JJ
  • Male
  • Bloemfontein, Vrystaat
  • South Africa
Share

JJ's Friends

  • Pine
  • Jacques van Eeden
  • Mariette van Eeden
  • Willie Schoombee
  • Danie van Wyk
  • Magda vd Merwe
  • Julandi McCabe
  • Cindy Nel
  • Riaan
  • Renette van der Merwe
  • Piet Nel
  • Numanri Botes
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Anita du Toit

JJ's Discussions

 

JJ's Page

Latest Activity

Ferdinand van der Merwe commented on JJ's photo
Thumbnail

Geel blommetjie .7

"Die kleur vertoon mooi teen die swart agtergrond"
Monday
Elna Geringer commented on JJ's photo
Thumbnail

Geel blommetjie .7

"Jou geel blommetjie-reeks is mooi gedoen JJ. Tussen jou en Hennie het ek nou weer 'n paar dinge by geleer"
Monday
Josef Steyn commented on JJ's photo
Monday
Hennie Cronjé commented on JJ's photo
Thumbnail

Geel blommetjie .7

"Dis pragtig! 'n Goeie komposisie, mooi kleure, ook met 'n goeie agtergrond. Die fokus is mooi skerp met geringe afname daarvan heel agter. Dis goed gedoen - ek wonder watter f-stop jy hier gebruik het. Baie dankie vir hierdie mini-reeksie…"
Monday
Magda vd Merwe commented on JJ's photo
Thumbnail

Geel blommetjie .7

"JJ dis n pragtige foto. "
Sunday
JJ posted a photo

Geel blommetjie .7

So laaste een van die geel blommetjie.Baie dankie Hennie vir die baie sinvolle kommentaar op die vorige foto!Dankie vir die ander skolers ook!!
Sunday
Tina le Grange commented on JJ's photo
Thumbnail

Geel blommetjie .5

"JJ, ek leer saam by die ander kommentaar Pragtig die helder geel met goeie tekstuur, kern, agtergrond en besondere druppel "
Jan 15
Tina le Grange commented on JJ's photo
Thumbnail

Geel blommetjie .3

"Skitterend JJ;  alles werk pragtig saam."
Jan 15
Ingrid Louw commented on JJ's photo
Thumbnail

Geel blommetjie .3

"Goeie komposisie met die een blaar wat weg is en die ander een wat sak met druppel. Goed gedoen."
Jan 15
Gerrie Lambrechts commented on JJ's photo
Thumbnail

Geel blommetjie .5

"Baie mooi, goed gedoen met die geel."
Jan 15
Gerrie Lambrechts commented on JJ's photo
Thumbnail

Geel blommetjie .3

"Goed geplaas en geneem. "
Jan 15
Josef Steyn commented on JJ's photo
Thumbnail

Geel blommetjie .5

"Mooi JJ. Die druppel op sy eie sal ook 'n mooi foto maak, as jy genoeg data het om te kan crop. Of net redelik ingecrop."
Jan 15
Rassie van Graan liked JJ's photo
Jan 15
Hennie Cronjé commented on JJ's photo
Thumbnail

Geel blommetjie .5

"Ook 'n pragtige foto, maar ek het meer van die vorige een se komposisie gehou. Daardie sierlike boog wat die blaartjie met die druppeltjie gevorm het, was pragtig en 'n goeie fokuspunt. Hier trek die agterste geel blare sterker aandag as…"
Jan 15
JJ posted a photo

Geel blommetjie .5

Nog 'n druppeltjie
Jan 14
JJ liked Josef Steyn's photo
Jan 14

JJ's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (29 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:26pm on May 4, 2020, Ella Fourie said…

Baie geluk JJ, mag mag dit geseënde jaar wees.

At 3:15pm on May 4, 2020, Doretha Kock said…

Baie geluk met jou verjaardag JJ en wens jou voorspoed toe.

At 5:59pm on August 14, 2018, Riaan said…

Hello JJ, vertrou jy's ok en dat die blommebesigheid mooi loop. Sal jjy asb vir my jou bankbesonderhede stuur dat ek later die week die R400 vir die Tinplate Merc kan oorplaas. Kan jy ook asb jouadres stuur dat ek vir Rudolph vra om hom te gaan afhaal en vir my bring. Baie dankie en lekker aand mater

At 8:34am on June 14, 2018, Josef Steyn said…

JJ, dankie vir die kyk en kommentaar op my paddastoeltjie. Ek kan nie meer alles onthou oor hom nie maar ek weet hy het op 'n moeilike plek gegroei. Ek moes uit die hand skiet uit 'n baie ongemaklike posisie en ek vermoed dat die fokus (agv moontlike mikro-kamerabeweging) ge-eindig het op 'n plek waar ek dit dalk nie bedoel het nie. (op die agterkant soos jy opmerk.) As ek reg onthou moes ek die steeltjie uit 'n ander foto vervang. Jammer dat ek so vaag klink maar soos iemand 'n rukkie gelede opgemerk het, "My vergeet werk deesdae baie beter as my onthou!"

At 8:39pm on June 7, 2018, Riaan said…

JJ ek moet met jou gesels oor die Merc waarvan jy praat nav my foto van die rooi minimotortjies. Is dit moontlik dat jy 'n paar foto's daarvan kan e-pos na my by riaanforx@gmail.com

At 5:52pm on February 27, 2018, Tina le Grange said…

My boot-foto

JJ, jy is skerp;  ek sien nou eers die boot vaar uit..........;  dankie dat jy dit uitgewys het!

At 10:20am on February 2, 2018, Tina le Grange said…

JJ ons maan was omtrent spierwit net na opkoms maar ek moes bietjie wag omdat daar baie drade, ens. was.

At 6:55pm on October 18, 2017, Tina le Grange said…

JJ my foto vandag:

Ek het ook gevoel dalk te besig;  Hennie se kommentaar het vir my insig gegee, maar my 1ste foto van die anderdag se eenvoud was vir my die beste. BAIE dankie vir jou mening.

At 9:18pm on October 16, 2017, Tina le Grange said…

Dankie JJ vir jou wenk by Gerrie se blom-foto om glycerien te gebruik

At 9:47pm on August 22, 2017, Tina le Grange said…

Baie dankie JJ;  ek gee vir jou al die krediet.

Baie dankie Christa ek waardeer.

Ek laai nog 'n foto af in swart en wit wat ek getoor het kyk gerus

 
 
 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html