Johan de Beer
  • Male
  • BLOEMFONTEIN South Africa
  • South Africa
Share

Johan de Beer's Friends

  • jan jordaan
 

Johan de Beer's Page

Latest Activity

Marita McCabe commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

lekker by die see

"Johan ek voel daai opgewondenheid! Pragtig!! Gelukkig mag hulle swem! Hahahaa!!!"
yesterday
Hennie Cronjé commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

lekker by die see

"Pragtige aksie met mooi skerp fokus en goeie beligting. Ook 'n goeie komposisie. Baie mooi en goed gedoen!"
yesterday
Johan de Beer posted a photo

lekker by die see

My kinders se Golden retriever is mal oor water
Wednesday
Johan de Beer commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Gryskopspeg

"Puik foto!!"
Monday
Ferdinand van der Merwe commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

Pompon

"Die blomme is regtig gewillig die jaar goed gedoen hier"
Dec 22, 2020
Johan de Beer commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Strandlopertjie

"Pragtige foto van die Vaalstrandkiewiet, in Buffelsbaai bietjie bedreig deur mense se loslopende honde"
Dec 22, 2020
Gerrie Lambrechts commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

Pompon

"Besonder mooi en kleurvol."
Dec 22, 2020
Johan de Beer commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A1573

"Weereens 'n pragtige makrofoto!"
Dec 22, 2020
Johan de Beer commented on Johan Ayres's photo
Dec 22, 2020
Elna Geringer commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

Pompon

"Baie mooi gedoen Johan"
Dec 22, 2020
Hennie Cronjé commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

Pompon

"Ek is bly jy plaas hierdie foto, want hierdie blomme is regtig baie mooi. Hierdie groepie wat jy wys is besonder mooi - mooi groot met pragtige kleure. Die algemene komposisie is ook goed. Mooi!"
Dec 22, 2020
Michiel Prins liked Johan de Beer's photo
Dec 21, 2020
Johan Ayres commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

Pompon

"Pragtig teen die blou agtergrond."
Dec 21, 2020
Johan de Beer posted a photo

Pompon

Na 'n ysige winter het ons tuin in kleur uitgebars soos hierdie Pompon (Dais cotinifolia)
Dec 21, 2020
Ferdinand van der Merwe commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

Sekretarisvoël

"Daar kom Sekretarie met sy lang lang bene aan Hy is die voel wat al die slange vang. Ek het een dag agter so n voel aangestap maar kon hom nie inhaal nie sy treeis vinniger en langer as myne en hy het vir my weggestap in die Vrystaatse vlakte…"
Dec 21, 2020
Gerrie Lambrechts commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

Sekretarisvoël

"Mooi aksie foto."
Dec 21, 2020

Johan de Beer's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (9 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 5:30pm on August 26, 2019, Josef Steyn said…

Johan, by my kry ek ë met alt 0235 Kyk bietjie of dit vir jou werk

At 8:15pm on July 22, 2019, Johan Ayres said…

Goeie naand Johan, ek is jammer ek sien nou eers jou navraag, ek kyk nooit hier nie. Maar ek gee vir jou die verstellings met graagte. Canon 70D, 100mm Canon makro lens. f/13, 1/250 sek, ISO 100, flash. Ek hoop dit help, anders, vra gerus weer.

At 10:37am on April 3, 2019, Heleen Moulder said…

Baie dankie vir jou kommentaar. Ek waardeer altyd baie.

At 10:57am on February 28, 2019, Josef Steyn said…

Dankie vir die opklaring Johan. Ek het jou epos verloor. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com, net sodat ek dit weer iewers kan stoor.

At 7:39pm on May 24, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kommentaar Johan. Ek het by f6,7 geskiet met ISO 200 en dit het my 'n sluiterspoed van 1/20 sek. gegee. Ek het natuurlik 'n driepoot gebruik. Die fungus was nie baie dik nie (miskien 3 mm) en die velddiepte was amper goed genoeg. As jy kyk na van die punte van die fungus sal jy sien hulle begin sag word. (Veral links bo.)

At 9:05pm on April 9, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die kyk johan. Nee die Tibouchina is oorspronklik van Brasilië. Die blomme is besonder mooi.

At 9:48pm on March 22, 2018, Christa Snyman said…

Johan, jou navraag omtrent my panning foto se verstellings, was:

Shutter Priority; Tv 1/60; Av 10.0: ISO 100;

At 12:30pm on March 21, 2018, Josef Steyn said…

Johan, jou navraag by Hans se foto. Ek het dit ook op 'n keer ondervind dat my volgrootte beeld klein is. Ek kan nie meer mooi onthou nie maar ek dink dit was omdat die aantal megapixels van die foto te min was. Ek het my foto weer gesave en geplaas en toe was hy reg.

At 11:23pm on September 14, 2016, Anita du Toit said…

Baie welkom by Fotoskool Johan, hoop jy geniet dit hier.

 
 
 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html