Igno van Niekerk
  • Male
  • Bloemfontein
  • South Africa
Online Now
Share

Igno van Niekerk's Friends

  • Tina
  • bianca bronkhorst
  • Dirk Koekemoer
  • Elsabè Labuschagne
  • Willie Schoombee
  • Louine Els
  • Adre Vorster
  • Gerhard Niemand
  • Carol van Aswegen
  • Renier Van Zyl
  • Christelle
  • Marenschia Goosen
  • Mandie Herbst
  • Renette van der Merwe
  • Monica Smal

Igno van Niekerk's Discussions

Kameras gediens of herstel in Bloemfontein

Started this discussion. Last reply by Martie Venter May 20, 2015. 12 Replies

Hoe om vuurwerke af te neem!

Started this discussion. Last reply by Charles Whitehead Dec 29, 2011. 1 Reply

 

Igno van Niekerk's Page

Latest Activity

Igno van Niekerk posted blog posts
21 hours ago
Igno van Niekerk commented on Marita McCabe's blog post NUWE WEBWERF
"Hallo Marita, Baie dankie vir die laat weet. Die werking gaan bietjie anders wees op die nuwe werf; maar ek nooi almal om daar te gaan speel. Dit werk tans en is hier beskikbaar."
21 hours ago
Tina le Grange commented on Igno van Niekerk's blog post 16 Januarie - ons trek voort
"16/01/2021   Igno, my ouma het vir Gerrie en vir my, geleer "waarvoor is uithou gemaak".   Ons wag dus geduldig en sê BAIE dankie aan jou en die webblad-span. Beste groete, Tina le Grange"
Saturday
Igno van Niekerk posted a blog post

16 Januarie - ons trek voort

Liewe Fotskolers,Ek hoop dit gaan baie goed aan julle kant.Dankie tog dat ons hierdie trek na die nuwe bediener nie oornag probeer doen het nie! Na twee weke van louter frustrasie en meer gesprekke met "developers" en verwysings na die "technical team" het ek gesmeek, geskel, gevloek (saggies) en soms net in verdwasing voor my uitgestaar.Julle en ek het dieselfde vraag... hoe sukkel so iets nog in 2021. En ek het vir julle die antwoord:Ek weet nie!Maar, ons is darem (volgens die ning span) naby…See More
Saturday
Annatjie van Staden commented on Igno van Niekerk's blog post NB NB Nuutste korrespondensie oor die toekoms van Fotoskool
"Middag Igno. Insake goeie, nuwe verwikkelinge wil ek vra om steeds lid te bly van Fotoskool, sonder om foto's te laai vir kommentaar. Indien nodig sal ek weer registreer. Baie dankie vir jou groot aandeel aan Fotoskool.  Voorspoed vir…"
Jan 12
Igno van Niekerk posted a blog post

11 Januarie opdatering oor ons groot trek

Hallo FotoskolersEk hoop dit gaan voor die wind aan julle kant.Hopelik sal hierdie die laaste week wees wat ek daagliks opdaterings gee oor die vordering van ons skuif na die nuwe bedieners.Ons groot trek:Soos verlede week genoem, is ek en die NING span kliphard aan die stoei om die nuwe webwerf uit te sorteer. Ek hoop dat ek nooit weer 'n bediener hoef te skuif nie...Wanneer die nuwe webwerf weer aktief is, sal julle opmerk dat sommige van julle weer sal moet registreer, en dat jy skoon sal…See More
Jan 11
Tersia Weitsz commented on Igno van Niekerk's blog post 6 Januarie opdatering oor skuif na nuwe webwerf
"Dankie vir al jou moeite Igno"
Jan 8
Igno van Niekerk commented on Gerrie Lambrechts's status
"Dankie dat jy laat weet het, Gerrie. Ons dink aan Magda en Freek en bid hulle spoedige gesondheid toe. "
Jan 6
Igno van Niekerk posted blog posts
Jan 6
Gerrie Lambrechts commented on Igno van Niekerk's blog post 5 Januarie - Nog inligting tov die oorskakeling na ons nuwe webwerf
"Hallo Igno kan jy asb weer vir ons die jaar fooi en bank besonderhede opsit.  Dankie Gerrie"
Jan 5
Tersia Weitsz liked Igno van Niekerk's blog post 5 Januarie - Nog inligting tov die oorskakeling na ons nuwe webwerf
Jan 5
Igno van Niekerk posted a blog post

