Ons was so twee weke terug op ‘n leeu teël plaas buite Bloemfontein. Die doel was om te gaan kyk hoe die leeus gevoer word. Die eienaars van teël plaas doen baie goeie werk daar en hulle leef absoluut vir die leeus. Die leeus is van geboorte af daar en daar word baie goed na hulle omgesien. Elke leeu het sy naam en ken amper dit soos ‘n hond sal reageer op die naam…
Sien jy't my raad gevolg...jy sal nie spyt wees nie. Hier leer ons almal - sommige deur deelname en ander net deur te kyk. Neem gerus deel en leer uit die kommentaar!!! Belangrikste van alles is: GENIET JOU FOTOGRAFIE!!
Comment Wall (1 comment)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool