kan word dat daar n God is en dat Hy aanbid moet word en dat deur selfs die skepping daar geen verskoning is vir enige mens om te kan sê "Sorry, maar ek het nie geweet nie"....Aan God die Vader Al die Eer en Lof !!!

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html