NB NB Nuutste korrespondensie oor die toekoms van Fotoskool

Hallo Fotoskolers,Ek hoop dit gaan sommer voor die wind aan julle kant! Hierdie e-pos gaan dalk bietjie langer as die gewone neem om te lees; maar daar is baie belangrike informasie wat ek moet deurgee.Eerstens: Fotoskool het geskuif na nuwe bedieners wat vinniger is, ander funksionaliteit bied. In sekere gevalle is dit beter as die ou webwerf in ander gevalle nog nie. Dit kan dalk 'n tydjie vat om gewoond te raak aan die webwerf; maar ons moes van die ou tegnologie af wegbeweeg. As julle die…See More
Jan 4
Igno van Niekerk commented on Igno van Niekerk's blog post Hierdie webwerf eindig binnekort
"Hallo Elna Hoop dit gaan goed... Al die foto's is reeds oorgedra, en al die mense is oorgedra; maar ons sal nog almal saam loer na wat die moontlikhede is... "
Jan 3
Elna Geringer commented on Igno van Niekerk's blog post Hierdie webwerf eindig binnekort
"Twee vragies Igno: Is die albums nou weg of kan ons nog steeds albums skep? Indien wel.......hoe en waar Moet 'n mens nou weer van voor af aan die vriende kring bou? Dankie vir al jou harde werk"
Jan 3
Igno van Niekerk posted a blog post

Hierdie webwerf eindig binnekort

Hallo Fotoskolers,Soos teen einde verlede jaar vermeld, is daar baie veranderinge op pad in terme van Fotoskool. Maak asb seker dat julle begin oorskakel na die nuwe webwerf:https://fotoskool3.ning.com/Groete IgnoSee More
Jan 3
Igno van Niekerk replied to Elna Geringer's discussion Hulp vir Igno gou asb skolers!!!!!!!!!!!!!!
"Hallo Julle, loer gerus of dit nou werk en laat weet my wat gebeur aan julle kant!"
Dec 8, 2020

Igno van Niekerk's Photos

  • Add Photos
  • View All

Igno van Niekerk's Videos

  • Add Videos
  • View All

Igno van Niekerk's Blog

Nuwe webwerf aktief

Posted on January 21, 2021 at 8:09am 0 Comments

Hallo Almal

Onthou gerus die skakel na die nuwe webwerf is:https://fotoskool3.ning.com/

Ook die ou skakel, https://fotoskool.co.za sal jou daarheen neem

Groete

Igno

20 Januarie: Nuutste nuus oor ons groot trek

Posted on January 20, 2021 at 6:04pm 0 Comments

Hallo Fotoskolers,

Ek hoop dit gaan goed!

Na twee weke van lang gesprekke en eindelose probleme wil dit lyk asof die nuwe webwerfaan die werk is. As jy daar wil inloer en foto's laai is jy welkom. Indien jy nog nie daar registreer is nie, sal jy dalk versoek word om opnuut te registreer.

Gaan loer gerus in, en laat weet my hoe dit gaan.

Ek hou duime vas.

Groete

Igno

16 Januarie - ons trek voort

Posted on January 16, 2021 at 2:24pm 1 Comment

Liewe Fotskolers,

Ek hoop dit gaan baie goed aan julle kant.

Dankie tog dat ons hierdie trek na die nuwe bediener nie oornag probeer doen het nie! Na twee weke van louter frustrasie en meer gesprekke met "developers" en verwysings na die "technical team" het ek gesmeek, geskel, gevloek (saggies) en soms net in verdwasing voor my uitgestaar.

