Johan Ayres
  • Male
  • Johannesburg
  • South Africa
Share

Johan Ayres's Discussions

Webwerf spoed

Started this discussion. Last reply by Johan Ayres Jan 21, 2020. 6 Replies

Ek sukkel vir die afgelope drie dae met die spoed van Fotoskool webwerf. Die foto's maak stadig oop en ek sukkel om kommentaar te laai. Die probleem is net van my rekenaar af, ten spyte van die feit…Continue

The art of photography

Started this discussion. Last reply by Vida van Schalkwyk Jan 26, 2018. 10 Replies

Ons almal is kunstenaars in eie reg, anders sou ons nie fotografie as stokperdjie bedryf het nie. Ek lees hierdie mooi stukkie raak, en ek wil dit graag met julle deel. Maar ek wil dit spesifiek aan…Continue

Interessante webwerf: Weeklyfifty.com

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Mar 1, 2017. 5 Replies

Weeklyfifty.com  Exploring the wonders of creation through a 50mm lensEk het hierdie interessante webwerf raakgeloop, waarin julle dalk sal belangstel, aangesien ek dink dat die etos van die webwerf…Continue

 

Johan Ayres's Page

Latest Activity

Michiel Prins liked Johan Ayres's photo
Jan 15
Hennie Cronjé commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Geel vlieg

"Dit is nou 'n interessante insek, iets wat ek nog nooit gesien het nie. Dis pragtig met sy mooi kleure. Ook baie goed gefotografeer met mooi eenvoud, kontras en agtergrond. Die diagonale lyn gee dinamika aan die foto. Die beteken dit lei jou…"
Jan 5
Johan Ayres posted a photo
Jan 4
Johan Ayres commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Saam Drink_Sebras

"Pragtige herhaling, ek hou van die groen water."
Jan 4
Johan Ayres commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Interessante, maar mooi swam

"Mooi swam, en mooi foto. Superskerp, kleurvol met goeie kontras in tekstuur."
Jan 4
Elna Geringer commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Springspinnekop

"Super Skerp Johan"
Jan 4
Ferdinand van der Merwe commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Springspinnekop

"Altyd mooi die kopligte en mens wonder wat die goed alles kan sien hoor voel en noem maar .Wonderlik die skepping"
Jan 4
Herman liked Johan Ayres's photo
Jan 4
Johan Ayres commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A1875

"Uitstekend."
Jan 3
Johan Ayres commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Kleurvol

"Pragtig, interessant en kleurvol."
Jan 3
Johan Ayres commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Kolgans met 'n babbelas

"Skerp met uitstekende kleure."
Jan 3
Johan Ayres commented on Pine's photo
Thumbnail

Mot

"Pragtige skerp foto van ou snorre se gesig. Jy moes taamlik naby die ou gewees het om ten spyte van F/16 nog steeds die blur na die agterkant toe te kry. (Die verstellings op my Springspinnekop: F/13, 1/200 sek, ISO 250, Flash)"
Jan 3
Johan Ayres commented on JJ's photo
Thumbnail

Padda 3

"Nog 'n pragtige foto van Die Prins. Jy het die geleentheid goed gebruik. Wat die oorskakeling betref weet ek nie, Igno is nie duidelik daaroor nie, net dat ons moet begin oorskakel. Miskien moet ons maar vra dat hy vir ons duidelike riglyne gee."
Jan 3
Pine commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Springspinnekop

"Sjoe, Uitstekende foto Johan!! Sal graag wil weet wat die lens opening was."
Jan 3
Hennie Cronjé commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Springspinnekop

"Skitterend! 'n Ware pragfoto wat in alle opsigte baie goed uitgevoer is. Baie mooi!"
Jan 3
Johan Ayres posted a photo

Springspinnekop

As deel van die oorgangsproses plaas ek hierdie foto ook op die nuwe webwerf.
Jan 3

Johan Ayres's Photos

  • Add Photos
  • View All

Johan Ayres's Blog

'n Woord van waardering

Posted on July 17, 2020 at 8:27pm 9 Comments

Ek is nie die amptelike woordvoerder van die Fotoskool lede nie, maar ek is oortuig daarvan dat ek namens almal praat wanneer ek baie dankie sê vir dit wat Fotoskool vir ons beteken. Baie dankie aan Igno en Hennie wat hierdie platform aan ons bied om ons stokperdjie uit te leef en te geniet. Ek weet nie wie almal agter die skerms betrokke is nie, maar baie dankie. Iemand maak hierdie webwerf moontlik en van êrens af moet dit sekerlik befonds word.

Toe die Fotoskool webblad vir die…

Continue

Gratis e-boek in PDF formaat

Posted on May 23, 2020 at 7:46pm 1 Comment

Ek deel graag die volgende met julle. HPH Publishing het 'n kompetisie tydens vlak 5 van inperking van stapel gestuur waarin fotograwe uitgenooi was om hulle foto's tydens hierdie tydperk in te stuur. Die uitgewers het toe die beste foto's gekies en 'n boek uitgegee met die titel "Garden Lockdown." Ek is so spyt ons het nie daarvan geweet nie, dan kon ons deelgeneem het. Baie van die foto's op Fotoskool sou beslis goed gevaar het in hierdie kompetisie.

Om die boek gratis af te laai,…

Continue

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html