Huey Geringer
  • Male
  • Mtunzini
  • South Africa
Share

Huey Geringer's Friends

  • Pine
  • Willie Schoombee
  • Julandi McCabe
  • Elna Geringer
  • Piet Nel
  • Louise Viljoen
  • Paul Combrinck
 

Huey Geringer's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Waterlelie met PS se "Distort" Filter

"Pragtig, met uitstekende aanwending van die reël van derdes. Ek hou baie van die weerkaatsing met die zig-zac. Goeie beligting met mooi kleure. Baie mooi!"
4 hours ago
Dine Potgieter commented on Huey Geringer's photo
5 hours ago
Huey Geringer posted a photo

Waterlelie met PS se "Distort" Filter

Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Een van Lake Panic in KNP se WaterleliesCanon 50SX HS PowershotBrandpuntafstand : 215 mmTyd 1/160 sekf/6.5ISO 100Auto ModeFilter : Wave
7 hours ago
Tina le Grange commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Mooi Boom

"Huey die toneel wys die koue wintersoggend baie goed Mooi die sagte pastelkleure in die agtergrond."
Wednesday
Johan Ayres commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Mooi Boom

"Ek dink jy het dit reggekry om die toneel soos dit was lewensgetrou weer te gee en 'n pragtige foto te kry."
Tuesday
Hennie Cronjé commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Mooi Boom

"Ja, dit is 'n pragtige foto en ook 'n pragtige foto. Die effek van die lig is baie mooi. Baie goed gedoen!"
Tuesday
Josef Steyn commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Mooi Boom

"Mooi silhouette en pragtige oggendlig."
Tuesday
Huey Geringer posted a photo

Mooi Boom

Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Weereens was die foto baie vroeg een winter’s oggend in die Hluhluwe-Imfolozi WildtuinCanon 60SX HS PowershotBrandpuntafstand : 3.80 mmTyd 1/1000 sekf/5.6ISO 200Auto Mode
Tuesday
SJ Botha commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Mis oor HIP se heuwels

"Puik, met voorgrond wat die hele foto mooi anker."
Tuesday
Johan Ayres commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Mis oor HIP se heuwels

"'n Skitterende sagte foto met atmosfeer."
Monday
Magda vd Merwe commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Mis oor HIP se heuwels

"Wow foto Huey"
Monday
Hennie Cronjé commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Mis oor HIP se heuwels

"Dis pragtig! 'n Goeie komposisie met mooi sagte kleure. Goed gedoen!"
Monday
Josef Steyn commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Mis oor HIP se heuwels

"Treffende foto met lekker atmosfeer Huey. Goed gedoen met die beligting."
Monday
Josef Steyn commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Die Visarend met die af vlerk

"Pragtige foto van die Koning van die Lug."
Monday
Huey Geringer posted a photo

Mis oor HIP se heuwels

Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Dis min wat daar mistige dae in Zoeloeland is ags dit so vreeslik warm en bedompig is maar ons was een jaar,in die winter,in die Hluhluwe-Imfolozi Wildtuin gelukig om die heuwels van…
Monday
Johan Ayres commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Die Visarend met die af vlerk

"Ek kan dit nie beter as Hennie stel nie. Pragtige foto."
Sunday

Huey Geringer's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (8 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:06pm on April 18, 2020, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Huey. Mag dit 'n geseende nuwe lewensjaar wees.

At 8:17pm on April 18, 2020, Neville Hein said…

Baie geluk met jou verjaardag Huey en mag jy 'n geseënde nuwe lewensjaar hê.

At 9:22pm on April 18, 2018, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Huey. Mag die nuwe lewensjaar net die mooiste vir jou inhou. Hoop jy word vandag lekker bederf!

At 8:54am on April 18, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Môre Huey, veels geluk met jou verjaarsdag.  Mag daar nog vele geseëndes wees en baie foto's vir FotoSkool.  Geniet julle toer en jou dag.

At 12:57pm on April 18, 2016, Gerrie Lambrechts said…

Hi Huey, en daar kan ek nou op die hoofblad ingaan.  Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele rondry dae vir julle twee wees en baie foto's vir ons.  Geniet jou dag.

At 3:34pm on April 18, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele meer wees.  Geniet jou dag.  Ek hoop Elna kan so hink en pink darem ietsie voorsit.

At 3:11pm on April 18, 2015, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag.. ek hoop Elna het jou al lekker bederf en dat dit die hele jaar sal aanhou.. dis nou die bederf:-)

At 1:02pm on August 31, 2014, Pierre Hardinge said…

Huey.... Dit is net a.g.v. Jesus se onbeskryflike genade dat ons die aangenome kinders van die Almagtige die gawe kon kry om Jesus se werke te aanskou Romeine hoofstuk een vertel ons dat selfs deur die skeppings daar gesien kan word dat daar n God is en dat Hy aanbid moet word en dat deur selfs die skepping daar geen verskoning is vir enige mens om te kan sê "Sorry, maar ek het nie geweet nie"....Aan God die Vader Al die Eer en Lof !!!

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html