Julle en ek het dieselfde vraag... hoe sukkel so iets nog in 2021. En ek het vir julle die antwoord:

Ek weet…

Continue

11 Januarie opdatering oor ons groot trek

Posted on January 11, 2021 at 12:09pm 0 Comments

Hallo Fotoskolers

Ek hoop dit gaan voor die wind aan julle kant.

Hopelik sal hierdie die laaste week wees wat ek daagliks opdaterings gee oor die vordering van ons skuif na die nuwe bedieners.

Ons groot trek:

Soos verlede week genoem, is ek en die NING span kliphard aan die stoei om die nuwe webwerf uit te sorteer. Ek hoop dat ek nooit weer 'n bediener hoef te skuif nie...

Wanneer die nuwe…

Continue

6 Januarie opdatering oor skuif na nuwe webwerf

Posted on January 6, 2021 at 8:05am 1 Comment

Liewe Fotoskolers,

Hoop dit gaan voor die wind aan julle kant!

Vir baie jare het ek altyd gelees en selfs ervaar hoe IT mense sukkel om opgraderings te doen. Ek kon nooit verstaan dat daar dikwels soveel kwessies is nie. Nou ja, ek leer baie vinnig en, indien enige van julle in IT is, ek kry op hierdie stadium elke sekonde meer begrip!

Huidige situasie op nuwe webwerf:

Weer eens, julle gaan hierdie week meer van my hoor omdat ek julle in die…

Continue

Comment Wall (20 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 12:35pm on January 25, 2019, Hannli said…
More Igno. Ons het more 'n funksie aan waar jy vir ons 'n kursus gaan aanbied. Dit is 'n groot wens van my om jou te mag ontmoet en nou gaan ek die kans kry. Sien more en sterkte
At 8:39am on May 25, 2016, Tina le Grange said…

Weer eens, baie dankie Igno dat ons skool weer oop is;  ons waardeer jou hulp!! 25 Mei 2016

At 5:04pm on May 15, 2016, Tina le Grange said…

Igno BAIE dankie dat Fotoskool se deure weer oop is;  dit het gevoel soos 'dood in die familie'.

Wes-Kaap-groete!

At 12:44pm on December 17, 2015, Carol Campbell said…

Sorry that's SANpark

At 12:43pm on December 17, 2015, Carol Campbell said…

Hi Igno,

My name is Carol Campbell and I am the news editor at the Daily News in Durban. I am trying to reach Neville Hein as I want permission to use his pic that was made pic of the month on the SAMParks website.

Are you able to help me?

carol.campbell@inl.co.za 0731794129

Kind regards Carol

At 11:35am on May 5, 2015, Petro said…
Halo Igno My email het verander van petrovanzyl@vodamail.co.za na pecoetzee@vodamail.co.za
At 7:39pm on November 14, 2014, Charmaine Lombard said…
Hi Igno ek wonder of jy my bietjie raad kan gee of enige iemand is welkom. Ek het n Nikon D3000 met die twin lense 18-55 en 55-200. Ek soek n lens vir wild en voels en het gekyk na die sigma 150-500. Ek doen fotografie as n stokperdjie en ken nie photoshop nie maar ek is alewig opsoek na n nader skoot, veral in die wildtuin. Is dit die moeite werd en sal die lens met my kamera werk? Groete Charmaine
At 10:57pm on August 14, 2014, Anita du Toit said…

Hi Igno..Ek kry nie Pierre se blog oopgemaak nie, of is nou al weer te haastig!

At 8:30pm on July 26, 2014, Renette van der Merwe said…

Igno ek hoop jy kan my help .Hierdie is 'n foto van internet van "Out of Bounds" Ek het alles gedoen tot waar ek die seleksie van die hond se kop gedoen maar kry nie die water uitgehaal nie. Dit moet wit wees. Dit is in GIMP gedoen en hulle demonstreer dit in PS Ek hoop jy sal my kan help.

At 7:15pm on July 1, 2012, Petro said…

Hi Igno

Ek stel belang in die kursus wat jy Augustus gaan aanbied in Bfn.As ek mag vra, wat is die koste van die kursus.

Baie dankie

Petro

 
 
 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html