Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started Apr 22, 2012 0 Replies 0 Likes
Hallo fotoskool vriende,Al geruime tyd terug het ek twee foto's van my besoek aan Engeland op kanvas laat druk en geblok. Reaksie van mense wat dit in my huis sien was van so 'n aard dat ek besluit…Continue
Posted on January 19, 2012 at 8:28am 3 Comments 1 Like
Radio en "aircon" aan, weer op pad na Edenburg waar ek aan 'n projek werk. Kamera op die passasiers sitplek reg vir aksie. Elke dag hoor jy op die radio van die stop en "go's" en paaie wat besig is, gelukkig geld dit nie vir die grondpad wat ek ry nie en kan ek rustig my omgewing waarneem terwyl ek ry.Na die afgelope reens is dit net trekkers wat ploeg. Het die twee trekkers gekry op en af op die land.…
ContinuePosted on January 10, 2012 at 7:45pm 1 Comment 0 Likes
Nee ek het nie van Fotoskool vergeet nie. Wel bietjie afgeskaal die laatste tyd maar beslis nie stil gesit nie. Eerstens aan julle almal 'n geseende en voorspoedig 2012.
Ek het my eie blog begin ( http://jacquesvandelftphotography.blogspot.com/ ) en die blog gogga het my bietjie beet, so pleks van foto's instuur op die hoof blaai het ek besluit om foto's en die storie agter die foto's op FOTOSKOOL se blog pos te sit. Op…
ContinuePosted on May 8, 2011 at 6:30pm 5 Comments 0 Likes
Al 'n geruime tyd wil ek probeer om panorama foto's te maak. Ek het foto's probeer las met MSEXCEL en dan "copy" en "paste" na paint en dan as 'n JPEG opgeslaan. Alhoewel die resultaat nie altyd 100% uitgekom het veral op die las van die foto's het hulle nogal nie te sleg gelyk nie.
Vandag het ek besluit om weer te probeer en om gebruik te maak van PS CS3 en ek is nogal beindruk met die eenvoud hoe jy foto's kan las in 'n panorama.
Hier is twee voorbeelde van vandaag se…
Continue
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
Comment Wall (5 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele en baie foto's wees. Geniet jou dag.
Wow Jacques nou is jy hoog op my aandele lys. Die kommentaar op Hans se foto is nou presies wat ons nodig het en ek sal onthou om na die foto terug te kom om daardie lyne funksie reg te kry. Baie dankie, dit sal beslis vir baie van ons baie beteken.
Dankie Jacques ek hoor wat jy sê, maar almal gaan nie altyd weer terug na vorige foto's nie. Jou insette op ons foto's sal regtig waardeer word.
Hi Jacques ek sien op Dawid se blog dat jy noem hoe baie jy op ’n ander Fotografie blad geleer het. Kom deel dan asb jou kennis met ons, en help saam met Hennie om ons ook sodoende te laat verbeter in ons 'hobby'. As jy jou kennis nie deel nie, groei jy ook nie. Lekker dag.
Hi Jac, thanks vir die kompliment. Ek onthou nog ons kursus saam met Prof Hennie in sy department se seminaar kamer daardie spesifieke naweek - my eerste kontak met DSLR en fotografie (my vrou is eintlik die ernstige fotograaf - ek doen dit net om iets saam met haar te doen). Ek het omtrent nie eens geweet waar om my Nikon D7000 kamera aan te sit. Nou, ja; nou is ek al 'n lid van Bloemfontein kamera klub (3 ster) en het al aan 'n paar nasionale en internasionale salonne (kompetisies) deelgeneem. Wys jou net wat commitment, harde werk en geduld kan doen. Maar, ja ek is gehook.