Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
sjoe Jacques jou foto van die berge bokant De Doorns het my nogal geraak want ek wil bitter graag teruggaan na die plaas waar ons gewoon het. het toevallig?? verlede week begin om drade te probeer optel na 46jaar sedert ons daar weg is. kon darem met iemand kontak maak wat die huidige eienaars ken deur wie ek dalk toegang kan kry om na ons destydse huis te gaan
Jacques, het jy vir my geld inbetaal vir die fotografieboek? Indien dit jy is, stuur asb. 'n epos na superfoto7@gmail.com sodat ek weet waarheen om die boek te stuur. Dankie by voorbaat. Josef
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by