JJ
  • Male
  • Bloemfontein, Vrystaat
  • South Africa
Share

JJ's Friends

  • Pine
  • Jacques van Eeden
  • Mariette van Eeden
  • Willie Schoombee
  • Danie van Wyk
  • Magda vd Merwe
  • Julandi McCabe
  • Cindy Nel
  • Riaan
  • Renette van der Merwe
  • Piet Nel
  • Numanri Botes
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Anita du Toit

JJ's Discussions

 

JJ's Page

Latest Activity

Johan Ayres commented on JJ's photo
Thumbnail

nuwe lewe

"Sierlik. Superskerp. Uitstekende kontras en  pragtige herhaling."
19 minutes ago
Michiel Prins liked JJ's photo
44 minutes ago
JJ posted a photo

nuwe lewe

my broodboom se nuwe groei
1 hour ago
Hennie Cronjé commented on JJ's photo
Thumbnail

Meestal wit

"Dis pragtig! Baie mooi eenvoud en kleur. Dit neig na abstrakte fotografie. Jy kon selfs die stukkie blom in die hoek links onder uitgelaat het, maar soos dit is, is dit ook baie mooi. Goed gedoen!"
Saturday
Dine Potgieter commented on JJ's photo
Thumbnail

Meestal wit

"Pragtig gedoen!"
Saturday
Elna Geringer liked JJ's photo
Saturday
Donald Daniel Jacobs commented on JJ's photo
Thumbnail

Meestal wit

"mooi makro foto"
Saturday
Michiel Prins liked JJ's photo
Friday
Johan Ayres commented on JJ's photo
Thumbnail

Meestal wit

"Pragtige eenvoud, komposisie en kleure."
Friday
Vida van Schalkwyk commented on JJ's photo
Thumbnail

Meestal wit

"Pragtige eenvoud èn detail JJ!!"
Friday
JJ commented on Hennie Cronjé's photo
Friday
JJ commented on JJ's photo
Thumbnail

Slape-lose-nagte...

"Baie dankie vir die kyk en kommentaar! Ek waardeer!!"
Friday
JJ posted a photo
Friday
Michiel Prins liked JJ's photo
Thursday
Josef Steyn commented on JJ's photo
Thumbnail

Slape-lose-nagte...

"Briljant!! Waar's my vlieëplak!!"
Thursday
Hans Myburg commented on JJ's photo
Thumbnail

Slape-lose-nagte...

"Uitsteekend, Skerp,lyk of dit op die maan geneem is.(Het nooit geweet daar is van hulle op die maan nie)"
Thursday

JJ's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (29 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:26pm on May 4, 2020, Ella Fourie said…

Baie geluk JJ, mag mag dit geseënde jaar wees.

At 3:15pm on May 4, 2020, Doretha Kock said…

Baie geluk met jou verjaardag JJ en wens jou voorspoed toe.

At 5:59pm on August 14, 2018, Riaan said…

Hello JJ, vertrou jy's ok en dat die blommebesigheid mooi loop. Sal jjy asb vir my jou bankbesonderhede stuur dat ek later die week die R400 vir die Tinplate Merc kan oorplaas. Kan jy ook asb jouadres stuur dat ek vir Rudolph vra om hom te gaan afhaal en vir my bring. Baie dankie en lekker aand mater

At 8:34am on June 14, 2018, Josef Steyn said…

JJ, dankie vir die kyk en kommentaar op my paddastoeltjie. Ek kan nie meer alles onthou oor hom nie maar ek weet hy het op 'n moeilike plek gegroei. Ek moes uit die hand skiet uit 'n baie ongemaklike posisie en ek vermoed dat die fokus (agv moontlike mikro-kamerabeweging) ge-eindig het op 'n plek waar ek dit dalk nie bedoel het nie. (op die agterkant soos jy opmerk.) As ek reg onthou moes ek die steeltjie uit 'n ander foto vervang. Jammer dat ek so vaag klink maar soos iemand 'n rukkie gelede opgemerk het, "My vergeet werk deesdae baie beter as my onthou!"

At 8:39pm on June 7, 2018, Riaan said…

JJ ek moet met jou gesels oor die Merc waarvan jy praat nav my foto van die rooi minimotortjies. Is dit moontlik dat jy 'n paar foto's daarvan kan e-pos na my by riaanforx@gmail.com

At 5:52pm on February 27, 2018, Tina le Grange said…

My boot-foto

JJ, jy is skerp;  ek sien nou eers die boot vaar uit..........;  dankie dat jy dit uitgewys het!

At 10:20am on February 2, 2018, Tina le Grange said…

JJ ons maan was omtrent spierwit net na opkoms maar ek moes bietjie wag omdat daar baie drade, ens. was.

At 6:55pm on October 18, 2017, Tina le Grange said…

JJ my foto vandag:

Ek het ook gevoel dalk te besig;  Hennie se kommentaar het vir my insig gegee, maar my 1ste foto van die anderdag se eenvoud was vir my die beste. BAIE dankie vir jou mening.

At 9:18pm on October 16, 2017, Tina le Grange said…

Dankie JJ vir jou wenk by Gerrie se blom-foto om glycerien te gebruik

At 9:47pm on August 22, 2017, Tina le Grange said…

Baie dankie JJ;  ek gee vir jou al die krediet.

Baie dankie Christa ek waardeer.

Ek laai nog 'n foto af in swart en wit wat ek getoor het kyk gerus

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html