Johan de Beer
  • Male
  • BLOEMFONTEIN South Africa
  • South Africa
Share

Johan de Beer's Friends

  • jan jordaan
 

Johan de Beer's Page

Latest Activity

Donald Daniel Jacobs liked Johan de Beer's photo
15 minutes ago
Josef Steyn commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

Stormbrander 2

"Die storm kom goed oor Johan"
7 hours ago
Hennie Cronjé commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

Stormbrander 2

"Pragtig! Drama! Baie goed uitgevoer met 'n goeie komposisie, skerp fokus en goeie beligting. Daar's 'n effens blouerige tint oor die wit van die brander. Jy kan dalk teruggaan en die grys punt regstelling van witbalans toepas."
12 hours ago
Johan de Beer posted a photo

Stormbrander 2

Die foto is geneem in 'n stormsterk Suidootewind
21 hours ago
Elna Geringer liked Johan de Beer's photo
Saturday
Josef Steyn commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

Dikbeklewerik

"Pragtig Johan."
Friday
Johan Ayres commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

Dikbeklewerik

"'n Baie mooi foto met die telefotolens wat die agtergrond uitstekend geblur het."
Thursday
Donald Daniel Jacobs commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

Dikbeklewerik

"baie mooi foto"
Nov 19
Hennie Cronjé commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

Dikbeklewerik

"Praftig! Die sybeligting is baie mooi met ryk kleure. Ook 'n goeie agtergrond. Die fokus is hier skerp, maar op volgrootte net-net nie 100% nie. Die voëltjie was seker baie ver met bietjie kamera beweging."
Nov 19
Johan de Beer commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_6113

"mooi foto Hans"
Nov 19
Johan de Beer commented on Johan Ayres's photo
Nov 19
Johan de Beer commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

'n Motorfietsontploffing

"Baie goed gedoen"
Nov 19
Johan de Beer commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Heritage Hill 6

"Puik foto ! wat 'n voordeel om als reg te stel op histogram!"
Nov 19
Johan de Beer commented on Doretha Kock's photo
Nov 19
Johan de Beer commented on Tina le Grange's photo
Nov 18
Johan de Beer commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_5233

"Baie mooi toneel en foto"
Nov 18

Johan de Beer's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (9 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 5:30pm on August 26, 2019, Josef Steyn said…

Johan, by my kry ek ë met alt 0235 Kyk bietjie of dit vir jou werk

At 8:15pm on July 22, 2019, Johan Ayres said…

Goeie naand Johan, ek is jammer ek sien nou eers jou navraag, ek kyk nooit hier nie. Maar ek gee vir jou die verstellings met graagte. Canon 70D, 100mm Canon makro lens. f/13, 1/250 sek, ISO 100, flash. Ek hoop dit help, anders, vra gerus weer.

At 10:37am on April 3, 2019, Heleen Moulder said…

Baie dankie vir jou kommentaar. Ek waardeer altyd baie.

At 10:57am on February 28, 2019, Josef Steyn said…

Dankie vir die opklaring Johan. Ek het jou epos verloor. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com, net sodat ek dit weer iewers kan stoor.

At 7:39pm on May 24, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kommentaar Johan. Ek het by f6,7 geskiet met ISO 200 en dit het my 'n sluiterspoed van 1/20 sek. gegee. Ek het natuurlik 'n driepoot gebruik. Die fungus was nie baie dik nie (miskien 3 mm) en die velddiepte was amper goed genoeg. As jy kyk na van die punte van die fungus sal jy sien hulle begin sag word. (Veral links bo.)

At 9:05pm on April 9, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die kyk johan. Nee die Tibouchina is oorspronklik van Brasilië. Die blomme is besonder mooi.

At 9:48pm on March 22, 2018, Christa Snyman said…

Johan, jou navraag omtrent my panning foto se verstellings, was:

Shutter Priority; Tv 1/60; Av 10.0: ISO 100;

At 12:30pm on March 21, 2018, Josef Steyn said…

Johan, jou navraag by Hans se foto. Ek het dit ook op 'n keer ondervind dat my volgrootte beeld klein is. Ek kan nie meer mooi onthou nie maar ek dink dit was omdat die aantal megapixels van die foto te min was. Ek het my foto weer gesave en geplaas en toe was hy reg.

At 11:23pm on September 14, 2016, Anita du Toit said…

Baie welkom by Fotoskool Johan, hoop jy geniet dit hier.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html