"Ingrid ek hou van die plasing met genoeg spasie voor die reier. Eenvoud en fokus ook baie goed. Ek wonder of die vergroeisel dalk een of ander kankeragtige ding kan wees. Jy kan ook die foto na www.sabirding.co.za toe stuur. Jy sal daar dalk ook…"
Hierdie veereier bou net - glo jy met doringtakke. Maar let op sy buik hang 'n sak of groeisel. Dalk kan Hennie ons sy opinie gee oor wat dit kan wees.