Johann Fouche
  • Male
  • Pretoria
  • South Africa
Share

Johann Fouche's Friends

  • Elna Geringer
  • Hennie Cronjé

Johann Fouche's Groups

 

Johann Fouche's Page

Latest Activity

JJ commented on Johann Fouche's photo
Thumbnail

Die Duiker

"Great shot!"
Dec 23, 2020
Magda vd Merwe commented on Johann Fouche's photo
Thumbnail

Die Duiker

"Dis nou 100% gedoen."
Dec 23, 2020
Elna Geringer commented on Johann Fouche's photo
Thumbnail

Die Duiker

"Jou wag was die moeite werd Johann..................BGG, jy mag maar trots wees hierop"
Dec 23, 2020
Tersia Weitsz commented on Johann Fouche's photo
Thumbnail

Die Duiker

"Uitstekend!!!!"
Dec 23, 2020
Herman liked Johann Fouche's photo
Dec 23, 2020
Herman liked Johann Fouche's photo
Dec 23, 2020
Johan Ayres commented on Johann Fouche's photo
Thumbnail

Die Duiker

"Nog 'n skitterende foto. Uniek. Wat jy sê oor die honderde foto's is baie waar. 'n Foto soos hierdie kom nie deur bloot te mik en druk en een foto te neem nie. Maar jou moeite is beloon.) "
Dec 22, 2020
Rassie van Graan commented on Johann Fouche's photo
Thumbnail

Die Duiker

"Stem saam!  Skitter foto!"
Dec 22, 2020
Hennie Cronjé commented on Johann Fouche's photo
Thumbnail

Die Duiker

"Uitstekend!!! Die aksie, balans en simmetrie is uitstaande. Baie geluk met 'n skitterende foto!"
Dec 22, 2020
Gerrie Lambrechts commented on Johann Fouche's photo
Thumbnail

Die Duiker

"Absoluut faqntasties.  Nou sien ek die ingenieurskennis wat hulle gekry het by die voël om die pote    (soos die wiele) in te trek."
Dec 22, 2020
Johann Fouche commented on Johann Fouche's photo
Thumbnail

Die Duiker

"Ek het kamera opgestel en gefokus op die plek waar seemeeue so lekker gespeel het.  Hierdie is een van omtrent 200 fotos wat met "burst mode" geneem is.  Die ander 199 foto's was uit fokus gewees en is gedelete."
Dec 22, 2020
Ferdinand van der Merwe commented on Johann Fouche's photo
Thumbnail

Die Duiker

"Sjoe jy sien net bene,stert,vlerke en snawel wat n pragtige aksiefoto Johann hoe het jy dit gedoen om so skerp te skiet tydsberekening en alles net reg"
Dec 22, 2020
Vida van Schalkwyk commented on Johann Fouche's photo
Thumbnail

Die Duiker

"Uitstekend johan, wowww!!"
Dec 22, 2020
Johann Fouche posted a photo

Die Duiker

Canon EOS 5D Mark IVEF100-400mm f/4.5-5.6L IS II USM1/3200 sf/5.6ISO 400
Dec 22, 2020
Elna Geringer commented on Johann Fouche's photo
Thumbnail

Die Aap - portretfoto

"Ek hou ook hiervan Johann maar ek wil ook voorstel dat die vignette effe ligter kom. Nietemin is die foto mooi gedoen"
Dec 22, 2020
Johann Fouche commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Pers stuifmeeldrade

"Pragtig- speel met pers."
Dec 21, 2020

Johann Fouche's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html