Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Sep 26, 2020. 2 Replies 0 Likes
Started this discussion. Last reply by Martie Venter May 20, 2015. 12 Replies 0 Likes
Started this discussion. Last reply by Charles Whitehead Dec 29, 2011. 1 Reply 1 Like
Posted on January 21, 2021 at 8:09am 1 Comment 0 Likes
Hallo Almal
Onthou gerus die skakel na die nuwe webwerf is:https://fotoskool3.ning.com/
Ook die ou skakel, https://fotoskool.co.za sal jou daarheen neem
Groete
Igno
Posted on January 20, 2021 at 6:04pm 0 Comments 0 Likes
Hallo Fotoskolers,
Ek hoop dit gaan goed!
Na twee weke van lang gesprekke en eindelose probleme wil dit lyk asof die nuwe webwerfaan die werk is. As jy daar wil inloer en foto's laai is jy welkom. Indien jy nog nie daar registreer is nie, sal jy dalk versoek word om opnuut te registreer.
Gaan loer gerus in, en laat weet my hoe dit gaan.
Ek hou duime vas.
Groete
Igno
Posted on January 16, 2021 at 2:24pm 1 Comment 0 Likes
Liewe Fotskolers,
Ek hoop dit gaan baie goed aan julle kant.
Dankie tog dat ons hierdie trek na die nuwe bediener nie oornag probeer doen het nie! Na twee weke van louter frustrasie en meer gesprekke met "developers" en verwysings na die "technical team" het ek gesmeek, geskel, gevloek (saggies) en soms net in verdwasing voor my uitgestaar.
Julle en ek het dieselfde vraag... hoe sukkel so iets nog in 2021. En ek het vir julle die antwoord:
Ek weet…
ContinuePosted on January 11, 2021 at 12:09pm 0 Comments 0 Likes
Hallo Fotoskolers Ek hoop dit gaan voor die wind aan julle kant. Hopelik sal hierdie die laaste week wees wat ek daagliks opdaterings gee oor die vordering van ons skuif na die nuwe bedieners. Ons groot trek: Soos verlede week genoem, is ek en die NING span kliphard aan die stoei om die nuwe webwerf uit te sorteer. Ek hoop dat ek nooit weer 'n bediener hoef te skuif nie... Wanneer die nuwe… |
Posted on January 6, 2021 at 8:05am 1 Comment 0 Likes
Liewe Fotoskolers,
Hoop dit gaan voor die wind aan julle kant!
Vir baie jare het ek altyd gelees en selfs ervaar hoe IT mense sukkel om opgraderings te doen. Ek kon nooit verstaan dat daar dikwels soveel kwessies is nie. Nou ja, ek leer baie vinnig en, indien enige van julle in IT is, ek kry op hierdie stadium elke sekonde meer begrip!
Huidige situasie op nuwe webwerf:
Weer eens, julle gaan hierdie week meer van my hoor omdat ek julle in die…
ContinueWeer eens, baie dankie Igno dat ons skool weer oop is; ons waardeer jou hulp!! 25 Mei 2016
Igno BAIE dankie dat Fotoskool se deure weer oop is; dit het gevoel soos 'dood in die familie'.
Wes-Kaap-groete!
Sorry that's SANpark
Hi Igno,
My name is Carol Campbell and I am the news editor at the Daily News in Durban. I am trying to reach Neville Hein as I want permission to use his pic that was made pic of the month on the SAMParks website.
Are you able to help me?
carol.campbell@inl.co.za 0731794129
Kind regards Carol
Hi Igno..Ek kry nie Pierre se blog oopgemaak nie, of is nou al weer te haastig!
Hi Igno
Ek stel belang in die kursus wat jy Augustus gaan aanbied in Bfn.As ek mag vra, wat is die koste van die kursus.
Baie dankie
Petro
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by