Johan Ayres
  • Male
  • Johannesburg
  • South Africa
Share

Johan Ayres's Discussions

Webwerf spoed

Started this discussion. Last reply by Johan Ayres Jan 21. 6 Replies

Ek sukkel vir die afgelope drie dae met die spoed van Fotoskool webwerf. Die foto's maak stadig oop en ek sukkel om kommentaar te laai. Die probleem is net van my rekenaar af, ten spyte van die feit…Continue

The art of photography

Started this discussion. Last reply by Vida van Schalkwyk Jan 26, 2018. 10 Replies

Ons almal is kunstenaars in eie reg, anders sou ons nie fotografie as stokperdjie bedryf het nie. Ek lees hierdie mooi stukkie raak, en ek wil dit graag met julle deel. Maar ek wil dit spesifiek aan…Continue

Interessante webwerf: Weeklyfifty.com

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Mar 1, 2017. 5 Replies

Weeklyfifty.com  Exploring the wonders of creation through a 50mm lensEk het hierdie interessante webwerf raakgeloop, waarin julle dalk sal belangstel, aangesien ek dink dat die etos van die webwerf…Continue

 

Johan Ayres's Page

Latest Activity

Johan Ayres commented on Mark's photo
Thumbnail

P1100634

"Die normale komposisie sou wees om die ry bome op die derdelyn onder te plaas. Jy het die reel ignoreer en dit werk. Hierdie is 'n baie mooi foto."
14 hours ago
Johan Ayres commented on Rassie van Graan's photo
Thumbnail

Nuwe sitrusvarieïteit

"Pragtig, innoverend en kleurvol. Die sybeligting gee goeie definisie aan die foto."
14 hours ago
Johan Ayres commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Tema Grys en Wit : Blou Apie

"Pragtige temafoto vol emosie."
14 hours ago
Johan Ayres commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Skilpad (0559 a)

"Iets anders as die gewone. Dit maak hierdie foto 'n treffer."
14 hours ago
Johan Ayres commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A3639

"Skitterend soos ons jou ken."
14 hours ago
Johan Ayres commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Brandwag geneem uit die weste

"Baie geluk met 'n baie goeie foto. Baie goeie komposisie met goed versadigde kleure maak vir 'n pragtige natuurfoto. Die foto is mooi skerp en op my rekenaarskerm lyk die kleure perfek, selfs op die rots. (Dankie vir jou skerp waarneming…"
14 hours ago
Braam Gouws commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Newtown graffiti 19 (Beast and the Beast)

"Lyk asof dit deur meer as een kunstenaar geteken was. The good the bad and? sien ook baie konflik in die uitbeelding. Agtergrond Regs word oorheers met skerp punte en lings die teenoorgestelde. Net my gevolgtrekkings. Groete Braam"
15 hours ago
Johan Ayres posted photos
16 hours ago
Elna Geringer liked Johan Ayres's photo
22 hours ago
Josef Steyn commented on Johan Ayres's photo
yesterday
Johan Ayres commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Droë takkie teen rots

"'n Kunswerk uit die natuur wat jy baie goed raakgesien het en 'n pragtige foto van gemaak het."
yesterday
Johan Ayres commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Sekretarisvoël profiel (3899 a)

"Skitterende foto, kleurvol, superskerp met goeie eenvoud en perfekte agtergrond."
yesterday
Johan Ayres commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Rustig met ons wagter.

"Pragtige storievertel foto met hope atmosfeer en pragtige lig."
yesterday
Johan Ayres commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Dove in flight.

"Die duif in vlug is pragtig en jy het hom baie goed gefotografeer deur 'n vinnige sluiterspoed te gebruik. Die foto as geheel is egter bietjie besig. Maar jy kan dit red deur teenaan die boomstam regs en onder die duif te crop. Dit is waar die…"
yesterday
Johan Ayres commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A3895

"Welkom terug aan my "makro maat" ek het jou gemis. Pragtige foto, mooi eenvoud met 'n skitterende bokeh. (Jy sal vir 'n rukkie lank alleen die fort moet hou vanuit die makrogeledere. Sodra my graffiti raaks klaar is sal ek weer…"
yesterday
Josef Steyn commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Newtown graffiti 17 (Vroueregte)

"Baie interessante skildery met intertessante kommentaar. Ek wonder hoe lank gelede dit geskilder is. Baie goed gefotografeer. Die onderste een is, ten spyte van die pype, besonder treffend."
Friday

Johan Ayres's Photos

  • Add Photos
  • View All

Johan Ayres's Blog

'n Woord van waardering

Posted on July 17, 2020 at 8:27pm 11 Comments

Ek is nie die amptelike woordvoerder van die Fotoskool lede nie, maar ek is oortuig daarvan dat ek namens almal praat wanneer ek baie dankie sê vir dit wat Fotoskool vir ons beteken. Baie dankie aan Igno en Hennie wat hierdie platform aan ons bied om ons stokperdjie uit te leef en te geniet. Ek weet nie wie almal agter die skerms betrokke is nie, maar baie dankie. Iemand maak hierdie webwerf moontlik en van êrens af moet dit sekerlik befonds word.

Toe die Fotoskool webblad vir die…

Continue

Gratis e-boek in PDF formaat

Posted on May 23, 2020 at 7:46pm 1 Comment

Ek deel graag die volgende met julle. HPH Publishing het 'n kompetisie tydens vlak 5 van inperking van stapel gestuur waarin fotograwe uitgenooi was om hulle foto's tydens hierdie tydperk in te stuur. Die uitgewers het toe die beste foto's gekies en 'n boek uitgegee met die titel "Garden Lockdown." Ek is so spyt ons het nie daarvan geweet nie, dan kon ons deelgeneem het. Baie van die foto's op Fotoskool sou beslis goed gevaar het in hierdie kompetisie.

Om die boek gratis af te laai,…

Continue

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html