Johannes van der Westhuizen
  • Male
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Johannes van der Westhuizen's Friends

  • Gerrie Lambrechts
  • Jannie Labuschagne

Johannes van der Westhuizen's Groups

 

Johannes van der Westhuizen's Page

Latest Activity

Elna Geringer commented on Johannes van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Agama

"Baie mooi en kleurvolle dierasie hierdie. Ek dink 'n verkleurmannetjie sal dalk effe skaam kry teen die ou. BGG Johannes"
Sep 3, 2020
Dine Potgieter commented on Johannes van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Agama

"Pragtig en baie interessant. "
Sep 2, 2020
Tersia Weitsz commented on Johannes van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Sekretaris voël

"Pragtig gedoen!"
Sep 2, 2020
Johannes van der Westhuizen commented on Johannes van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Agama

"Dankie Prof. Dit is n Mwanza flat-headed rock agama wat in Tanzanië voorkom. Hulle is blykbaar bedreig en word veral as troeteldiere uitgevoer. Waar ons in die Serengeti was, het hulle vir my als behalwe bedreig voorgekom. Hulle is nogal…"
Sep 2, 2020
Hennie Cronjé commented on Johannes van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Agama

"Sjoe, maar dis mooi! Die eenvoud, kleure, detail en goeie agtergrond dra almal by tot 'n uitstekende foto. Baie mooi! Die woord Agama het ek nog nooit teegekom nie. Is dit sy naam?"
Sep 2, 2020
Johannes van der Westhuizen posted photos
Sep 2, 2020
Josef Steyn commented on Johannes van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Sekretaris voël

"Alles is hier in plek Johannes. Baie mooi."
Sep 1, 2020
Hennie Cronjé commented on Johannes van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Sekretaris voël

"Pragtig! Die lig val baie mooi op sy gesig met pragtige kleure. Ook 'n baie goeie agtergrond. Baie mooi!"
Sep 1, 2020
Dine Potgieter commented on Johannes van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Hyena Chase

"Pragtig!"
Aug 31, 2020
Johan de Beer commented on Johannes van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Hyena Chase

"Puik aksiefoto !"
Aug 31, 2020
Josef Steyn commented on Johannes van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Hyena Chase

"Pragtige aksiefoto Johannes."
Aug 31, 2020
Hennie Cronjé commented on Johannes van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Hyena Chase

"Uitstekend gedoen! Dis pragtig met mooi skerp fokus. Die foto is 'n fraksie oorbelig en gevolglik is die kleure nie optimaal versadig nie. Verder baie mooi!"
Aug 31, 2020
Donald Daniel Jacobs commented on Johannes van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Hyena Chase

"mooi aksie foto"
Aug 31, 2020
Johannes van der Westhuizen liked Henry Inocco's photo
Aug 31, 2020
Johannes van der Westhuizen liked Henry Inocco's photo
Aug 31, 2020
Johannes van der Westhuizen posted a photo
Aug 31, 2020

Johannes van der Westhuizen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:27am on July 6, 2016, Magda vd Merwe said…

Johannes baie dankie vir jou mooi kommentaar op my swerfvalk foto. Waardeer baie. Groete Magda vd Merwe

 
 
 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html