Posted on September 3, 2013 at 7:30am
0 Likes
Ek wil baie graag Igno vir jou, Riaan (en Eloise) dankie se vir die great kursus!!!!! dit was awesome....!! behalwe vir die inhoud was dit ook die HOE van aanbieding .....GREAT (nou moet mens net oefen wat jy geleer het.) komaan Sandra ons soek nou 'n paar ruiters op perde foto's!!
Nogmaals great Dankie!!! (onthou die volgende kursus recap ek weer ............. dan is nie meer op dieet nie!!)
Comment Wall (1 comment)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Sien jy is besig met die fot's en op Fotoskool . Geniet dit.